intercooler

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

intercooler

Post by Rattlesnake »

Dinsdag gaan my bakkie vir sy intercooler en chip. :yahoo: :celebrate: Kan nie wag on die uitwerking van dit te sien nie
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: intercooler

Post by 4x4BEES »

Awesome boet. Hoop dis wat jy verwag :thumbup: :thumbup:
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Hoop hoop so. Almal praat goed van dit. Gaan na Motorcade in Stikland
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: intercooler

Post by george »

Rattlesnake wrote:Hoop hoop so. Almal praat goed van dit. Gaan na Motorcade in Stikland
Goeie besluit.Maak net seker jy het ook 'n free flow :thumbup: http://hiluxparts.co.za/
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Ek kan die free flow exhaust seker op n later stadium op sit. Ek gaan die ETG op n later stadium insit wanneer die minister van finansies my weer goed gesind is
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

JIP, motorcade is goed :) Daai pa-en-seun besigheid doen goeie werk.


Praat met HOPPY oor die silencer. Dis net een boks en een stukkie pyp wat hulle vervang, so 1,5k ... maak n GROOT verskil !!!!!!!!


Izak by Dynotune het my bakkie se chip en tune gedoen - die "permanante" chip is heelwat goedkoper as die piggy back een !! (meer as wat die silencer kos).



AS, jy besluit on n EGT te laat doen - MOENIE die by Motorcade doen nie !!!!! Hulle sit dit NA die turbo in, en die eenheid wat hulle gebruik het n aaklige 5 sekonde BLEEEEEEP elke keer wat jy die ignition aansit !!
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Hulle sit n unichip in. Wie doen sulke free flows. Hul se die etg is nie nou brood nodig nie. Kan dit later doen. Wat is jul opinie??
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: intercooler

Post by WESKUSKLONG »

Hou in gedagte as jy enige iets na die tyd doen moet die bakkie weer ge "dyno" word.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

Free flow - praat met HOPPY. Hy het myne gedoen. Seker hy sal jou help, of na die regte mense stuur. NIE nodig vir n "full freeflow" stelsel nie !! Dis net daai GROOT box voor die agter as, en omtrent 1,5m se pyp wat vervang word.


EGT - jong ek waardeer die EGT (al frustreer daai beep my) Ek weet nou waar die temperatuut tipies is, en kan SIEN wanneer die engin harder werk - gister weer gesien die EGT vertel my voor ek die wind voel op die bakkie ... Nou kan jy besluit - wind van voor - hou jou voet daar en gebruik meer brandstof, of slek 5km/h uur af, SIEN hoe die EGT terugsak na normaal en hou daar tot die wind gaan lê ....


onthou dat deel van die chip is om op "full throttle" te "over fuel" - so jy HET krag, maar die engine werk HARD .... as jy nou sleep, opdraend, warm, en dalk selfs n bietjie wind ... die bakkie loop lekker en jy is bly oor die chip - MAAR sonder die EGT weet nie dat jou turbo witwarm loop nie ....
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Dankie almal vir die raad maar nou is ek confuse. :roll: :crazy: Is dit dan die moeite werd vir n intercooler met chip. Ek sleep nie eintlik nie. Gemiddelde spoed is maar 100km/h. Is dit dan nie better soos dit is nie, stock standard??
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

DOEN DIT !! :) :)


die vermoë om te kan wegtrek teen n bult, om te kan verbysteek as die trok voor jou 95km/h ry, ens ens .... daai trokkie loop BAIE lekkerder met die intercooler, chip en freeflow box !! EN weens die intercooler loop die engin KOELER, so dis GOED vir die engin :)



Johan ek het eers met Hoppy gaan gesels, en hy het dit so aanbeveel. ek is steeds BAIE tevrede :)
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

ChrisF wrote:DOEN DIT !! :) :)


die vermoë om te kan wegtrek teen n bult, om te kan verbysteek as die trok voor jou 95km/h ry, ens ens .... daai trokkie loop BAIE lekkerder met die intercooler, chip en freeflow box !! EN weens die intercooler loop die engin KOELER, so dis GOED vir die engin :)



Johan ek het eers met Hoppy gaan gesels, en hy het dit so aanbeveel. ek is steeds BAIE tevrede :)
+1000

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: intercooler

Post by GeorgeJvR »

Sal dit die moeitewerd wees om my 2.4 TD " Toyota 2L2T" 'n intercooler in te sit?
Johan Jammer ek hijack jou post :siffler: :surrender: :siffler:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:

Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: intercooler

Post by Thabogrobler »

GeorgeJvR wrote:Sal dit die moeitewerd wees om my 2.4 TD " Toyota 2L2T" 'n intercooler in te sit?
Johan Jammer ek hijack jou post :siffler: :surrender: :siffler:
Verseker!

Soek jy een?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

Rattlesnake wrote:George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:

Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
jy gaan SMILE wanneer jy hom terugkry !! :cooldude:
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

ChrisF wrote:
Rattlesnake wrote:George. Dis als reg. Ek word eerder op die forum gehijack as op die pad. :razz:

Okay my bakkie is weg vir die chip en intercooler. Die free flow ook vanoggend gedoen.
jy gaan SMILE wanneer jy hom terugkry !! :cooldude:
Baie breed smile

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

My bakkie is terug :yahoo: :celebrate:
Volgens die dyno printout n groot verbetering
Free flow is op. Intercooler en die chip
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: intercooler

Post by Thabogrobler »

Pampier is geduldig - hoe voel hy op die pad????
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Ek het hom nog net van die workshop huistoe very. In derde rat het by begin pap word maar nou kan jy voel hy wil nog gaan. Baie beindruk. Net not die etg gaude op sit on my ALU kappie Dan is ek happy.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Rattlesnake wrote:Ek het hom nog net van die workshop huistoe very. In derde rat het by begin pap word maar nou kan jy voel hy wil nog gaan. Baie beindruk. Net not die etg gaude op sit on my ALU kappie Dan is ek happy.
Madman EGT guage by Landyonline. Het myne so 3 jaar terug opgesit en baie gelukkig.

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Louis. Het jy ditself op gesit?
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Help my as ek verkeerd is. Die EGT gauge is net n analog of digital meter met n probe of thermocouple wat op jou exhaust manifold sit. Wat kan gestel word om jou te waarsku as die temp oor n sekere grade gaan. Niks fancy nie?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Rattlesnake wrote:Help my as ek verkeerd is. Die EGT gauge is net n analog of digital meter met n probe of thermocouple wat op jou exhaust manifold sit. Wat kan gestel word om jou te waarsku as die temp oor n sekere grade gaan. Niks fancy nie?
Ek het dit self gedoen, maar die gat vir die EGT probe was reeds in die exhaust manifold.

Die digitale meter is eenvoudig - so nie baie fancy nie, maar ek meet EGT, water temp, olie druk, volt meter, running time en die meter het 'n water level detection in. Kyk my thread wat ek opgesit het:

viewtopic.php?t=16677" onclick="window.open(this.href);return false;

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Dankie Louis.
Ek het nou die bakkie terug gekry. Gechip. Geintercool. Gedyno. Gefree flow. Nou my vraag is. Eerste en tweede rat is als normaal maar van derde tot vyfde rat gebeur dinge wat ek nie aan gewoond is nie. Van 1500 rpm kom n geluid. As jy jou voet daar hou dan gaan dit weg. Trap jy die pedal dieper kom dit weer. Hou jy jou voet weer daar gaan dit weg. En so gaan dit aan. Sit die bakkie in neutral is my still al ref my hom tot 2500 rpm of hoeër. Is dit normal?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

geen geluide by myne bygekry nie ....


tyd vir koffie by HOPPY ...
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Die ouens by KSD se dit is die boost wat vroeër inskop. Sal more kyk of Hoppy by die shop is en daar n draai maak
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Myne het so 'n effense van 'n suis geluid gekry met die IC in.

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: intercooler

Post by Thabogrobler »

So fluit geluid?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:So fluit geluid?
Yip

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Sing geluit
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Rattlesnake wrote:Sing geluit
Sou kan sê 'n sing geluid. Of musiek in jou ore of...:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
Wiaan
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Wed Apr 23, 2014 4:38 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux D/C 2.5D4-D 2011
Real Name: Wiaan

Re: intercooler

Post by Wiaan »

Ratelslang dis jou turbo... nou dat als oop is en kouer loop sal hy dit doen. Moenie aan goed karring wat jou onnodig gaan geld kos nie.

Laat ek jou gou in kort my situasie en ondervinding verduidelik van so 2 jaar terug...

Ek ry n Colt 2.8 non turbo (die diesel donkie een). Ek besluit toe om conversion te doen na turbo vir meer krag en minder rook. Sit turbo op en kry awesome results! Na so maand raak ek toe weer jeukerig en besluit toe op intercooler, wat n fees, maar toe begin die turbo fluit asof hy n mooi Fortuner langs die pad sien! Gaan toe terug na die oomie toe wat my gehelp het met als tot dusver en vra sy raad... FOUT! hy reken toe my turbo (nuwe een vanaf agente) is sat en moet ge"recon" word... haal toe uit en spandeer R2500 vir absoluut boggerall, fluit toe nogsteeds! Langer storie korter, gaan na SAC en word verduidelik dat daar nou meer lug in gesuig word as voor die intercooler en als is oper asof die longe meer suurstof kry... Hy fluit nogsteeds na 2 jaar en ek raak ook nie meer annoyed met dit nie, ek geniet net die krag...

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
User avatar
Wiaan
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Wed Apr 23, 2014 4:38 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux D/C 2.5D4-D 2011
Real Name: Wiaan

Re: intercooler

Post by Wiaan »

Wat kos als tot dusver? Ek het bietjie huiswerk gedoen en dink daaraan om vir my 2.5D4-d n cooler op te sit. In Waltloo naby my is daar n oom wat diy cooler kits verkoop vir R4700, en by Huntex was daar mense wat die "RaceChip" verkoop het vir R3800.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Was by Allen vanoggend. By het bevestig dit is die boost wat die geluid maak deur die pype. Nou voel ek weer beter
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: intercooler

Post by 4x4BEES »

Niks lekkerder as die klank van 'n turbo wat opspoel
en die dumpvalve wat sy deel bysit nie :thumbup: :drool: :drool:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: intercooler

Post by george »

So Iets :twisted:
phpBB [video]

View Original
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: intercooler

Post by 4x4BEES »

:drool: :drool: :drool: :drool: :drool:
Ek sal soos n kind aangaan as ek ooit n turbo car ry
wat so klink. Sal seker nooi uit tweede rat wees nie :lmao: :lmao:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: intercooler

Post by Thabogrobler »

Wiaan wrote:Wat kos als tot dusver? Ek het bietjie huiswerk gedoen en dink daaraan om vir my 2.5D4-d n cooler op te sit. In Waltloo naby my is daar n oom wat diy cooler kits verkoop vir R4700, en by Huntex was daar mense wat die "RaceChip" verkoop het vir R3800.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Ek vetrou nie enige generiese chip wat jy net inplug nie.

Sit jou cooler op en van jou trok Dastek of SAC of iemand wat 'n Unichip opsit en JOU trok op 'n dyno instel - dan weet jy JOU kar loop optimaal en EGT's loop nie te hoog nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

Nou dat ek weet als werk en is reg is ek baie happy.

Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.

Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: intercooler

Post by louis fourie »

Rattlesnake wrote:Nou dat ek weet als werk en is reg is ek baie happy.

Wiaan. Die cooler was R6700 fitted en die chip met dyno was R3400.

Vra vir Allen hoe my bakkie trek.
Geniet dit, jy gaan nie spyt wees nie. Dis die beste geld wat ek nog ooit op my Lux spandeer het.

Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Last edited by louis fourie on Mon May 12, 2014 2:16 am, edited 1 time in total.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: intercooler

Post by ChrisF »

JIP, stem saam - ek het 3 jaar gewag voor ek dit gedoen het (gewag tot die waarborg uitgeloop het). BAIE bly ek het dit gedoen !!!
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: intercooler

Post by Rattlesnake »

My bakkie snuif nou diesel. 10.6km/l
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: intercooler

Post by george »

Rattlesnake wrote:My bakkie snuif nou diesel. 10.6km/l
:shock: Hoeveel het hy voor dit gegee
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”