2700i Back to Drum Brakes

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

So i bought my bakkie about a year and a half ago with a disk brake modification on the back, but i would like to change it back to drum brakes as i am not very satisfy with the modifications. The problem is that i have to buy all the spares needed either second hand or new from the stealers. So isnt there maybe anyone out there who have done this mod and would like to sell the spares (backing plate, drums etc) or someone who would like to do some kind of a swop?

Regards
Christo
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Toppie4x4 »

Christo wat is die probleem met die disc conversion. Kan jy miskien n foto plaas van die conversion? Andre
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

Hi Andre

Die vorige eienaar het dit lyk my self gedoen en a.g.v die mod werk die handbriek nie (al het die calipers plek vir n handbriek kabel) en hy het die ABS pomp uit gehaal (nie seker hoekom nie aan gesien die ABS sensor in die as sit), dis blykbaar VW Golf 4 Calipers, apart van die goed wil ek ook die bakkie probeer oorspronklik hou
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Ali3n »

Ek sal moontlik belang stel in n ruil afhanged van die werk wat in gaan om dit te verander. Plak n prentjie of so laat ek kan kyk.

Jy se die plek is daar vir handrem maar daar is nie n kabel nie? of verstaan ek verkeerd?
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

Dit is heeltemal n bolt on mod, soos ek dit verstaan (ek het nog niks uit gehaal nie) word die caliper bracket in die die plek van die backing plate vas gemaak en die disk se gate is identies as die drom sin, so hy skuif net op. Ek het n handrem kable is maar dit lyk of daar gepeuter is met die lever wat onder die driver seat deur sit, nie seker waar die fout is nie, As jy wil kom maak n draai dan kan jy presies sien hoe hy moet in kom, ek sal more middag n paar fotos opsit
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Ali3n »

steekvlieg wrote:Dit is heeltemal n bolt on mod, soos ek dit verstaan (ek het nog niks uit gehaal nie) word die caliper bracket in die die plek van die backing plate vas gemaak en die disk se gate is identies as die drom sin, so hy skuif net op. Ek het n handrem kable is maar dit lyk of daar gepeuter is met die lever wat onder die driver seat deur sit, nie seker waar die fout is nie, As jy wil kom maak n draai dan kan jy presies sien hoe hy moet in kom, ek sal more middag n paar fotos opsit
Dit klink dan heel maklik.

Hoe stop hy? Sal dit n v8 kan stop? :twisted:
Watse grote wiele het jy op? Hoe lyk sy briek skoene? hou hulle?

Sal graag wil plan maak om te kyk. Hanne sal vir jou reg wees?
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

Hy het heel goed gestop, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie (ek kom van n '88 hilux af) soos ek op die forum lees stop die dromme maar stadig, dis ek het nog nie die blokkies vervang in n jaar en n half nie (so 15000km) en lyk ook nog nie nodig nie. Die vorige eienaar het 31" wiele op gehad wat ek ook af gehaal het so dis gewone 245/75/15 op. Enige tyd die naweek pas my.

Groete
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Ali3n »

steekvlieg wrote:Hy het heel goed gestop, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie (ek kom van n '88 hilux af) soos ek op die forum lees stop die dromme maar stadig, dis ek het nog nie die blokkies vervang in n jaar en n half nie (so 15000km) en lyk ook nog nie nodig nie. Die vorige eienaar het 31" wiele op gehad wat ek ook af gehaal het so dis gewone 245/75/15 op. Enige tyd die naweek pas my.

Groete
Cool, pm my jou nommer dan sal ek met jou n reeling maak vir die naweek erens. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

Het PM gestuur, nie seker of jy hom gekry het nie
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Ali3n »

steekvlieg wrote:Het PM gestuur, nie seker of jy hom gekry het nie
Nee sorry mater, ek is ma vreeslik sleg met my pm's lately. :blushing:

Het hom gekry. Sal jou bel later vandag. Dankie. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
steekvlieg
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: christo

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by steekvlieg »

Hier is 3 fotos van die mod (of die bracket vir die wat gewonder het)
Attachments
DSCN3055.JPG
DSCN3054.JPG
(255.9 KiB) Downloaded 197 times
DSCN3053.JPG
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Vlak vark »

thanks Christo. :thumbup:
One life, one dream, one toyota
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: 2700i Back to Drum Brakes

Post by Ali3n »

ABS.jpg
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”