2700i Back to Drum Brakes
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
2700i Back to Drum Brakes
So i bought my bakkie about a year and a half ago with a disk brake modification on the back, but i would like to change it back to drum brakes as i am not very satisfy with the modifications. The problem is that i have to buy all the spares needed either second hand or new from the stealers. So isnt there maybe anyone out there who have done this mod and would like to sell the spares (backing plate, drums etc) or someone who would like to do some kind of a swop?
Regards
Christo
Regards
Christo
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Christo wat is die probleem met die disc conversion. Kan jy miskien n foto plaas van die conversion? Andre
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Hi Andre
Die vorige eienaar het dit lyk my self gedoen en a.g.v die mod werk die handbriek nie (al het die calipers plek vir n handbriek kabel) en hy het die ABS pomp uit gehaal (nie seker hoekom nie aan gesien die ABS sensor in die as sit), dis blykbaar VW Golf 4 Calipers, apart van die goed wil ek ook die bakkie probeer oorspronklik hou

- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Ek sal moontlik belang stel in n ruil afhanged van die werk wat in gaan om dit te verander. Plak n prentjie of so laat ek kan kyk.
Jy se die plek is daar vir handrem maar daar is nie n kabel nie? of verstaan ek verkeerd?
Jy se die plek is daar vir handrem maar daar is nie n kabel nie? of verstaan ek verkeerd?
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Dit is heeltemal n bolt on mod, soos ek dit verstaan (ek het nog niks uit gehaal nie) word die caliper bracket in die die plek van die backing plate vas gemaak en die disk se gate is identies as die drom sin, so hy skuif net op. Ek het n handrem kable is maar dit lyk of daar gepeuter is met die lever wat onder die driver seat deur sit, nie seker waar die fout is nie, As jy wil kom maak n draai dan kan jy presies sien hoe hy moet in kom, ek sal more middag n paar fotos opsit
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Dit klink dan heel maklik.steekvlieg wrote:Dit is heeltemal n bolt on mod, soos ek dit verstaan (ek het nog niks uit gehaal nie) word die caliper bracket in die die plek van die backing plate vas gemaak en die disk se gate is identies as die drom sin, so hy skuif net op. Ek het n handrem kable is maar dit lyk of daar gepeuter is met die lever wat onder die driver seat deur sit, nie seker waar die fout is nie, As jy wil kom maak n draai dan kan jy presies sien hoe hy moet in kom, ek sal more middag n paar fotos opsit
Hoe stop hy? Sal dit n v8 kan stop?
Watse grote wiele het jy op? Hoe lyk sy briek skoene? hou hulle?
Sal graag wil plan maak om te kyk. Hanne sal vir jou reg wees?
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Hy het heel goed gestop, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie (ek kom van n '88 hilux af) soos ek op die forum lees stop die dromme maar stadig, dis ek het nog nie die blokkies vervang in n jaar en n half nie (so 15000km) en lyk ook nog nie nodig nie. Die vorige eienaar het 31" wiele op gehad wat ek ook af gehaal het so dis gewone 245/75/15 op. Enige tyd die naweek pas my.
Groete
Groete
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Cool, pm my jou nommer dan sal ek met jou n reeling maak vir die naweek erens.steekvlieg wrote:Hy het heel goed gestop, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie (ek kom van n '88 hilux af) soos ek op die forum lees stop die dromme maar stadig, dis ek het nog nie die blokkies vervang in n jaar en n half nie (so 15000km) en lyk ook nog nie nodig nie. Die vorige eienaar het 31" wiele op gehad wat ek ook af gehaal het so dis gewone 245/75/15 op. Enige tyd die naweek pas my.
Groete
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Het PM gestuur, nie seker of jy hom gekry het nie
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Nee sorry mater, ek is ma vreeslik sleg met my pm's lately.steekvlieg wrote:Het PM gestuur, nie seker of jy hom gekry het nie
Het hom gekry. Sal jou bel later vandag. Dankie.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Tue Jul 21, 2009 10:03 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: christo
Re: 2700i Back to Drum Brakes
Hier is 3 fotos van die mod (of die bracket vir die wat gewonder het)
- Attachments
-
- DSCN3054.JPG
- (255.9 KiB) Downloaded 197 times