Page 1 of 1

headlamp replacement

Posted: Mon Mar 30, 2015 6:37 am
by piet petrol
Hi almal.
Moet net se die forum is die beste, wel na my lux . Hehe Hehehe.
Ek het twee vrae. 1st. Die lip wat my corner lamp op moet inknip (op die grill) is stukkend. Is daar iemand wat al n quick fix daar probeer het.
2de vraag. Ek wil my rh headlamp vervang en sien ek moet die hele grill afhaal. Enige advies sodat ek nie die grill breek nie.
Ps. Nuwe grill R6600

Re: headlamp replacement

Posted: Tue Mar 31, 2015 8:52 am
by piet petrol
Pic of grill bracket