Page 1 of 1

suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 11:35 am
by Toppie4x4
What do you guys think about this shackle..................

Re: suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 11:49 am
by Ultred
Daai is iets different. Wa? Local of import?


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 12:02 pm
by Toppie4x4
Nie seker nie maar die een op die foto is vir die FJ............dit behoort n lekker reticulation te gee

Re: suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 1:25 pm
by WESKUSKLONG
Dit werk baie goed staan ook bekend as "Revolver shackle" maak net seker dat die propshaft en alles soos skokbrekers lank genoeg is.
Dit is eintlik maar vir challenge voertuie bedoel .

Re: suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 2:30 pm
by Tarquin
Thanks a very interesting shackle.. i wonder what it costs and if anyone has put it on a SFA? :think:

Re: suspension lift

Posted: Fri Apr 24, 2015 4:28 pm
by Toppie4x4
nog n foto of twee

Re: suspension lift

Posted: Sat Apr 25, 2015 12:55 pm
by Tarquin
Do you know where you can get them?

Re: suspension lift

Posted: Sat Apr 25, 2015 3:38 pm
by Willem01
Andre op wat se bakkie gaan jy dit opsit

Re: suspension lift

Posted: Sat Apr 25, 2015 8:32 pm
by Toppie4x4
nee jong ek het net die foto's raakgeloop op die internet en gedink dit is baie interesant. Weet nie eers waar om dit te koop nie. Dit sal nie baie moelik om n stel the maak nie.

Re: suspension lift

Posted: Sat Apr 25, 2015 8:35 pm
by george
Daai spacers is vir n vigo. Ek hou nie baie van die shackels nie. Sal werk vir speelding maar ek dink vir n ryding kan hy dalk onstabiel wees