Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Picked up the procedure while searching for something else, I haven't verified the mod. I think the 4wd computer they are talking about will either be in the passenger side kick panel or the centre console above the gearbox. I will check this out sometime as it is something I have been wanting to do for a while now.

http://www.4x4wire.com/toyota/minutemods/greywire_mod/
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

Baie nice om die foto's te sien. Op die regterhand stuur, is die black box by jou regter voet. Dis net verwarrend want in die post hieronder word ek aangeraai om die blou en rooi draad te knip... :? :? :?

Image
Image ImageImage
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Dit lyk vir my of dit twee maniere is om basies dieselfde effek te kry.

1) Pers/Blou ? en rooi draad.
Volgens my lyk dit eerder of jy met die mod die draad moet aard wat van die difflock ECU kom en nie die harnas nie, want as jy hom in 4L sit sit jy effektief 'n aarde op die input van die ECU. Geen aarde - 4H of 2WD, aarde - 4L.
Op die kringdiagram lyk dit vir my soos 'n pers en rooi draad. As jy die aarde daar opsit bypass jy effektief die 4L detection switch en die Difflock ECU dink die hele tyd dis in 4L.

Wat ek nie hou daarvan nie is dat dit afhangend van waar jy die aarde opsit dalk die ABS ECU kan befoeter, want hy kry sy feed vanaf dieselfde plek so vir die ABS lyk dit ook of jy in 4L is as jy die aarde aan die harnas kant sit, maar dit kan dalk wees dat die ABS ECU net die ABS sal afskakel as jy krag op op die Difflock sit met 'n aarde op die harnas kant. (Die ABS ECU disable die ABS in 4L met difflock aan, jy sal sien die ABS liggie kom aan in 4L met difflok aan).

2)Grys draad
As jy die Grys draad aard aan die harnas kant sit jy permanent 'n aarde op die ander kant van die difflock motor so hy sal aanskakel maak nie saak of jy in 4L/H of 2WD is nie as hy krag kry. Onder gewone omstandighede kry hy sy aarde deur die difflock ECU en dit sal hy net kry as jy in 4L is. Volgens my is hierdie die veiliger opsie.


Dit lyk vir my as jy die Difflock knoppie druk sit hy krag op die difflock motor maar die aarde vir die difflock motor sit hy net deur as jy in 4L is.

Hier is die diagramme
Dlock1.pdf
(18.96 KiB) Downloaded 181 times
Dlock2.pdf
(16.98 KiB) Downloaded 168 times
Last edited by 3RZ on Thu Sep 18, 2008 2:07 pm, edited 1 time in total.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by legend35 »

JB,ek weet nie watter model Hilux jy het nie,maar op n 2004 is daar nie n gruis draad nie,so glo my dit is die blou en rooi draad.Alles werk reg ,die ABS ook en het nog niks probleme gekry nie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

legend35 wrote:JB,ek weet nie watter model Hilux jy het nie,maar op n 2004 is daar nie n gruis draad nie,so glo my dit is die blou en rooi draad.Alles werk reg ,die ABS ook en het nog niks probleme gekry nie.
Dankie Johan, ek het laas nie die mod gedoen nie omdat ek bietjie bang was vir die ABS ding. Nou het ek gemoedsrus, as ek by die huis kom oor 3 weke, doen ek die mod onverwyld! Ek het ook die 35 reeks (een aan die linkerkant) so ek is seker ek gaan ook die rooi/blou draad doen. Cheers! :) :) :)
Image ImageImage
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

:oops: O ja, en dankie Willem! :)
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Ek sal vanaand 'n bietjie myne bekyk, myne is ook 'n Legend.
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Ok it looks like on some of the models the wire was Red and Blue. But it is the no 8 wire on the connector.
gwlm-diagram_1.gif
BUT all of them say you must earth the wire coming from the 4WD computer not the wire from the harness. I agree with this because if you look at the wiring diagram this makes more sense. If you earth the wire to the Diff lock ECU the ABS ECU will only know you are in 4L when you are actualy are in 4L - the Difflock ECU will think you are in 4L all the time.

Also if you earth the wire coming from the harness the difflock ECU will never engage the difllock as it needs an earth on pin 8 in order for it to know it is in 4L and is allowed to engage the difflock.

http://www.nsmfinance.com/toyota/locker.htm
http://www.customtacos.com/tech/index.php?article=10
http://www.yotatech.com/f2/grey-wire-mo ... ion-82136/
http://www.offroaders.com/info/tech-cor ... locker.htm

[EDIT]En toe tik ek sommer die reply in engels, seker maar omdat ek alles in engels gelees het. :oops: [EDIT]
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

OK Willem! Enough talk/Genoeg praat. Its weekend now/Dis naweek nou. When you see this you should have had time to do the mod/Wanneer jy sien dit jy sal het gehad tyd te doen die mod. So, did you get it right/ So het jy gekry dit reg? Does it work/Doen dit werk?
:D :D :D :D
Image ImageImage
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Dis ook net in die Kaap wat die naweek op 'n Donderdag aand begin :mrgreen:

Johan is reg dit is die Blou en Rooi draad op konnektor 8 en die 4x4 UCU is aan die regterkant by jou voete. Sny die draad, las 'n stukkie in met 'n lugg wat jy aard, maar dit moet die draad wees wat na die 4x4 ECU/plug toe gaan, nie die harnas nie. Gedoen en nou aktiveer die locker in 2WD, 4L en 4H, die ABS disable ook in 2WD, 4L en 4H as jy die locker aanskakel.

Ek oorweeg dit om 'n change-over skakelaar in te sit sodat hy of kan werk soos standaard of bypass, net om te keer dat die apies by die dealer en karwas nie die locker per ongeluk aanskakel nie, dan kry jy die beste van albei. werelde.
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

Ja, ek moet eintlik skuus sê vir die manne in Slaapstad
Dis ook net in die Kaap wat die naweek op 'n Donderdag aand begin
, maar dis nie ver van die waarheid nie - wat eintlik gebeur het is dat dit vandag so stil was hier in Luanda, ek het die naweek gevoel gekry. Nou kom breek jy my 'bubble' en bring my terug na die real world! :oops: :oops: Hier werk ons in elkgeval 24/7, jy weet later nie meer watter dag van die week dit is nie. Ding dong! Blok vir JB!! :confused: :confused: :D :D:
Image ImageImage
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Dankie Johan Legend35 vir die draad se kleur, sou 'n bietjie gesukkel het as jy dit nie uitgewys het nie. Het jy al gekyk tot op watter spoed die locker werk ? Ek sien party van die ouens reken hy disengage bo 'n sekere spoed en ek sien die Diff lock ECU het 'n input vanaf die spoed sensor in die instrument paneel.

Net vir interessantheid, as jy jou speedo kabel afhaal is die "road speed limiter" ook gedisable want hy gebruik die spoed vanaf die instrument cluster om te bepaal waar hy moet afsny, en jou "check engine" liggie kom aan. Het al drie speedo kabels afgesmelt, een op die Dyno en twee op die pad, nou is hy ge-reroute en met asbes lap toegedraai.

JB die weer is in elk geval seker beter daar in Luanda as by jou huis. Het jy darem 'n 4x4 om mee te ry daar ?
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Dit lyk my die locker engage net as jy stadiger ry as 8Km/h, disengage teen enige spoed, jy kan so vinnig ry as wat jy wil as hy eers engage het.
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by JBurger »

3RZ wrote:Dit lyk my die locker engage net as jy stadiger ry as 8Km/h, disengage teen enige spoed, jy kan so vinnig ry as wat jy wil as hy eers engage het.
Willem, wat praat jy nou? Het jy dit getoets? Ek het dit nog nooit agter gekom nie. Kry jy 'n indikasie in die kajuit dat dit ontkoppel het? Ek het al 'n paar keer op die sand gery en daar het jy soms meer as selfs 50km/hr nodig vir sekere lang duine en dan gebruik ek (soms) my locker in 5de, beste spoed (ek dink nie ek kan veel meer as 50 kry in 5de nie, ek praat onder korreksie...) Ek weet die eienaarshandleiding beveel aan dat jy dit nie gebruik bo 8km/hr nie, maar ek het gedink dis bloot 'n aanbeveling???? Nog 'n vraag, het die Hilux iets wat so 'n lae spoed as 8km/hr kan registreer? :? :o :shock:
Image ImageImage
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by legend35 »

Sorry,ek het reg gedink en verkeerd gepraat :oops:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

JB wat ek bedoel is soos volg (Ek het dit nog nie getoets nie)

Jy kan die Locker knoppie druk en as jy 8Km/h of stadiger ry sal hy die locker aanskakel.
Ry jy vinniger as 8Km/h kan jy die knoppie druk maar hy behoort teoreties eers te wag todat jou spoed onder 8Km/h is voordat daar krag op die locker gesit word.
As jy die locker aangeskakel het onder 8Km/h dan bly hy aan maak nie saak hoe vinnig jy ry nie.

Die locker ECU het 'n imput van die spoed sensor af, so ja hy weet hoe vinnig of stadig jy ry.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

Willem, het jy die grys draad afgesny en ge-aard of het jy net die aard ingelas?
Maak dit saak?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Piet hy moet afgesny word en ge-aard word en is gewoontlik blou en rooi.

Hier is die kort weergawe, miskien kan ons dit ook onder die members articles sit dan is dit makliker om te kry.

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=26565

On the previous 2.7 and KZTE Hilux's you can only engage the difflock in 4L, this mod allows you to engage the locker in 2wd, 4H & 4L.

Look for the 4wd computer in the right hand side drivers kick panel.

The connector looks something like this:
gwlm-diagram_1.jpg
gwlm-diagram_1.jpg (12.21 KiB) Viewed 4899 times
Cut the blue and red wire on pin 8 (In the image it is grey wire) 10-20cm from the connector going the the 4wd computer, crimp or solder a lug on to the wire and earth the wire going to the computer. (I soldered in a piece of wire long enough to get to a decent earth) The difllock will now engage in 2WD, 4H & 4L. The ABS is also switched off with the difflock on.

On some of the earlier models the wire was grey and if you search on the internet it is called the "Grey wire mod" but on ours it is blue and red.

Engage difflock and enjoy !
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

mmm, ja myne is ook blu en rooi. Ek het nie mooi gelees nie toe las ek sommer net hom in.
Hy werk so, maar ek is nou bang ek vernietig iets. Kom ons redeneer die saak uit, as die draad se enigste doel buitendien was om die difflock te earth wanneer jy hom aansit, sal dit dan kan skade doen as jy hom nie afgeknip het maar net ingelas het.

Ek vra maar want jy ken die diagramme baie beter as ek?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by BenHur »

Pieter

Ek het nou nie die hele circuit nie om te bestudeer nie, maar ek neem aan daai draad op pin 8 gaan na die ratkas op 'n Low Range indicator switch wat dan die kring na aarde voltooi as jy in Low Range gaan.

Wat die mod doen is om daai switch te bypass en permanent aarde te sit wat vir die difflock controller sê jy is permanent in LR.

So as daar geen ander electronics is wat dieselfde skakelaar gebruik om te sien waneer jy in lowrange is nie sal daar nie probleme wees nie maar as 'n ander controller ook daai switch gebruik sal dié se werking ook geaffekteer word, so op die ou einde (met die lack van verdere info of die volledige wiring diagram) sal ek jou aanraai om die draad liewer te knip net vir die wis en onwis.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

Dankie Bennie, dit maak sin, ek sal so maak.

Terwyl ons nou by hierdie boksie is wat die vermoë het om die ABS ook af te skakel wanneer jy diff-lock aansit, is daar nie dalk een van daardie draadjies waar mens 'n skakelaar kan insit sodat jy die ABS op die grondpad of in die veld kan afsit nie?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by BenHur »

Dis dalk moontlik ja, kry ons die wiring diagram dan loer ons of ons iets kan sien.

Willem

Jy het seker ene?
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

Bennie, kyk net verder af in die topic, op 17 Sept het Willem twee files met diagramme geplaas.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by BenHur »

Op altwee die drade kom die "sence" draad vanaf die ABS computer en T in op die draad wat na die Detection Switch toe gaan. So as die DL engage maak hy die pad na aarde vir die DL liggie, DL computer en die ABS om te weet die DL is aan.

So as jy daai draad kan identifiseer in die harnas (sorry hy loop nie eksklusief na die DL computor toe om daar te vang nie) en hom knip en 'n diode insiit sodat jy nie die res van die circuit beïnvloed nie sal jy hom dan voor die diode met 'n switch kan aard en die ABS de-aktiveer.

Willem het jy die legend van daai diagram watse kleur is LG-B? Beter nog het jy die ABS computer se diagram dan kan mens die draad dalk van daar af vang en mod?
Attachments
DL wiring.pdf
(88.71 KiB) Downloaded 109 times
MORNE
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
Town: Durbanville
Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
Real Name: Morne

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by MORNE »

Ek het n 2700i 2002 model en my diff lock werk in 2 wd vandat ek hom het.Ek gebruik dit baie op die plaas oor accell twisters.My abs sit ek af met n knoppie wat ek by Goeie Hoop gekoop het wat presies in die spasie regs onder, net bo my fuse paneel.As ek die knoppie gebruik om my Abs af te sit gaan my Abs en diff lock liggie aan op die dash.Ek het getjek die diff lock is af.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by legend35 »

Pieter,het jy toe die ABS mod gedoen?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Pieter kyk 'n bietjie of jou ABS liggie nie nou aan bly in 2wd met die difflock af nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

Morne - Jy praat van 'n knopiie wat jy ingesit het vir die ABS, op watter drade het jy hom gekonnekteer.

Johan - Nee ek het nog nie die ABS mod gedoen nie, as jy praat van diodes en goed trek my oë oor mekaar.

Willem - Ek het die draad toe maar eerder heel gaan afknip net om seker te maak. Alles werk reg. Die ABS lig is nie aan in 2WD nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Ek wil net 'n toets doen, as ek die diagram reg lees dan sal die ABS afgesit word as mens 'n aarde op die draad sit wat na die harnas toe gaan wat afgeknip is en nou oop le. As mens dan 'n skakelaar daar op sit na aarde toe behoort mens die ABS so te kan afsit.
MORNE
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
Town: Durbanville
Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
Real Name: Morne

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by MORNE »

pietpetoors wrote:Morne - Jy praat van 'n knopiie wat jy ingesit het vir die ABS, op watter drade het jy hom gekonnekteer.

Johan - Nee ek het nog nie die ABS mod gedoen nie, as jy praat van diodes en goed trek my oë oor mekaar.

Willem - Ek het die draad toe maar eerder heel gaan afknip net om seker te maak. Alles werk reg. Die ABS lig is nie aan in 2WD nie.
Piet ek het dit na n auto elec.geneem en hy het die cover afgehaal ,onder regs by jou voet wat petrol trap.Hy het dit so vinnig gedoen ek het seker 15min gewag .So ek neem aan dit is baie eenvoudige,maar ek weet nie wat se draad hy gebruik het nie.Die auto elec se naam is Carlo 0824993332
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by pietpetoors »

JB, maak so:
http://www.hilux4x4.co.za/hilux-diff-lock-mod/index.php
Laat weet of die instruksies duidelik genoeg is en of ek iets kan bysit.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by BenHur »

EK het vandag na die wiring diagramme gekyk wat oor 4 veskillende bladsye strek en het 'n diagram geteken met 2 opsies oor hoe om die ABS override te doen. Ek het dit na willem gemail sodat hy dit kan toets en kyk of dit werk soos ons dink. Sal sodra hy happy is dit hier upload dan kan Pieter die artikel update met die res van die info.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by BenHur »

Calling Willem


Enige nuus, kon jy die naweek loer?
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by 3RZ »

Jammer, kon nog nie 'n kans kry daarvoor nie, was/is op my to do list, dinge het so 'n bietjie anders uitgedraai oor die naweek.
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: Modifying your 2.7/KZTE difflock to work in 2wd and 4H

Post by DustyDre »

Ek het my 2004 2.7 s'n nou net gedoen en dit werk perfek. Dit was genuine 'n 10 minute joppie. Die covers afgehaal , die 4x4 ecu sit daar openlik , daar is 10 drade, die blou en rooi draadtjie afgeknip , die ecu ene gegrond en die loom s'n toe getape , en dit was dit. Als getoets en al die liggies (Difflock RR en ABS) werk perfek soos wat dit in LR 4x4 werk wanneer die difflock aangesit word.

Was maar senuweeagtig om die draad te knip maar met soveel goeie "input" van julle slim ouens kan 'n mens nie eintlik verkeerd gaan nie , DANKIE :yahoo: :dance1:
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”