KZTE intercooler sonder chip?
- Bakkieman
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
- Town: Aggeneys
- Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
- Real Name: Pieter
- Location: Aggeneys Noord Kaap
KZTE intercooler sonder chip?
Hi. Ek wil net graag weet, kan ek vir my KZ n intercooler opsit sonder op te chip?
Ek kan n cooler vir hom laat kom, maar ek moet n naweek trip daarvan maak as ek hom wil laat chip.
Het iemand dit al so gedoen?
Ek kan n cooler vir hom laat kom, maar ek moet n naweek trip daarvan maak as ek hom wil laat chip.
Het iemand dit al so gedoen?
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Pieter, jy kan n intercooler opsit sonder om te chip, bring jou egt af en hy trek defnetief beter met koeler lug.
One life, one dream, one toyota
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Ek het 'n jaar lank gery met my KZ met 'n intercooler sonder 'n chip. Werk goed, klein bietjie meer ekonomies en laer egt. Die grootste verskil kom saam met 'n chip.
- Bakkieman
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
- Town: Aggeneys
- Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
- Real Name: Pieter
- Location: Aggeneys Noord Kaap
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Dankie ouens. Ek gaan dan maar n Cirrus cooler laat kom, en as ek Desember Gauteng toe gaan, sommer daar die chip laat doen.
- hotMetal
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Fri Jul 24, 2015 1:45 pm
- Town: Nowra - Australia
- Vehicle: Aus Spec Hilux 1KZ-TE Boosted
- Real Name: Jack
Re: KZTE intercooler sonder chip?
As jy kan, kry `n boost controller of `n boost tee, kyk op Google. Om dit te doen sit daar `n klein rubber hose tussen die wastegate en compressor housing op jou turbo. Lees duer hierdie instruksie http://www.turbosmart.com.au/wp-content ... eStage.pdf. Dis biejtie van `n groot job vir access, maar extra boost sal jou EGT's verder afbring en die bakkie sal beter trek. Probeer tussen 13-15PSI boost te run, anymore and you will hit boost/fuel cut. Dis waar `n fuel cut defender of `n chip sal help.
Ek het nie `n intercooler nie en my EGT's gaan nooit bo 580-600°C post turbo in 40°C dae en ek kan maklik 80-100kmh opdraand ry. Extra lug lean die engine uit, ja die lug is warm, maar koue lug van die intercooler met standard boost van 10PSI + restriction in die extra piping is meer soos 8-9PSI boost. Dit sal nie veel verskil maak nie.
Just a thought.

2001 Hilux 1KZ-TE DC 4X4 - 328 000kms
Running 15PSI Boost = Keeping those EGT's low + Extra GO GO Juice
Working on a Injector Pump Solenoid Override to allow for more fuel without the need of a chip saving money, All that is needed is AFR's, EGT's and Fuel to be in check.
The 1KZ loves to be Boosted - More BOOST! Just need more fuel from my injector pump. I hate electrically controlled mechanical injector pumps, no room for play = no more BOOST (Will find Solution)
Feel free to PM me or give some advice. I have quite a bit of experience, but you guys living in SA have way more!
Running 15PSI Boost = Keeping those EGT's low + Extra GO GO Juice
Working on a Injector Pump Solenoid Override to allow for more fuel without the need of a chip saving money, All that is needed is AFR's, EGT's and Fuel to be in check.
The 1KZ loves to be Boosted - More BOOST! Just need more fuel from my injector pump. I hate electrically controlled mechanical injector pumps, no room for play = no more BOOST (Will find Solution)
Feel free to PM me or give some advice. I have quite a bit of experience, but you guys living in SA have way more!
- Bakkieman
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
- Town: Aggeneys
- Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
- Real Name: Pieter
- Location: Aggeneys Noord Kaap
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Thanks for that. I will be looking in to that.
The reason for getting an intercooler first, is simply about cost. If I get the cooler first, and install it myself, I can simply have the chip done as an add on later. This way I can save some money and spread out the cost, as I don't have 10k to drop all at once.
Starting to think an EGT sensor should come first though...

-
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Thu Sep 04, 2014 9:27 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 manual
- Real Name: Gustav
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Hallo Pieter. n Intercooler behoort n baie groot verskil maak.
Ek het op my 2004 Ford Ranger 2.5 diesel wat standaard met n klein front mount intercooler uit kom net n baie groter intercooler op gesit. Die verskil was ongelooflik.
Die krag het opgegaan van 85kw na 97kw, en torque van 257nM na 345 nM -gemeet op Dastek dyno.
Die Ford kan nie ge-chip word nie. Ons het ook nie met die diesel pomp of boost gekarring nie.
Ek het op my 2004 Ford Ranger 2.5 diesel wat standaard met n klein front mount intercooler uit kom net n baie groter intercooler op gesit. Die verskil was ongelooflik.
Die krag het opgegaan van 85kw na 97kw, en torque van 257nM na 345 nM -gemeet op Dastek dyno.
Die Ford kan nie ge-chip word nie. Ons het ook nie met die diesel pomp of boost gekarring nie.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Pieter, sit daardie intercooler op en dan 'n egt gauge voor jy chip doen. Dit sal ook die ouens wat die chip doen 'n baie beter idee gee van hoe hard die motor werk. Sit die probe voor die turbo, nie na nie. Anders gaan jy altyd wonder wat die temperature regtig is.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Hi Johan. My probe sit in die manifold. Is dit die regte plek?Waar presies is joune?JohanW wrote:Pieter, sit daardie intercooler op en dan 'n egt gauge voor jy chip doen. Dit sal ook die ouens wat die chip doen 'n baie beter idee gee van hoe hard die motor werk. Sit die probe voor die turbo, nie na nie. Anders gaan jy altyd wonder wat die temperature regtig is.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: KZTE intercooler sonder chip?
Manifold is voor die turbo. Dis die regte plek. Myne sit by die plek waar al 4 silinders se gasse saam kom in die manifold reg bo die turbo inlet.