KZTE Exhaust

Discuss modifications on your late 1998 to 2005 IFS Hilux here.
Post Reply
User avatar
Bakkieman
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
Town: Aggeneys
Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
Real Name: Pieter
Location: Aggeneys Noord Kaap

KZTE Exhaust

Post by Bakkieman »

Goeie more op hierdie koue oggend.

Dis tyd vir my KZ om n FF uitlaatpyp te kry. Ek het opgelet dat so n sisteem ongelooflik duur is by plekke soos Steve's ens.
Ek wil graag weet of daar enige rede is waarom die plek wat my straat karre se uitlaatpype gedoen het, nie my KZ sn kan doen teen n fraksie van die prys nie. En ook wat word aanbeveel: diameter pyp, grote en hoefveelhede bokse, turbo downpyp ens.

Dankie
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZTE Exhaust

Post by JohanW »

'n FF beteken niks as jy nie die downpipe doen nie. Die downpipe na die turbo is die grootste blokkasie op 'n KZTE. Dit is so een duim groot.

Kontak vir Francois by 4xlux om 'n flange te kry. Hy het ook 'n jig om die down pipe volledig te maak. Maak net seker dat die flange die groot genoeg is om toe te laat dat die wastgate reg oopmaak. Omdat die turbo al die klank demp het jy tegnies nie 'n enkele boks nodig nie.
User avatar
Bakkieman
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
Town: Aggeneys
Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
Real Name: Pieter
Location: Aggeneys Noord Kaap

Re: KZTE Exhaust

Post by Bakkieman »

Dankie vir die raad.
Ek sien my downpipe is heelwat dikker as n duim, en daar is redelike nuwe welding net na die flex joint. Is dit moontlik die vorige eienaar het dit klaar gedoen?
Het iemand dalk n foto van die standaard pyp?
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZTE Exhaust

Post by JohanW »

Hier is my draad. viewtopic.php?f=3&t=35357&p=426792#p426792

Let wel as dit 'n cast iron down pipe is na die turbo is dit steeds die standaard een.
User avatar
Bakkieman
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Thu May 28, 2015 8:46 am
Town: Aggeneys
Vehicle: Opel Corsa. 2002 KZ-TE D/C 4x4(stock)
Real Name: Pieter
Location: Aggeneys Noord Kaap

Re: KZTE Exhaust

Post by Bakkieman »

Cast iron. Maar ek het groter probleme, moet eers uitvind hoekom hy olie eet op lang afstand.
Post Reply

Return to “Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)”