Page 1 of 1

Tyres vir my KZ

Posted: Sun Apr 24, 2016 6:37 pm
by Bakkieman
Hi, dit raak amper tyd vir nuwe bande op my 2003 4x4 D/C KZ-TE.

Hy het nog niks mods op soos chip ens nie, maar cooler sal ook binnekort op kom.

Die vorige eienaars het vir een of ander rede 215 bande opgesit, en dit tol nie regtig in die dik sand hier nie.

Wat ek wil weet, is wat is die verskil tussen 30x10x15 en 245 15?

Die KZ se krag is nie wat ek verwag het nie, so ek wil hom nie doodmaak met oorgrote bande nie, maar ek sal graag groot wil gaan, terwyl ek op die 7JJ rims bly.

Wat sal julle voorstel en hoe gaan die verskil my sak effekteer?

Re: Tyres vir my KZ

Posted: Sun Apr 24, 2016 10:47 pm
by JohanW
30x9.5R15 is 'n goeie grotte vir 'n kz. Ek het nou 90k km met 'n stel gery. As jy wil opgaan na 31x10.5R15 gaan jy krag inboet. Tensy jy 'n paar mods soos 'n fris intercooler en chip insit.

Ek het nou op my nuwe stel op gegaan na 31.10.5R15 op die standaard 7JJ rims. Die voertuig ry beduidend sagter en lyk sommer kwaai. Dinge onder die enjin kap is egter lankal nie meer standaard nie. Teen 120km/h die klok doen ek 124km/h op die gps.

Re: Tyres vir my KZ

Posted: Tue Apr 26, 2016 5:07 pm
by Scott
Johan what is your revs at 100 and 120 km/h for a mater of interest as I am running the KZ motor in the SFA and would like to see how much more I am revving.

Re: Tyres vir my KZ

Posted: Wed Apr 27, 2016 11:12 am
by JohanW
On 30s my rpm was 2800 @ 120km/h. This I am sure of. I think it was 2500 @ 100km/h. On the 31s I cant give you a exact value since I have the colt 4m40 pump installed and I yet to calibrate the rpm reading properly from the pump to the cluster. Its currently reading 3100 rpm @ 120 on the 31s from the new pump which isn't correct but something.

Re: Tyres vir my KZ

Posted: Wed Apr 27, 2016 11:20 am
by Scott
Found this it may help
http://www.differentials.com/technical- ... calculator" onclick="window.open(this.href);return false;
30" =2631rpm at 120km/h(75mp/h) in 5th gear
31"=2546rpm at 120km/h in 5th gear