Page 1 of 1

KZ suspensie lift

Posted: Fri Sep 30, 2016 5:57 pm
by Bakkieman
Hi. Ek soek net julle insette oor "spacers" en langer shackles op die KZ 4x4. Ek doen nie mal 4x4 nie en dra ook nie baie gewig rond nie. Maar die ekstra hoogte sal baie in die dik sand help. Ons het nie almal duisende om op n volle suspensie kit te spandeer nie, en ek is mos maar n planmaker. Is dit die moeite werd?

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sat Oct 01, 2016 9:24 am
by TertiusK
Hi Pieter.

Kontak gerus Darrell van MIKEM suspensions. Hy is ook op die forum as MIKEM1. Hy is n genius met suspensions en n baie nice mens. Hy sal jou verseker die beste raad kan gee hieroor. Jy sal nie spyt wees nie!!

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sat Oct 01, 2016 7:30 pm
by Thunder02
TertiusK wrote:Hi Pieter.

Kontak gerus Darrell van MIKEM suspensions. Hy is ook op die forum as MIKEM1. Hy is n genius met suspensions en n baie nice mens. Hy sal jou verseker die beste raad kan gee hieroor. Jy sal nie spyt wees nie!!
I can second this, he has done my IFS suspension and I'm over the moon with it.

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sat Oct 01, 2016 8:23 pm
by Thabogrobler
Op 'n budget sal jou spacers werk - die bo-op doe ball joints. Dan hoef jy nie die torsion so styf te draai dat die rit hard is nie. As jy nog hoer wil gaan moet jy 'n diff drop voor doen.

Agter werk die langer shackles goed.

Sterkte en hom vertel wat jy gedoen het.

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sat Oct 01, 2016 11:58 pm
by kzteshooter
Waar koop mens daai ball joint spacers vir die IFS KZTE?


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sun Oct 02, 2016 2:50 pm
by Thabogrobler
Op 'n stadium het 4x4direct.co.za hulle verkoop, saam met die diff drop kit - as ek reg onthou?

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sun Oct 02, 2016 5:26 pm
by Thunder02
kzteshooter wrote:Waar koop mens daai ball joint spacers vir die IFS KZTE?


Sent from my iPad using Tapatalk
Have a look here:
http://www.4x4direct.co.za/strut-spacer ... -of-2.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: KZ suspensie lift

Posted: Sun Oct 02, 2016 10:33 pm
by kzteshooter
Dankie Thunder


Sent from my iPad using Tapatalk