Wil solank uitvind vir die SAS op die hilux
Watse ratio gaan die beste wees vir die 2.7 met 32"
Agter is die ratio 4.556 standard diff 2.7
Kan die agterste diff verander word om te pas by die voorste solid axle ? of
sal dit beter wees om n ou axle te kry vi agter ?
Waar in PTA kan dit gedoen word ?
David
Diff ratio verander vir Sas
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Diff ratio verander vir Sas
Jy kan tot 4.88 op die Gearmax agter uitruil, die voorste sal 4.88 wees. As jy die import agter diff het kan jy 5.28 en tot 5.71 vir 35" tot 38" bande will gebruik. 4.88 is reg vir die 3RZ enjin met 32 of 33" bande. Ek het 4.88 vir Gmax en import asse.
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Diff ratio verander vir Sas
Hi Darryl
jy het n PM .
jy het n PM .