Front Diff Lock
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
- Real Name: ALEX
Front Diff Lock
Hi daar, ek soek iemand wat n' V6 4.0 Hilux het wat baie 4x4 doen om n' locker te toets ek het n' kompleet voor as wat net moet ingesit word, dus jou voor as word nie aan geraak nie. Ongelukkig het ek n' Fortuner en hy is permanent 4WD Weereens jy moet baie 4x4, teerpad ry gaan my niks help nie. Groete
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Front Diff Lock
Dis reg maar het klaar locker voor en agter.CasKru wrote:Sover ek weet doen Pype baie 4x4 met sy Nuwe Hilux
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dave
Re: Front Diff Lock
Pype,
Kan jy 'n voor- locker vir 'n n uwe Hilux insit?
PS. Tegnies is ek nie goed nie - maar gatskuur briljant!
Kan jy 'n voor- locker vir 'n n uwe Hilux insit?
PS. Tegnies is ek nie goed nie - maar gatskuur briljant!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Front Diff Lock
Toppie ek het myne deur Mega World laat doen dit is die ARB air locker. Hulle werk was netjies en ek het nog niks probleeme gehad nie en ek weet hulle warborg werk.Toppie wrote:Pype,
Kan jy 'n voor- locker vir 'n n uwe Hilux insit?
PS. Tegnies is ek nie goed nie - maar gatskuur briljant!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dave
Re: Front Diff Lock
Pype,
Baie dankie vir die inligting. Ek het op my Nissan ARB diff-locks maar kon dit nie voor insit nie.
Ek sal beslis vir my 'n voorste diff-lock laat insit.
Baie dankie vir die inligting. Ek het op my Nissan ARB diff-locks maar kon dit nie voor insit nie.
Ek sal beslis vir my 'n voorste diff-lock laat insit.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 127
- Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
- Real Name: ALEX
Re: Front Diff Lock
Pype wat het jou ARB gekos?
Re: Front Diff Lock
Dit was so in die omgewing van R17k gewees....