FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
BaasJo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
Town: Sterkrivier
Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
Real Name: Jo

FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by BaasJo »

Ek is so bly ek het hierdie forum ontdek. Ek het laasmaand eers internet gekry.posting.php?mode=post&f=94#" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek is al vir jare 'n Hilux-man maar het in Maart vanjaar my eerste 4x4 gekoop, "n 2007 Hilux 3.0 D4D dubbelkajuit 4x4 met net 48 000 km op. Ek het die bakkie gekoop om my karavaan mee te sleep, maar wil ook graag die voordeel van die 4x4 geniet deur 4x4 roetes te doen en ons beplan ons eerste 'overland trip' na Botswana vir Oktober.
Na wat ek op die forum gelees het is ek seker hierdie is die regte plek om raad en antwoorde te soek op al die vrae wat ek het.
Ek is nou lus om my voertuig beter toe te rus vir die boendoes.
Eers het ek gewonder wat moet ek op sit en in watter volgorde, toe ek begin uitvind sien ek daar is soveel verskillende opsies en vervaardigers dat ek nie meer weet wat is die regte keuses nie.

Die toerusting wat ek oorweeg is:
Canopy;
Ekstra brandstoftenk;
Dual battery sisteem;
Suspensie;
Bullbar;
Winch;
Rocksliders en bashplates;

Ek het BFG's op, ek weet ek gaan 'n canopy opsit, ek oorweeg sover dubbelbattery en ekstra tenk.

Maar nou vra ek: is die Hilux 'goed genoeg' standaard soos hy is of is al die ekstras wat duisendee rande kos nodig voor 'n ou ver van die die huis af die bosse in ry?

En as 'n ou begin koop hoe kies jy? OME, TJM EFS MIKEM IRONMAN ARB RV ONCA BURNCO FORNTRUNNER ensovoorts ensovoorts....

Wat is nodig, wat nie, waarvan moet jy wegbly, waarsonder kan jy nie?
HELP ASSEBLIEF!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by OOOOMS »

Hi Jo en baie welkom hier by ons :thumbup: Jy is beslis in goeie hande hier :!:

Canopy is 'n goeie eerste opsie, dan sou ek voorstel suspensie.....! Ja die duur een. Doen die agterste's eerste om rede dit is waar jou meeste gewig gaan wees, indien jy voor ook kan doen ter selfde tyd sal dit goed wees! Duel battery sisteem om die yskas aan die gang te hou.

Brandstoftenk sal jy sekerlik nie dadelik nodig he nie om rede daar baie brandstof beskikbaar is. Maar jy sal dit seker een of ander tyd in elk geval doen.

Bullbar
Bash plates en sliders en dan laastens winch!

Geniet
BaasJo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
Town: Sterkrivier
Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
Real Name: Jo

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by BaasJo »

Dankie vir die verwelkoming, ek sien uit om deel te wees van die forum.
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by Royco »

Welkom Jo. :wave:
Die sal lekker wees om te sien hoe vorder jou "projek".
Neem baie "before and after" fotos om saam met ons te deel. :beg:
Image Image Image Image
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by JJBotes »

Hallo Jo,Welkom.
Die Hilux is goed net soos hy is, die extras maak dinge net maklikker en veiliger.
:thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by pietpetoors »

Baie welkom Jo. Ek stem nie 100% met Mark saam nie. Meeste ouens kry hulle 4x4 en is so opgewonde dat hulle deur 'n paar slote wil gaan ry. Die heel eerste ding wat seerkry is daai simpel aluminium trappies onder die deur. Dit is ook een van die goed wat jou veldry die meeste belemmer.

Persoonlik sou Rock Sliders my eerste ding wees wat ek doen, dan die kappie en bashplate.
Die bullbar help ook baie met veldry vermoë en verhoed skade aan jou voertuig.

Ek ry al 'n paar jaar 4x4 met standaard suspensie, sonder 'n dubbel battery en sonder 'n ekstra tenk en sonder 'n winch.
As ek tussen daai klompie moes kies sou my eerste keuse die dubbel battery stelsel wees, gevolg deur ekstra tenk, dan suspensie en ek weet nie of ek ooit 'n winch sal aansit nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by hentey »

Ons sit baie goed op wat baie geld kos wat nie regtig altyd nodig is nie.Maar vir jou vrou moet jy mooi laat verstaan dat dit alles nodig is,sommer so van die begin af.Dit sal dinge in die toekoms baie makliker maak.Hulle byt maar moeilik aan goed soos snorkels en ander vere en nog bumpers en batterye.Vat dit maar stadig in die begin en wanneer jy nog iets wil aanbring........dan se jy dit sommer so terloops.Noem dit dan nog so n paar keer en as jy eendag weer noem dit is nou tyd vir die volgende toevoeging,dan wil hulle gewoonlik weet maar hoekom het jy dit nog nie laat doen nie.
So terloops....probeer eers om n ding self te maak,voordat jy dit laat opsit.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by OOOOMS »

pietpetoors wrote:Baie welkom Jo. Ek stem nie 100% met Mark saam nie. Meeste ouens kry hulle 4x4 en is so opgewonde dat hulle deur 'n paar slote wil gaan ry. Die heel eerste ding wat seerkry is daai simpel aluminium trappies onder die deur. Dit is ook een van die goed wat jou veldry die meeste belemmer.

Persoonlik sou Rock Sliders my eerste ding wees wat ek doen, dan die kappie en bashplate.
Die bullbar help ook baie met veldry vermoë en verhoed skade aan jou voertuig.

Ek ry al 'n paar jaar 4x4 met standaard suspensie, sonder 'n dubbel battery en sonder 'n ekstra tenk en sonder 'n winch.
As ek tussen daai klompie moes kies sou my eerste keuse die dubbel battery stelsel wees, gevolg deur ekstra tenk, dan suspensie en ek weet nie of ek ooit 'n winch sal aansit nie.
Maar Pieter julle ouens vanni Kaap ry net sand..... :tease: :tease: :tease: Sagte sand :dance1:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by pietpetoors »

As ek reg onthou is Sterkrivier waar Jo is, in Limpopo en daar is wel 'n klip of twee
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by OOOOMS »

Dit is ja, naby Potties :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: FIRST 4X4 - WHAT NOW?

Post by Mud Dog »

Welcome JO! :thumbup: :thumbup:

1. Canopy - essential.
2. Dual battery system - for all the little electrical toys that make life easier.
3. Rock sliders and bash plate - as said, prevent damage ... also to prevent the fan belt & pulley picking up long dry grass and packing it against the exhaust manifold ... have known of fires to start that way.
4. Beef up your towbar mounts if you're going to do a lot of towing (may be necessary).
5. Suspension upgrade is a must in my book - improves the ability of the vehicle as well as the handling when loaded. You will have to do the front as well when you fit a bull bar.
6. Bull bar - plastic doesn't stand up to the rigours of off road adventures very well (don't forget a place to attach a seed net).
7. Long range tank - not an absolute necessity, but recommended.
8. Winch - not essential (you drive a Hilux), but a "nice to have" bit of gear depending on where you go (and who you go with).

Good luck! :thumbup: (Hentey has a few good tips there! :D: )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”