Roof console
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Roof console
Hello almal!
Ek het gou Vrydag my Outback roof console in gesit en toe sommer 'n life hammer gesit daar waar die CB radio eers was.
Het ook sommer die diff breathers laat verleng en 'n tansfer/skid plate op gesit.
Reg vir die winter se off road wat voorlê

- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Roof console
Dit lyk goed!
Is dit so dat daai console fit met slegs die skroefies van die liggies voor en middel van dak?

''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Roof console
Dis amper korrek, jy gebruik die gaatjies wat die dakliggie vashou, maar die Nuwe Hilux het mos nie voor 'n dakliggie nie so aan die voorkant moet jy twee gaatjies boor. Dit gaan darem gelukkig nie deur die dak nie en hulle gee 'n template saam. Regtig baie maklik om dit in te sit, ons het net gesukkel om die radio te mount omdat hy effens te lank vir die console was.Modder wrote:Dit lyk goed!
Is dit so dat daai console fit met slegs die skroefies van die liggies voor en middel van dak?
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Roof console
Expect to pay about R 3500.00. :evil:zepplin wrote:Nice Frikkie. How much was the console?
If the supplier have stock.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Roof console
£172 + VAT maar dis elke sent die moeite werd, 'n home made console sal nie so netjies gelyk het nie. Het nou meer lig en meer storage in die kajuit
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Roof console
Baie,baie NICE !!!
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Tue May 22, 2012 3:45 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux D4D D/C
- Real Name: Ferdie
- Club VHF Licence: L16
Re: Roof console
Dagse,
Ek het sopas dieselfde roof console in my Hilux installeer - baie netjies, maklik om te doen en al die dinge. Een probleempie: Die 2011 model se multimedia unit (insluitend selfoon hands free stelsel!) se mikrofoontjie sit in die voorste dakeenheid wat verwyder word met installasie .
Is daar enige spesiale manier om die mikrofoon weer te kan koppel of is hierdie 'n 'custom' plan om te maak? Ek wag ook vir 'n email-antwoord vanaf Outback Aus. Op die oomblik kan ek al my selfoproepe helder ontvang, maar nie praat nie!
Is ek werklik die enigste 2011 Toyota eienaar wat die probleem sover ondervind het?

- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Roof console
If there is anyone on the Forum with this Roof Console from Outback that has also fitted a Two-way Radio - Please tell me how on earth you mounted the Radio in this Console! :wth:
I for the life of me cannot see how I am going to fit my Radio in this console, as every method, apart from double sided tape is going to end up with screw ends sticking out through the console!
I'll take pictures tonight and post them in the morning and see if the clever people on the Forum have some ideas for me!

Gee hom eerder vir my, dit sal al jou probleme vinnag oplos.....Cleaner wrote:If there is anyone on the Forum with this Roof Console from Outback that has also fitted a Two-way Radio - Please tell me how on earth you mounted the Radio in this Console! :wth:
I for the life of me cannot see how I am going to fit my Radio in this console, as every method, apart from double sided tape is going to end up with screw ends sticking out through the console!
I'll take pictures tonight and post them in the morning and see if the clever people on the Forum have some ideas for me!
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Roof console
Hahahaha Nope!OOOOMS wrote:Gee hom eerder vir my, dit sal al jou probleme vinnag oplos.....
Wat ek sover kon uitvind - Blykbaar het Outback inserts vir verskillende size Radio's -
So miskien moet ek 'n "Faceplate" maak wat die Radio binne kan hou? Beste idee wat ek nog het.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Roof console
Ekke het een, probeer van daai spons tape. Nie die double sided een nie.Cleaner wrote:If there is anyone on the Forum with this Roof Console from Outback that has also fitted a Two-way Radio - Please tell me how on earth you mounted the Radio in this Console! :wth:
I for the life of me cannot see how I am going to fit my Radio in this console, as every method, apart from double sided tape is going to end up with screw ends sticking out through the console!
I'll take pictures tonight and post them in the morning and see if the clever people on the Forum have some ideas for me!
Sal jou 'n foto neem
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Roof console
Aha, okay! Dis 'n idee en nie te ver van my double sided tape idee af nie!
Great Dankie Frederick
Miskien even 'n Spons mould van high density foam wat hom kan vashou! Word Twee Rigting Radios warm? Moet hulle spasie hê om the "breath"?
Great Dankie Frederick
Miskien even 'n Spons mould van high density foam wat hom kan vashou! Word Twee Rigting Radios warm? Moet hulle spasie hê om the "breath"?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Roof console
Cleaner wrote:Aha, okay! Dis 'n idee en nie te ver van my double sided tape idee af nie!
Great Dankie Frederick
Miskien even 'n Spons mould van high density foam wat hom kan vashou! Word Twee Rigting Radios warm? Moet hulle spasie hê om the "breath"?
- Attachments
-
- 11062012504.jpg (32.75 KiB) Viewed 4455 times
-
- 11062012503.jpg (37 KiB) Viewed 4455 times
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Roof console
Okay!! Ek sien presies wat jy gemaak het! En dis genoeg om hom daar te hou en hy neuk nie uit as jy die berge uitklim nie?
Daai radio's het nogals 'n gewiggie en ek is nie lus hy moet my teen die kop streep as ek oor obstacles gaan nie :wink2:
Daai is sover die heel maklikste idee!! Baie dankie Frederick!

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof console
They don't really get that warm but it is always a good idea to leave breathing space around the heatsink.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Roof console
Awesome! Thanks Oom Eric!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Roof console
Daai lyk nou sommer spoggerig
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Roof console
Cleaner wrote:Okay!! Ek sien presies wat jy gemaak het! En dis genoeg om hom daar te hou en hy neuk nie uit as jy die berge uitklim nie?
Daai radio's het nogals 'n gewiggie en ek is nie lus hy moet my teen die kop streep as ek oor obstacles gaan nie :wink2:
Daai is sover die heel maklikste idee!! Baie dankie Frederick!
Groot plesier. Myne is bankvas. Solid en gaan nerens heen as ek ry nie
- TheToy
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Thu May 24, 2012 12:31 am
- Town: Welgelegen
- Vehicle: Toy 3D4D 2013,OME lift kit,Long-range tank,Snorkel,Duel batt,Extreme LED bar,Dastec chip,17"BFG Mud terrain,Montana 600GPS,1500Watt Inverter,Zarteck 2way upgraded 4watt with 4db External antenna. Rhino bumper.
- Real Name: Dion
- Location: All Over
Re: Roof console
Hello daar,
Ek het nou hierdie posts 2 keer deur gelees, Maar meskien moet ek brille kry
Waar kan n mens die console vandaan koop?
Dankie
Dion

The outdoors is a place for Adventures. So, lets pack and head out for a great new Adventure.
Re: Roof console
Ek weet LA verkoop ditTheToy wrote:Hello daar,
Ek het nou hierdie posts 2 keer deur gelees, Maar meskien moet ek brille kry
Waar kan n mens die console vandaan koop?
Dankie
Dion
- TheToy
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Thu May 24, 2012 12:31 am
- Town: Welgelegen
- Vehicle: Toy 3D4D 2013,OME lift kit,Long-range tank,Snorkel,Duel batt,Extreme LED bar,Dastec chip,17"BFG Mud terrain,Montana 600GPS,1500Watt Inverter,Zarteck 2way upgraded 4watt with 4db External antenna. Rhino bumper.
- Real Name: Dion
- Location: All Over
Re: Roof console
Seker daar bo in GP? Slaapstad dink ek nie sal he nie!OOOOMS wrote:Ek weet LA verkoop ditTheToy wrote:Hello daar,
Ek het nou hierdie posts 2 keer deur gelees, Maar meskien moet ek brille kry
Waar kan n mens die console vandaan koop?
Dankie
Dion
The outdoors is a place for Adventures. So, lets pack and head out for a great new Adventure.
- 3 Blind Monkeys
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.8GD6
- Real Name: johann
Re: Roof console
Ek het so een gesien by 4x4 megaworld in Paarden Eiland so maand of twee gelede.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Roof console
Kontak vir Christiaan du Toit hier op die forum. Hy het die probleempie uitgesorteer op sy ekstra cab. Anders pm my vir sy nommer.Ferdie.Botha wrote:Dagse,
Ek het sopas dieselfde roof console in my Hilux installeer - baie netjies, maklik om te doen en al die dinge. Een probleempie: Die 2011 model se multimedia unit (insluitend selfoon hands free stelsel!) se mikrofoontjie sit in die voorste dakeenheid wat verwyder word met installasie .
Is daar enige spesiale manier om die mikrofoon weer te kan koppel of is hierdie 'n 'custom' plan om te maak? Ek wag ook vir 'n email-antwoord vanaf Outback Aus. Op die oomblik kan ek al my selfoproepe helder ontvang, maar nie praat nie!
Is ek werklik die enigste 2011 Toyota eienaar wat die probleem sover ondervind het?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Roof console
Megaworld, hulle voer dit inTheToy wrote:Seker daar bo in GP? Slaapstad dink ek nie sal he nie!OOOOMS wrote:Ek weet LA verkoop ditTheToy wrote:Hello daar,
Ek het nou hierdie posts 2 keer deur gelees, Maar meskien moet ek brille kry
Waar kan n mens die console vandaan koop?
Dankie
Dion
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Roof console
Frikkie, dit lyk great - wens ek kon so iets kry vir my SFA
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
Re: Roof console
In een van die tydskrifte, SA4x4, wegry of weg het n artikel gehad van n ou wat een gebou het vir sy ek dink dit was n matsibushi en het baie mooi gelyk, omtrent so 6 maande terug,
Hernie en sy cruiser het vir my ook n oulike een ingebou.
Sal probeer kyk vir die link en hier post

Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- bs berghaan
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Sat Jun 02, 2012 7:23 am
- Town: hartbeespoort
- Vehicle: Hilux 1989 2.4 TD en Hilux 2010 3.0 D4D A/T, snorkel, EFS, longrange tank, dual battery
- Real Name: brandt
- Location: noordwes
Re: Roof console
Hier is hermie se crazy cruiser link van sy roof console link.
http://www.wegry.co.za/rygoed/articles/ ... zy-cruiser" onclick="window.open(this.href);return false;
Sorry Hermie iemand gaan jou idea gebruik wat baie oulik is, ek inkluis
http://www.wegry.co.za/rygoed/articles/ ... zy-cruiser" onclick="window.open(this.href);return false;
Sorry Hermie iemand gaan jou idea gebruik wat baie oulik is, ek inkluis
Nature is man's teacher. She unfolds her treasures to his search, unseals his eye, illumes his mind, and purifies his heart; an influence breathes from all the sights and sounds of her existence.
- TheToy
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Thu May 24, 2012 12:31 am
- Town: Welgelegen
- Vehicle: Toy 3D4D 2013,OME lift kit,Long-range tank,Snorkel,Duel batt,Extreme LED bar,Dastec chip,17"BFG Mud terrain,Montana 600GPS,1500Watt Inverter,Zarteck 2way upgraded 4watt with 4db External antenna. Rhino bumper.
- Real Name: Dion
- Location: All Over
Re: Roof console
Daar is gans teveel blink goed in daai dak! Tot die kraaie sal dit nie uitlos nie!bs berghaan wrote:Hier is hermie se crazy cruiser link van sy roof console link.