Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Het my 2009 3.0 D4D 4x4 d/c handrat laat 'unichip' en by die volgende op di dyno uitgekom 135kW, 400Nm, maar gevoel dis nog ni genoeg ni! Het toe vir my 'n groter 'front mount intercooler' by Kobus van Motorcade Motorsport laat insit. Daarna die bakkie langsaan na Koos Swanepoel Developments (KSD) toe gevat om die Unichip te remap, omdat hierdie 'cooler' die warm lug van die turbo baie beter afkoel as die standaard intercooler wat bo-op die enjin sit. R6500 later en kom toe uit op di dyno by: 153kW, 485Nm!! Nou trek die bakkie soos 'n droom!!
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Manie, 28Kw & 85Nm seems a huge gain by just changing the intercooler. What else besides the mapping was done to get this increase?
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Foto's asb!!!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Ja jislaaik, dis amper 'n hele 4Y se krag wat jy bygekry het...
Ek soek ook fotos!! binne en buite... van alles... asseblief...
Ek soek ook fotos!! binne en buite... van alles... asseblief...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
mmm, hoop jy't n EGT guage?
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
It's actually 18kW. The guy said the chip I had in wasn't optimally tuned in the first place. They did nothing else. Before my bakkie they did a 4Tuna which came in with a chip @ 143kW, 430Nm and out at 155kW, 500Nm!
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Sal vanmiddag gou vi jul foto's opsit!!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Wat ek wil weet, is gaan daai enjin dit hou met al daai krag??
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
hi ouens
baie interesante inligting ek het op die oomblik 150 kw op die flywheel en 115 kw op die agterwiele, al wat ek laat doen het by SAC vanderbijlpark was die chip en die exhaust, hulle het n 76 mm stainless pyp uit manifold met n expansion stukkie voor dit in die in die standaard pyp ingaan, die cat is verwyder en ook is die silencer nie meer standaard nie

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Ek het n Kaufner chip in my 3.0 d4d gehad maar uit gehaal nadie 2 de dag, as ek hom net klein bietjie opstel van standaard af dan gaan die bakkie in crawl mode in. Die supplier het gese ek moet die chip maar aan iemand verkoop want daar moet fout wees met my bakkie
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Fotos! Sal nog neem more.
Andre daai 76mm pyp wat hul vi jo opgesit het, loop hy tot by di turbo? En waar kom hy weer by die standaard pyp bymekaar. Ek het ook 'n freeflow silencer in en die cat uitgehaal, mar as ek nog so bietjie meer kan kry met daai 76mm stukkie, sal ek dit ook doen!
Allan dink jy dis mar di moeite werd om 'n EGT gauge op te sit?
Andrew van KSD het gese dis ni nodig ni??
Jacques dink defnitief daar is niks fout met jo bakkie! Sekere bakkies se sensors op di "fuel rail" is net meer sensitief as ander. Met 'n Unichip sort hul egter vinnig daai probleem uit.
Andre daai 76mm pyp wat hul vi jo opgesit het, loop hy tot by di turbo? En waar kom hy weer by die standaard pyp bymekaar. Ek het ook 'n freeflow silencer in en die cat uitgehaal, mar as ek nog so bietjie meer kan kry met daai 76mm stukkie, sal ek dit ook doen!
Allan dink jy dis mar di moeite werd om 'n EGT gauge op te sit?
Andrew van KSD het gese dis ni nodig ni??
Jacques dink defnitief daar is niks fout met jo bakkie! Sekere bakkies se sensors op di "fuel rail" is net meer sensitief as ander. Met 'n Unichip sort hul egter vinnig daai probleem uit.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Lyk baie mooooi, was vandag by motorcade toe "brag" hy oor die ombouing.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Sjoe ek laaik, dit is net 40Kw minder as die Lexus V8 en meer as n 100Nm meer sjoe ek hou baie daarvan. Ek wil dit ook doen maar my Tuna is seker nog bietjie nuut of wat dink julle 3 maande en 11000 km.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Sjoe.....daai is 'n moebiese interkooler!!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Manie, as ek mag vra wat het die hele trippie jou gekos? Ek sien jy praat van R6500??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Thys ja dis net vir die intercooler ombouing. Ek het die intercooler by motorcade gekoop vir R5500 en dit toe self ingesit. Daarna het ek hom na KSD (net langsaan motorcade) toe gevat om die Unichip te laat remap vir R1000.
- Jxjdm
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
- Real Name: Jake
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
R5500 net vd cooler, of saam met die pyp werk en blou silicon connectors?Maanskyn wrote: Ek het die intercooler by motorcade gekoop vir R5500 en dit toe self ingesit..
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Jake ja vir die hele Intercooler kit, insluitend aluminium pype, blou silikon pype, clamps en boute om als vas te maak.
- Jxjdm
- Low Range 4WD
- Posts: 144
- Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
- Real Name: Jake
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Nie sleg nie.... daai coolers op hul eie is ongeveer R2500-00 hier in JHB...Maanskyn wrote:Jake ja vir die hele Intercooler kit, insluitend aluminium pype, blou silikon pype, clamps en boute om als vas te maak.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Ek soek STEEDS na 'n Intercooler.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Dit lyk na die moeite werd
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Manie, dit is 'n besondere netjiese en interessante projek. Wonderlike resultate.
Know what you don't know.
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 17, 2011 7:38 am
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4 d/c 2009, 3" Lift, 33" BFG M/T's, 3" JWC Exhaust, EGT gauge, Unichip, Front Mount Intercooler, K&N Filter, Snorkel
- Real Name: Manie
- Location: Zeekoegat
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Dankie Heinrich! Ek is self in my skik met di bakkie se kraglewering nou! Een van my pelle het al klaar vir sy 4BlikkiesTuna3.0D4D ook een bestel!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Ek brand seer vir 'n intercooler op Dreadnought. *sug*
Dalk moet ek iets daaraan begin doen.
Dalk moet ek iets daaraan begin doen.
Know what you don't know.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Heinrich "take one for the team" .....
Kry dit en laat weet ons hoe dit werk ..... nog net n jaar waarborg op Elders .....
Kry dit en laat weet ons hoe dit werk ..... nog net n jaar waarborg op Elders .....
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Shoe maar dit lyk nice! Ek wil net gou weet, hoe lank dink jy gaan daai enjin hou met al daai krag. Ek is seker daai krag word gereeld getoets ek sal myself nie kan inhou nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Is jou 3.0 D4D 'gechip' maar jy soek nog meer?
Daai engine sal lank hou. Mens gebruik tog sekerlik nie al daai krag 100% van die tyd nie??
............................ of doen jy? :wink2:
............................ of doen jy? :wink2:
Know what you don't know.