ADD-A-LEAF KIT

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Hi, wonder wat dink julle mense. Het raad nodig.

Ek het 'n spacer kit (level-kit) laat insit. Die bakkie was mooi level en als het pragtig gelyk totdat ek my trailer gehaak het. Die bakkie se gat het gehang wanneer ek sleep. Ek besluit toe om 'n add-a-leaf kit te laat insit, nadat daar aan my vertel is dat dit geen hoogte verskil op my bakkie sal maak nie. Ek het die bakkie terug gekry en daar staan sy gat toe weer in die lug. So om als op te som, het dit my net so oor die R 3000.00 gekos om tot die besef te kom dat ek moes 20mm spacers en nie 30mm spacers laat insit het nie (sonder enige leaf-kits).

Ek het toe verder gegaan en DC2 rims van Dick Cepek laat opsit. Die rims is die dieselfde grootte maar staan meer uit. Moes reeds aan my bumper sny om als vrylik te laat beweeg. My vraag is nou, wat gaan gebeur as ek die add-a-leaf kit uitgooi. My bakkie se gat gaan sak maar gaan dit tot gevolg he, dat die mudflap agter die voorste wiele, nader aan die wiele kom ? Hoop dis goed genoeg verduidelik.

Wat dink julle ?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by OOOOMS »

Ek dink, dalk moes van die begin af air-helpers ingesit het, het jy na daai opsie gekyk?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Nee glad nie, is dit die air suspension waarvan jy nou praat
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Nee glad nie, is dit die air suspension waarvan jy nou praat
Dis hy ja, werk vir my Tuna 100% en ander wat ek weet wat dit in het :thumbup:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

So gaan die wiel meer vang as ek die goed uitgooi, waar lees ek meer oor die goed..
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:So gaan die wiel meer vang as ek die goed uitgooi, waar lees ek meer oor die goed..
Praat jy nou van die agterstes?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Sorry man, nee as hy agter sak, gaan die voorste wiele, agter teen die mudflabs vang ?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Die regter voorwile vang reeds as wiel heeltemal gedraai word.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Sorry man, nee as hy agter sak, gaan die voorste wiele, agter teen die mudflabs vang ?
Ja hulle sal seker.

Ek het myne gesny met 'n stanley mes waar hulle vang as ek skerp draai :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by Mud Dog »

Ek het toe verder gegaan en DC2 rims van Dick Cepek laat opsit. Die rims is die dieselfde grootte maar staan meer uit.
Hier ontstaan 'n groot deel van jou wiele wat raak probleem. Standaard 'ofset' sal beter wees. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Dis nou te laat, ek het kla 'n sak vol geld vir die rims betaal. Sal ander shocks die probleem bietjie aanspreek. Het erens op die forum gelees van iemand met Cruiser shocks in.
Mikem1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
Town: JHB
Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
Real Name: Darrell

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by Mikem1 »

Stephan.
You can raise the front as much as you like the problem is the coils will still come down the same distance as you have not raised your bump stops to prevent further downward travel.
It will catch as the.clearance is minimul especially if the tyres are bigger.
As for the extra leaf if its only going to benefit you when loading.I'd rather extend the shackles ,d keep the rate softer for comfort as most driving is unladen.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Dis nou te laat, ek het kla 'n sak vol geld vir die rims betaal. Sal ander shocks die probleem bietjie aanspreek. Het erens op die forum gelees van iemand met Cruiser shocks in.
Ja myne het :wink2: Asook die extended greasable shackles van Mikem :thumbup:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Dankie vir julle hulp. Dis juis oor die "ride comfort" dat ek die ekstra veer wil uitgooi, maar ek wil nie he die voorwiele moet erger vang teen die mudflaps as wat hul reeds doen nie. Sal maar die ad-a-leaf uitgooi en kyk wat gebeur, dan sal ek op 'n later stadium shocks vervang. Ek kan nog nie besluit of ek van die gat wat so in die lug staan, hou nie.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by Traveler »

Vergeet van spacers. Sit eerder langer coils in voor, en laat sit ander spring pack agter in om die vrag te hanteer.
Anders is dit heeltyd soos om 'n stoel se pote gelyk te saag.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Kom ek begin voor. Sê nou my bakkie is stock standard, ek wil 17' wiele opsit met 'n groter offset as die standaard wiele. Die bakkie moet nie heeltyd afdraande loop nie ( bakkie moet gelyk wees ). Wat stel julle voor moet ek doen. A.g.v die offset van die rims kan ek nie net opsit en ry nie, die bakkie moet bietjie lig. Om R 20 000 plus te spandeer op 'n aftermarket suspension is op die stadium onmoontlik. Ek wil ook op 'n stadium replacement pumpers opsit, dan wil ek nie hê die bakkie moet lyk of hy 'n suspension drop gehad het nie.
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by SWARTLUX »

[quote="ek wil 17' wiele opsit[/quote]

Hau hoekom so groot? :shock:
Image
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Dis die standaard grote, so toe koop ek dieselfde size
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by Traveler »

stephanvaneeden wrote:Kom ek begin voor. Sê nou my bakkie is stock standard, ek wil 17' wiele opsit met 'n groter offset as die standaard wiele. Die bakkie moet nie heeltyd afdraande loop nie ( bakkie moet gelyk wees ). Wat stel julle voor moet ek doen. A.g.v die offset van die rims kan ek nie net opsit en ry nie, die bakkie moet bietjie lig. Om R 20 000 plus te spandeer op 'n aftermarket suspension is op die stadium onmoontlik. Ek wil ook op 'n stadium replacement pumpers opsit, dan wil ek nie hê die bakkie moet lyk of hy 'n suspension drop gehad het nie.

Jy kan langer coils insit by Van Zyl Springs of so plek vir BAIE minder as wat 4x4 winkels jou ruk. http://www.goldenspring.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.saweb.co.za/category/springs.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by LouisZ »

Stephan,

Wat jy kan doen is om die Hilux te vat na 'n goeie Bande plek wat alignment goed kan doen. Vra hulle of hulle die voorste wiele kan stel vorentoe om die voorste band probleem te kan verbeter. As die blades agter uitgehaal word sal daar nie 'n verskil wees voor op die posisie op die voorste wielle nie. Die Cruiser se shocks is net van toepassing op die SFA(Ou hilux)

Die band grote op die oomblik, wat was op en wat is nou op?

As jy in elk geval nou Ome, Tjm, ens aftermarket suspensie insit gaan die spacers voor en blades agter in elk geval uitgehaal word.

Ongelukkig is die spacers altyd 'n tydelike oplossing.
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: ADD-A-LEAF KIT

Post by stephanvaneeden »

Hi Louis,

Dankie vir die inligting, het nog glad nie met die bande gepeuter nie, standaard 265/65/17, wil later vir 'n 70 profiel gaan.
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”