Aluminium lifting spacer on Hilux

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Quadmyster »

More mense,

Ek het 2009 Toyoyta hilux so net meer as n maand nou en agter gekom hy is hoer as ander Hilux bakkies. Dit is n 2009 3.0 d4d dubble cab. Hy het die 16 duim mags op en die Bf Goodrich All terain tyres op maar ek het geweet die tyres aleen gan nie die bakkie so hoog maak nie. So die naweek het ek so bietjie rond gekyk en gesien op my voor shocks is daar n Geel aluminium spacer tussen die mount en shock in gesit, kan nie sien hoe hulle hom agter gelig het nie. Langer vere of iets. Die rede hoekom ek dit nog nie gesien het nie is van die dealer wat die bakkie an my verkoop het het n swart verf of iets op al die swart gedeeltes geverf om die ding beter op die oog lat lyk. En hulle het to die Goue anodozid Aluminium spacers ook raak geverf.

Het enige van julle al die mod gesien op die toyota?

Ek wil nog onder in klim en mooi kyk of hy ooit stock suspension in het, maar dit lyk vir my sover of dit is.
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Algemeene ding op D4D's ek het 16mm spacers in alby my voertuie, dis om die neus te lig,

Agter het ek heavy duty vere met extended shackles :thumbup:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by jacques kotze »

Ek dink meer as 90% van die Hilux Vigo's op die pad wat gelig is het spacers in.
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Quadmyster »

Dankie manne,

Ek het net nog nooit van dit gelees of gesien nie. Ek het al gehoor van die rubbers en die duurder lifting mods. Dis why ek gewonder het. Ooms is die extended shackles baie anders en langer. Want ek het op my pa se single cab gekyk en die shackles lyk dieselle maar my bakkie lyk of hy agter ook gelig is. Is daar errens iets wa na ek moet kyk om te sien of die vere heavy duty is en die shackles verander is?

Ek het nog redelik om te leer met die toyota was maar n klein bakkie ou gewees nog altyd. Maar het nou bietjie groot geword. Ha Ha
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Indien jou lorri baie hoog agter staan kan dit ook wees dat die vorige eienaar dalk 'n load blade onder jou huidige vere gesit het. Of dalk is daar reeds after-market vere in?

Die extended shackles het ek hier gekry: http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=222" onclick="window.open(this.href);return false; en dit het my lorrie met 30mm agter gelig. Hulle is greasable en lekker sterk :thumbup: So as ek my trokkie laai dan is hy level :thumbup:
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Quadmyster »

Ek sal bietjie gan loer of dit ander vere is of daar net n extra in gesit is en so an. Dan sal ek terug kom met n antwoord. Dan weet ek ook wat met hom gedoen is. As ek hom laai en die Racing trailer hak staan hy nog mooi level en ry soos n droom. Wag dis n toyota hulle ry altyd soos n droom.
Image
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Quadmyster »

Het gou geloer dit lyk of die spacer n 20mm (kan selfs 18mm wees) spacer is voor en dit lyk of die shackle stock is. Hoeveel blades het die stock 3.0 d4d dubble cab gewoonlik? Ek dink hulle het die spacers in gesit voor want die bakkie het 265/75/16 op en dit lyk of hulle daai mod doen vir daai size tyre's.

En dan op n anne vraag niemand gee my n reguit antwoord op wat die beste druk kan wees vir die tyres nie. Julle mede toyota ryers kan my moontlik se. Geen extra gewig of canopy's op die bakkie nie.
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Quadmyster wrote:Het gou geloer dit lyk of die spacer n 20mm (kan selfs 18mm wees) spacer is voor en dit lyk of die shackle stock is. Hoeveel blades het die stock 3.0 d4d dubble cab gewoonlik? Ek dink hulle het die spacers in gesit voor want die bakkie het 265/75/16 op en dit lyk of hulle daai mod doen vir daai size tyre's.

En dan op n anne vraag niemand gee my n reguit antwoord op wat die beste druk kan wees vir die tyres nie. Julle mede toyota ryers kan my moontlik se. Geen extra gewig of canopy's op die bakkie nie.
18 - 20mm is OK maar nie veel meer as dit nie.

Watse maak is die bande? BF / Khumo / Bridgestone / P / D?
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Cleaner »

OOOOMS wrote:18 - 20mm is OK maar nie veel meer as dit nie.

Watse maak is die bande? BF / Khumo / Bridgestone / P / D?
Quadmyster wrote:Hy het die 16 duim mags op en die Bf Goodrich All terain tyres op maar ek het geweet die tyres aleen gan nie die bakkie so hoog maak nie.
:twisted:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Cleaner wrote:
OOOOMS wrote:18 - 20mm is OK maar nie veel meer as dit nie.

Watse maak is die bande? BF / Khumo / Bridgestone / P / D?
Quadmyster wrote:Hy het die 16 duim mags op en die Bf Goodrich All terain tyres op maar ek het geweet die tyres aleen gan nie die bakkie so hoog maak nie.
:twisted:
Jammer man, ek het lees dedop op skool, maar ek sou se so 2.6bar. :wink2:
Quadmyster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue May 15, 2012 11:03 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D
Real Name: Chris

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Quadmyster »

Jinne want ek hardloop nou op 2 soos ek dit gekry het van die dealer. En hy het ook gese hy dink 2. Wat vir my ver te laag geklink het. Sal hom bietjie so pomp en voel hoe ry hy. Dankie vir al die hulp julle. Ek gan nog baie vrae in die toekoms en selfs n paar mods wat sal gedoen word. Sal nie meer as daai spacer op sit nie. Ek weet as dit kom by shock voeter jy nierond nie. Met my resies fiets se shock het mens al geleer wat is die belangrikheid van die shocks en R35 000 verder is ek nog nie een dag spuit ek het die regte goed vir die taak gekoop. Waar ek a n paar manne lelik sien seer kry asgevolg van on nodig mods op shock wat uiters is.
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Oh ja, die standaard 'pack' op die DC het x5 blades in :thumbup:
Bogom
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Thu Mar 29, 2012 9:30 am
Town: Roodepoort
Vehicle: 2000 Hilux 2.7 S/C R/B Raider
Real Name: Frans

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Bogom »

c
Bogom
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Thu Mar 29, 2012 9:30 am
Town: Roodepoort
Vehicle: 2000 Hilux 2.7 S/C R/B Raider
Real Name: Frans

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by Bogom »

C
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aluminium lifting spacer on Hilux

Post by OOOOMS »

Bogom wrote:c
Bogom wrote:C
C :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”