Front Runner - replacement rear bumper

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Front Runner - replacement rear bumper

Post by Fred79 »

Hi daar,

Vertrou dit gaan goed met almal daar in die sonnige Suid Afrika.

Ek is besig om vir my 'n wheel carrier bumper te soek en sover die best prys wat ek kon kry afgelwer by my huis is die Front Runner vir £1200. Is daar enige van julle wat die bumper al gekoop het? Is hulle sterk gebou en sal hulle hou?

Foto's sal ook welkom wees

PS: ek sien ek dit gemaak tot op die "header" van die forum :acute:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by OOOOMS »

Fred79 wrote:Hi daar,

Is dit met of sonder spaar wiel swingarm?

Ja ons kyk ook maar na die 'ver' ouens..... :lol: :lol: :lol:
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Fred79 »

OOOOMS wrote:

Hi Mark

Dis met een swingarm soos in die foto hieronder.
Attachments
FRHXBUMP011.jpg
FRHXBUMP011.jpg (58.05 KiB) Viewed 2594 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by OOOOMS »

Fred ek het ersoonlik nog nie baie Vigo's hier rond gesien met FR se agter bumper nie. Maar seker om rede hulle bietjie duur is hier en jy betaal vir die naam. Hulle produkte is oor die algemeen goed so ek glo nie daar behoort eenige probleem te wees nie :thumbup:
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Keiler »

fred
op die oog af lyk dit beter as die african outback wat n moewiese klomp geld kos. ek het een by greensport gekoop en opgesit, die swingarms stabiliseer met gas shocks, wel die goed breek af , dis die bracket en ook die shock wat te swak is en dan nog ander probleme ook met as wat te duk is vir gat in bumper en die bumper is te groot en is meer n skraper wat grond bymekaar maak, dink die std een sal nie so gou vasstrrk deur n obstackle nie.
so haal die een af van jou bucketlist indien jy na dit wou kyk
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Fred79 »

Keiler wrote:fred

Thanks Koos

Ek het maar besluit om nie die rear wheel carrier te koop nie en het toe eerder gegaan vir die ARB rear step. Ek het hom Vrydag gekry en toe gou gister opgesit, hy is nogals swaar so ek hoop hy is lekker sterk. Ek sal maar eendag die tweede spaarwiel op die roof rack gooi.
Attachments
London 006.JPG
London 006.JPG (151.63 KiB) Viewed 2513 times
London 005.JPG
London 005.JPG (164.33 KiB) Viewed 2513 times
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Keiler »

lyk nice maar sjoe, is hy nie baie laag nie ???
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Fred79 »

Keiler wrote:lyk nice maar sjoe, is hy nie baie laag nie ???
Ja laer as van die ander bumpers maar hy beskerm die spaar wiel beter en ek hou van die pyp gedeelte want dit pas baie nou baie mooi by my rock sliders. As hy kan hou in die Outback dan sal hy sekerlik werk vir my. Ons sal maar sien met die volgende 4x4 trip.
User avatar
Keiler
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
Real Name: Koos
Location: Durbanville

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Keiler »

:oops: :oops: :oops:
myne is dan seker laer as die wat jy ophet, as ek klaar geveg het oor swak LED ligte wat nie almal werk en die ander probleme gaan ek maar my plasmacutter in die een insteek en bietjie staal wegsny, hy steek vas. :twisted: :twisted: :twisted:
Attachments
vaatjie hilux club_2012_06_16_0676.JPG
vaatjie hilux club_2012_06_16_0676.JPG (58.12 KiB) Viewed 2506 times
paasnaweek _2012_04_07_0288 (Small).JPG
paasnaweek _2012_04_07_0288 (Small).JPG (70.12 KiB) Viewed 2506 times
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by OOOOMS »

Frikkie, dit lyk baie mooi hoor, het nog nie so een gesien hier in ZA nie.....

Hoe is die recovery punt versterk? (die een in die middel)
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Fred79 »

OOOOMS wrote:Frikkie, dit lyk baie mooi hoor, het nog nie so een gesien hier in ZA nie.....

Hoe is die recovery punt versterk? (die een in die middel)
Ek hoop die foto's beantwoord jou vraag.
Attachments
rear bumper 001.JPG
rear bumper 001.JPG (162.99 KiB) Viewed 2432 times
rear bumper 002.JPG
rear bumper 002.JPG (140.17 KiB) Viewed 2432 times
rear bumper 003.JPG
rear bumper 003.JPG (125.07 KiB) Viewed 2432 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by OOOOMS »

Fred79 wrote:
OOOOMS wrote:Frikkie, dit lyk baie mooi hoor, het nog nie so een gesien hier in ZA nie.....

Hoe is die recovery punt versterk? (die een in die middel)
Ek hoop die foto's beantwoord jou vraag.
Dankie Frikkie, 100% ja :thumbup:
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Front Runner - replacement rear bumper

Post by Haboob »

Mooi Frikkie en anders :clap: :clap: :clap:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”