Ek gaan 50mm voor op!

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Ek gaan 50 mm voor op. My buurman by fabriek Johan van JS Motors het vir my 50 mm spacers bestel by Waterjet in Stikland Belville wat hy vir my saam met coils gaan insit. Die verskil tans is agter 100mm hoer as voor. Dit laat lyk bietjie die bakkie snaaks teenoor ander. Die vorige eienaar het een van daardie overland canopies op gehad en moes sy vere agter versterk vir die gewig. Toe ek die bakkie oorneem het ek nie die canopie by gevat nie en vandaar die verskil in hoogte. Ek reken die 50mm gaan 'n groot verskil maak. Wat dink julle?
Attachments
boerbakkie.jpg
boerbakkie.jpg (66.69 KiB) Viewed 3302 times
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by Rooies »

Met 50mm sal jy dalk weer terugmaak wat daai ARB jou neus ook in die grond in druk. Dit is nie n ligte kerel daai nie. Ek dink dit sal goed lyk.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Dankie Rooies! Hy het reeds emo's onder maar dit is net nie hoog genoeg nie. Die huidige vat die gewig baie mooi en hy ry baie lekker maar dit ly net nie so goed nie. Sien ek jou by Tierkloof die 28ste?
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by Rooies »

Ek sal laat weet, wil nog mamma se arm draai oor Tierkloof.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

boerbakkie wrote:Dankie Rooies! Hy het reeds emo's onder maar dit is net nie hoog genoeg nie. Die huidige vat die gewig baie mooi en hy ry baie lekker maar dit lyk net nie so goed nie. Sien ek jou by Tierkloof die 28ste?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by stephanvaneeden »

Hi, Wilko, Hou net in gedagte dat die bakkie se gat gaan hang as jy iets sleep. Het presies die selfde stel afgetrap.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by African Child »

Ag wat dan maak jy net die shackels agter weer langer :twisted:
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
Marius Boersma
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Mon Apr 11, 2011 1:35 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D d/c 4x4
Real Name: Marius

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by Marius Boersma »

Ek het spacers op my bakkie sonder probleme
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Voordat ek die bakkie gekoop het was daar een van daardie swaar overland canopies op. Ek reken weens die gewig het hul die agter vere versterk en die bakkie met gewig gelevel. Die eienaar wou R50 000 ekstra gehad het vir die canopie maar ek het nie vir dit kans gesien nie en toe net die bakkie gekoop. Deurdat hul die canopie afgehaal het staan hy agter 100mm hoer as voor en van daar die hoogte verskil. Hul se die hoogte verskil binne spec moet ongeveer 40mm hoer agter as voor wees. Ek reken as ek hom met 50 mm lig dan sal dit voldoende wees sonder om hantering prys te gee.
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Vrydag is D-Dag!!!
User avatar
BenRich
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 404
Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
Town: Boksburg
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
Real Name: Bennie

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by BenRich »

Onthou om foto's te laai... :thumbup:
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Before :crazy:
Attachments
IMG_2472.jpg
IMG_2472.jpg (66.09 KiB) Viewed 3078 times
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

After :yahoo:
Attachments
IMG_2473.jpg
IMG_2473.jpg (65.08 KiB) Viewed 3078 times
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Nou moet ek ligte en spots oor stel! Voel al vreemd met die in klim slag!
User avatar
BenRich
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 404
Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
Town: Boksburg
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
Real Name: Bennie

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by BenRich »

Lyk Goed :thumbup:
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Ek gaan 50mm voor op!

Post by WayneSchalk »

Dot mask n grout virskil, lyk goed!
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by Fred79 »

Groot verskil! Lyk goed, maar wat se groote bande het jy op? Dit lyk of jy meer rubber kort nou :thumbup:
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Fred79 wrote:Groot verskil! Lyk goed, maar wat se groote bande het jy op? Dit lyk of jy meer rubber kort nou :thumbup:
Ja dit voel nogalvreemd om met hom te ry! Ek wil nie groter gaan as nou nie. Dit is per slot van sake 'n 2.5 en sal sukkel om weg te kom met groter as nou. Dit het reeds 275 65 16 Yokahama A/T op. Die nuwes sit ek een van die dae op.
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Ek gaan 50mm voor op!

Post by boerbakkie »

Ligte is gestel! Wielsporing is gedoen! Tierkloof hier kom ons!
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”