lux v6. hoe hoog kan ek lig

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
Jasper
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jan 12, 2013 7:18 am
Town: centurion
Vehicle: hilux 4.0 v6.
Real Name: Jas

lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Jasper »

Hi manne.

Ek is nog nuut hier.ek het ñ hilux 4.0 v6 met 32" bande op.wanner ek draai skuur die bande teen die wheel arch.hy het iron man suspension voor en die hoogte is op 740mm.ek wil 20mm spacers insit wat hom nog 38mm gaan lig.maan ek is bang om die side shafts op te kwaai helleng te laat loop.het iemand al met hierdie probleem gesit en tot hoe hoog kan ek lig voor dit skadelik gaan wees?
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Thunder02 »

Welcome Jas,were on the arch is she catching,I'm sure you can lift her higher,but the drawback of that is she becomes to top heavy and unstable.
A pic or two would help,then I'm sure the guys could give you some solid advice. :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Jasper
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jan 12, 2013 7:18 am
Town: centurion
Vehicle: hilux 4.0 v6.
Real Name: Jas

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Jasper »

Die band raak aan die agter kant van die arch.ek het nie nou ñ foto nie maar sal opsit sodra ek kan.
Jasper
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jan 12, 2013 7:18 am
Town: centurion
Vehicle: hilux 4.0 v6.
Real Name: Jas

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Jasper »

Oe e e ek sukel nou.ek weet nie hoe om die foto op te laai nie. :slap:
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by TOYODA »

Hi Jas,

1.) Die hooghte wat jy van praat, is dit "bottom of rim to wheel arch" of "ground to wheel arch"? Ek het 31" & OME op en myne meet 778mm of 937mm voor.

2.) Bel vir Louis by 4x4 Mega World Menlyn, vra hom oor spacers. Die slim manne sê dis nie gesond om dit te doen nie. Jy tel probleme met jou suspensie en side shafts op. As jy regtig wil spacers in sit, ek het 'n stel 25mm spacers vir R400.
Jasper
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jan 12, 2013 7:18 am
Town: centurion
Vehicle: hilux 4.0 v6.
Real Name: Jas

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Jasper »

Dit is van bottom of rim tot wheel arch.dinkie ek sal hom contak.ek het klaar die 20mm spacers bestel.wou net hoor of ek n fout gaan maak.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by TOYODA »

Dit is van bottom of rim tot wheel arch.dinkie ek sal hom contak.ek het klaar die 20mm spacers bestel.wou net hoor of ek n fout gaan maak.

:thumbup: :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by CasKru »

Ek persoonlik sou hom nie te hoog lig nie want anders gaan hy nie meer in jou garage in pas nie :twisted:
To God be the glory
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by GeorgeJvR »

Watse rims het jy op?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Jasper
Newbie
Posts: 5
Joined: Sat Jan 12, 2013 7:18 am
Town: centurion
Vehicle: hilux 4.0 v6.
Real Name: Jas

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Jasper »

Ha ha nee ek gee nie om oor die hoogte nie.15"mags
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by GeorgeJvR »

Ek sit met die selfde probleem op my IFS met 31"
maar dis om dat my rims baie "diep" is.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by Thabogrobler »

George,

Laat jou alignment doen en vra die ouens om jou suspensie bietjie vortenote te stel - gewoonlik so 3-5mm maak 'n reuse verskil.

Kan dit ook met die VIgo probeer
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: lux v6. hoe hoog kan ek lig

Post by GeorgeJvR »

Thanks Thabo maar met die Ball joint spacers is dit moeilik.
Ek sal dit weer later uit haal en ruil / verkoop vir extended schacles

Sorry ek Hijack die Thread.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”