Centre Console Fridge
- tjoekie
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 10, 2011 3:39 pm
- Town: Randburg - JHB
- Vehicle: 3.0 D4D Hilux D/C 4x4, Full OME Suspension, Dual Battery, Dual Tank, Canopy, DIY Spare wheel carrier, roof rack, some other goodies.
- Real Name: Johan
Centre Console Fridge
Hi Manne,
Weet enige iemand daar buite of dit moontlik is om jou A/C te split na jou console tussen die sitplekke. Ek wil 'n koel gaatjie in my bakkie probeer maak vir my medisyne wat ek moet saamry. Ek's vreeslik baie op die pad en my cooler is reeds vol
Hoe lyk die ducting wat na die voete toe gaan agter. Kan 'n mens nie daar insny en af-T na die centre console toe nie? Sal hom waarskynlik moet insuleer met 'n bietjie polystyrene, maar ek kan nie dink dat dit onmoontlik is nie.
Thanks.

- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Centre Console Fridge
Johan, ons het 'n ML en op die konsole tussen die voorsitplekke se rugkant is 2 cupholders vir die agterste ouens, asook die stelknoppe vir die lugversorger agter. Die cupholders is yskoud, ek meen die koue lug vloei om hulle. So, ek dink jou idee is haalbaar.
Ander probleem : wat maak jy in die winter as die lugversorger af is ? 'n Ou kry hierdie klein goedkoop yskassies wat by die aansteker inprop, ek het een en hy hou agt koue biere koud. Dit kan jou oplossing wees. Ons s'n is seker al 10 jaar oud, sonder probleme. Behalwe as jy die voertuig afskakel, dan word die bier warm. Dus is dit iemand se plig om te sorg dat die sleutel op acc bly.

Word te vinnig oud en te stadig wys.
- tjoekie
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 10, 2011 3:39 pm
- Town: Randburg - JHB
- Vehicle: 3.0 D4D Hilux D/C 4x4, Full OME Suspension, Dual Battery, Dual Tank, Canopy, DIY Spare wheel carrier, roof rack, some other goodies.
- Real Name: Johan
Re: Centre Console Fridge
Hi Kobus. Meeste van my ryery is na Limpopo en terug :wth: , so die A/C is altyd aan. Selfs in die winter.
My probleem is ek't twee bakkies. Double Cab (myne) het amper permanent 'n yskas agter in as ek verder as om die blok gaan. Maar die Single cab(werksbakkie) is die een wat nie regtig spasie het vir iets meer as my laptop sak, klein cooler box, en 'n paar files voor hy vol is binne. Kan ook nie die goed agter op sit nie, die stof kom oral in.

- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Centre Console Fridge
En wat van warm biere? Jammer, kon myself nie keer nie.KOBUSL wrote:Johan, ons het 'n ML en op die konsole tussen die voorsitplekke se rugkant is 2 cupholders vir die agterste ouens, asook die stelknoppe vir die lugversorger agter. Die cupholders is yskoud, ek meen die koue lug vloei om hulle. So, ek dink jou idee is haalbaar.
Ander probleem : wat maak jy in die winter as die lugversorger af is ? 'n Ou kry hierdie klein goedkoop yskassies wat by die aansteker inprop, ek het een en hy hou agt koue biere koud. Dit kan jou oplossing wees. Ons s'n is seker al 10 jaar oud, sonder probleme. Behalwe as jy die voertuig afskakel, dan word die bier warm. Dus is dit iemand se plig om te sorg dat die sleutel op acc bly.
Waar kry mens so klein yskasietjie? Ek soek maar kry nerens...
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Centre Console Fridge
Nee, dis nie 'n drukfout nie. As jy hom laai by die huis moet jy koue bier insit. ( mens kan mos vroeg dors word ) Soos jy verbruik hou jy hom maar vol, dis maar 'n gesukkel om die warmes koud te kry, maar dit is tenminste koel. En later maak dit mos nie meer saak nie...........................
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Centre Console Fridge
So R 700 omtrent 'n jaar terug by Game
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Centre Console Fridge
Aie dankie, sal bietji gaan soek daar.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Centre Console Fridge
Die centre-console fridge is al klaar deur een van ons lede hier (LukeStrugnel) gedoen, en dit was blykbaar suksevol, maar teen die koste om so iets te bou en instaleer is dit 'n ver beter plan om so 'n cooler box te kry ..... redelik goedkoop en kan tussen voortuie verwissel word.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Centre Console Fridge
must be possible to cut into the ac-ducting .... but at what cost to the resale value ....
that small cooler may well be the cheapest solution in the long run

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Centre Console Fridge
Daai mobicool kissies hou koue goed koud, maar kannie koud maak nie.. O ja en hy vreet krag.. Moenie hom aanvergeet vir 'n paar ure eers nie, hy trek 'n battery nou pap.
Ek glo jy sal kan intap by die aircon pype sonder probleme.

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Centre Console Fridge
I have a small cooler and the problem with it is...
It can only run for 10 hours then it must be turned off fo at least 1 hour...
The stuff inside still stays cold compaired to the outside temp during the hour it is off...
If you leave it on my mistake it will blow the cooling system....
Tha nice thing is if in winter you want warm food on a trip it acts as a warmer too....

Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Centre Console Fridge
daai prentjie wat kobus gelaai het van die koelboksie ek dink daar is nog n kleiner 1 by makro,,,,,strip daai ding se hart en bou dit in die centre console in daai ding is diep en met n skakelaar net agter die rathefboom om aan en af te sit ......daar isi baie elctronics in daai koelboksie nie...wou dit al lankal gedoen het maar my medisyne is bietjie baie toe kooop ek maar n grootte yskas.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Centre Console Fridge
Eintlik is my medisyne ook te veel vir die yskassie......................
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- tjoekie
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 10, 2011 3:39 pm
- Town: Randburg - JHB
- Vehicle: 3.0 D4D Hilux D/C 4x4, Full OME Suspension, Dual Battery, Dual Tank, Canopy, DIY Spare wheel carrier, roof rack, some other goodies.
- Real Name: Johan
Re: Centre Console Fridge
Ek was die naweek by Makro. Hulle het van die yskassies vir R500. Die probleem is net dat dit nog 'n ding is wat in die bakkie moet staan. Ek kan dan net sowel my groot yskas agter inprop.KOBUSL wrote:So R 700 omtrent 'n jaar terug by Game
- tjoekie
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Mon Oct 10, 2011 3:39 pm
- Town: Randburg - JHB
- Vehicle: 3.0 D4D Hilux D/C 4x4, Full OME Suspension, Dual Battery, Dual Tank, Canopy, DIY Spare wheel carrier, roof rack, some other goodies.
- Real Name: Johan
Re: Centre Console Fridge
Ek't bietjie oopgemaak die naweek en op die volgende afgekom:
Daar is 'n A/C duct aan die regterkant van die cubbyhole wat lug na die passesier se voete toe blaas. 'n Mens kan maklik 'n gaatjite maak en van hom af-T. Van daar af gaan mens onder die middel paneel deur, direk na die centre console toe. Ek't gedink om sommer 'n 25mm buigsame pyp te gebruik. Kort net n' vent dat niks in hom kan ingly nie.
Ek't reeds die deksel van die centre console foam tape gegee om hom dig te laat seel. Het 'n ou cooler box wat ek kan uitmekaar haal vir isolasie binne die console om goed bietjie langer koud te hou wanneer die bakkie af is.

- Posts: 12
- Joined: Tue Feb 12, 2013 3:58 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Max
Re: Centre Console Fridge
I've been using one of these for a while, and while it does an ok job, it does feel cheap, and I don't think it will last for very long.