Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Ek het my D4D hilux in L4 gesit toe ek hom parkeer het en hom daarin vergeet vir ñ oomblik toe ek weer uit trek. Van daar het ek ñ squeek iewers op die drive train wanner ek my voet van die versneller af haal en wanneer ek reverse. Vorentoe ry is stil (wanneer ek my voet op die versneller het) en wanneer ek die koppelaar in trap is dit ook stil?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Glo nie dit is iets ernstig nie. Het jy in 'n reguit lyn gery toe jy daai entjie in 4L gery het of het jy skerp gedraai? Was dit op paving?
To God be the glory
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Ek het omgedraai op die teer, toe ek hoor daars wheel spin toe stop ek. Dit het so oomblik geneem om die 4wd te disengage.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

BosveldBul wrote:Ek het omgedraai op die teer, toe ek hoor daars wheel spin toe stop ek. Dit het so oomblik geneem om die 4wd te disengage.
Daai is nie 'n gewensde ding nie maar die dat die wiel gespin het beteken die windup kon darem release so ek glo nie jy sou skade op doen van net dit nie.
To God be the glory
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Enige idee of daar iets is wat kan olie of gries kry om die squeek weg te vat?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

BosveldBul wrote:Enige idee of daar iets is wat kan olie of gries kry om die squeek weg te vat?
Daai is moeilik om te se. Dit hang maar af waar die squeek vandaan kom.
To God be the glory
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by 4x4Maniac »

Daar is so baie plekke waar daai squeak vandaan kan kom. Dit kan dalk net n rubber wees wat bietjie droog is, maar ek sal nie te veel bekommerd wees oor dit nie.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Goed, dankie. Ek dink inelkeval ek wil ñ greasegun kry en bietjie grease oral onder aanwend. Kan iemand my sê hoeveel nipples daar op die standaard Hilux is sodat ek weet dat ek almal bygekom het met grease.

En, hoe maklik/moeilik sal dit wees om self die ratkas olie na te gaan? Hy was laasweek vir sy 210k km diens by McCarthy maar ek kan nie staatmaak dat diff en ratkas olie nagegaan is nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

BosveldBul wrote:Goed, dankie. Ek dink inelkeval ek wil ñ greasegun kry en bietjie grease oral onder aanwend. Kan iemand my sê hoeveel nipples daar op die standaard Hilux is sodat ek weet dat ek almal bygekom het met grease.

En, hoe maklik/moeilik sal dit wees om self die ratkas olie na te gaan? Hy was laasweek vir sy 210k km diens by McCarthy maar ek kan nie staatmaak dat diff en ratkas olie nagegaan is nie.
Ek kan so vinnig aan agt nipples op my bakkie dink probably 6 op joune.

Maklik om ratkas olie te doen. Vat net 'n rukkie om olie weer in te kry. Doen jouself 'n guns en laat die botteljies olie in 'n emmer warm water staan om so bietjie met die intap proses te help.

Weet nie van die Vigo nie maar op my gebruik ek EP90 olie vir ratkas, transfer en diwwe
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by ThysdJ »

CasKru wrote:Maklik om ratkas olie te doen. Vat net 'n rukkie om olie weer in te kry. Doen jouself 'n guns en laat die botteljies olie in 'n emmer warm water staan om so bietjie met die intap proses te help.
Moet om vadersnaam net nie die botteltjies met jou kompressor oppomp nie!! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

ThysdJ wrote:

hoekom nie? Dit het vir my soos 'n bom gewerk :twisted:
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Mud Dog »

ThysdJ wrote:
CasKru wrote:Maklik om ratkas olie te doen. Vat net 'n rukkie om olie weer in te kry. Doen jouself 'n guns en laat die botteljies olie in 'n emmer warm water staan om so bietjie met die intap proses te help.
Moet om vadersnaam net nie die botteltjies met jou kompressor oppomp nie!! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
:lol: :lol: ..... nê, Cassie! :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by ThysdJ »

Net jammer jy het nie in daai nano-sappies gebad voor die tyd nie.. :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

Hi julle, help net my gou uit om dit te verstaan, bietjie breindood! As jy die vigo in H4 ry, siende die Fortuner in die posisie is voltyds?, wat is die verdere verskil as jy na L4 toe gaan? Lock die vvoorste diff?? of wat is verskillend? tussen H4 en L4 as jy nie die diff lock nie?
Thanks
Rianc
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Die Fortuner en Hilux het verskillende stelsels in.

Wanner jy die Hilux in 4H of 4L sit dan lock jy die voorste en agterste as met 'n effektiewe 50/50 split. Met die Fortuner het hy 'n differential wat die krag na die verskillende aste versprei
To God be the glory
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

Caskru, dankie vir die verduideliking op my vraag. Maar as dit die geval is, kan daar 'overwinde' wees op harde terrein? Soos paving? Dan is daar mos nie verskil tussen H4 en L4 nie, behalwe die ratio? Ek weet jy kan jou diff breek as hy aan is in die toestande/ Regtig on ingelig, help my hier. Volgesn my behoort BosveldBul se bakkie nie skade te gekry het om L4 te ry nie??/
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Die permanent 4WD voertuie versprei die krag gelyk na al die wiele deur middel van die middel ewenaar en die twee ewenaars voor en agter. So as jy draai, laat die ewenaars toe dat elke wiel teen 'n verskillende snelheid kan draai.

Die Hilux met 'n 2H, 4H & 4L ratkas werk ander. Wanneer hy in 2H is dan gaan die krag net na die agter wiele en die ewenaar laat toe dat die wiele teen verskillende snelhede kan tol as jy om 'n draai gaan. Wanneer jy hom dan in 4H of 4L sit. Wat nou gebeur is die voorste en agterste ewenaars word gekoppel. As jy dan in 'n reguit lyn ry is alles reg. Maar wanneer jy draai, dan wil elke wiel teen 'n verskillende snelheid tol. En omdat jy nou die middelste ewenaar gesluit het deur middel van hom in 4H of 4L te sit gaan dit nie kan gebeur nie want elke as gaan teen 'n ander spoed wil loop en dan gaan jy die "windup" kry.
To God be the glory
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

OK, so dis amper soos 'n center diflock? Maar voor en agter is tog nie gesluit nie? Ek ry dan teen 120 km/h op h4 op die grondpad en draai en swaai op enige spoed onder 5km/h om deur hekke en drade te ry? Dis hoekom ek vra die verskil tussen H4 en L4, soos jy sê 50/50 vor na agter. Sorry, maar maak nie vir my sin nie? Dom soos 'n boks op die een, n natuurlik my laaste reply op die post, voor ek my naam gat maak.
Rianc
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Rianc wrote:OK, so dis amper soos 'n center diflock? Maar voor en agter is tog nie gesluit nie? Ek ry dan teen 120 km/h op h4 op die grondpad en draai en swaai op enige spoed onder 5km/h om deur hekke en drade te ry? Dis hoekom ek vra die verskil tussen H4 en L4, soos jy sê 50/50 vor na agter. Sorry, maar maak nie vir my sin nie? Dom soos 'n boks op die een, n natuurlik my laaste reply op die post, voor ek my naam gat maak.
Rianc
Dit is reg... soos 'n center difflock. Op 'n grondpad kan jou wiele tol teen verkillende snelhede omdat die grond / modder / gras toelaat dat jou wiel glip en daar sodoende geen noemenswaardige windup is nie. Doen jouself 'n guns. Sit jou bakkie in 4L. Draai hom full lock na 'n kant toe en laat iemand anders hom dan in die rondte ry (op grond of gras). Hou die wiele dop. Een van hulle gaan vinniger draai as wat die oppervlak onder hom beweeg (ek raai dit aan die agter wiel wees aan die binnekant van die draai)

PS: niemand maak sy naam gat op die forum nie (behalwe dalk nou die Jeep en Landie eienaars :twisted: ) ... dit is hoekom ons hier is. Om van mekaar te leer
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Mud Dog »

Net 'n gou bydrae .... Hilux het nie 'n centre diff nie, net 'n transfer box, so dit beteken 50 / 50 tussen voor en agter aste.

Maw, BosveldBul kon wel skade gely het as hy langer gery het. Toe hy agteruit gedraai het was daar beslis axle wind-up gewees ....Hy't mos gesê hy hoor hoe een van die wiele glip. Hy het gelukkig gou sy fout agtergekom en die voorste as ontkoppel .... as daar iets breek sal jy dit gewoonlik hoor en party keer selfs voel.

;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Wel, als werk gelukkig nog soos dit moet, behalwe vir die squeek wanneer ek my voet van die versneller af haal. Dood stil wanneer ek die koppellaar trap. Maar die squeek is van so aard dat ek dit sal moet reg maak. Dis nie stil nie. Klink amper soos wanneer jou remme klaar is, die metaal op metaal effek. (*sug*)
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by 4x4Maniac »

Rian, nog verdere bydrae:

Die verskil tussen H4 en 4L is die rat verhoudings wat die transfer case toelaat. In 4L het jy baie meer krag/torque op die wiele sodat jy n obstacle kan klim, jy sal dan natuurlike met die laer ratverhoudings nie so vinnig kan ry nie.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Mud Dog »

BosveldBul wrote:Wel, als werk gelukkig nog soos dit moet, behalwe vir die squeek wanneer ek my voet van die versneller af haal. Dood stil wanneer ek die koppellaar trap. Maar die squeek is van so aard dat ek dit sal moet reg maak. Dis nie stil nie. Klink amper soos wanneer jou remme klaar is, die metaal op metaal effek. (*sug*)
Kan jy so min of meer vasstel waarvandaan dit kom? Voor? Middel? Agter? :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by ThysdJ »

net nog iets. As daar genoeg axle windup was dat iets kon seerkry, sou hy nie die hlux van 4x4 na 4x2 kon skakel nie. Daai ratte sou vasgedraai gewees het. Die feit dat daar wielglip was het van enige windup ontslae geraak. :think: :think:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by cprinsloo »

Net 'n klein dingetjie: 'n geslote ewenaar (locked centre diff of locked axle diff of 'n Hilux transfer box wat in 4x4 is), sal nie die wringkrag 50/50 verdeel nie, dit sal meer 100% na een kant toe en 0% na die ander kant toe wees. As jy in 4x4 ry, en jou bande is nie ewe groot nie, sal een stel bande effens gly en die ander stel sal die meeste van die aandrywing doen (die aste se omwentelingspoed sal nie dieselfde wees nie), dit sal vererger as jy draai (dan is nie een van die aste se omwentelingspoed dieselfde nie, elke band loop op 'n ander lyn dus 'n ander afstand word afgele). As jy lockers voor en agter het, en hulle is gelock, en jou centre diff is gelock (of die transfer box is in 4x4), gaan jy moeilik iewers kom op 'n teerpad.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by GeorgeJvR »

Prop-shafts dalk?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

cprinsloo wrote:Net 'n klein dingetjie: 'n geslote ewenaar (locked centre diff of locked axle diff of 'n Hilux transfer box wat in 4x4 is), sal nie die wringkrag 50/50 verdeel nie, dit sal meer 100%na een kant toe en 0% na die ander kant toe wees. As jy in 4x4 ry, en jou bande is nie ewe groot nie, sal een stel bande effens gly en die ander stel sal die meeste van die aandrywing doen (die aste se omwentelingspoed sal nie dieselfde wees nie), dit sal vererger as jy draai (dan is nie een van die aste se omwentelingspoed dieselfde nie, elke band loop op 'n ander lyn dus 'n ander afstand word afgele). As jy lockers voor en agter het, en hulle is gelock, en jou centre diff is gelock (of die transfer box is in 4x4), gaan jy moeilik iewers kom op 'n teerpad.
Stem nie saam met daai stelling nie maar wel met die res. :thumbup: Die center diff gesluit word die krag ewe veel na altwee kante toe verspry as jy in 'n reguit lyn ry en al die wiele het ewe veel wrywing. As jy dan nou sou 'n cross-axle doen en een of meer wiele lig van die grond af, gaan al die krag na daai wiel/wiele toe gaan en verander daai 50/50 verhouding
To God be the glory
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Eks nie doodseker van waar die geluid kom nie. Wil probeer vasstel. Kan nêrens ñ olie lek sien nie. Het die u-joints grease nipples? As ek moet raai sou ek sê die geraas kom van agter by die wiele.
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Ek wil ook net noem dat dit die ergste is in reverse, en eerste wanneer ek my voet van die versneller af haal. (As ek clutch trap is dit stil). Vorentoe ry onder krag is dood stil. 2de rat doen dit aansienlik sagter en 3de en op dood stil.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Dit is baie moeilik om te se as mens nie self die klank hoor nie.
To God be the glory
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by cprinsloo »

CasKru wrote:
cprinsloo wrote:Net 'n klein dingetjie: 'n geslote ewenaar (locked centre diff of locked axle diff of 'n Hilux transfer box wat in 4x4 is), sal nie die wringkrag 50/50 verdeel nie, dit sal meer 100%na een kant toe en 0% na die ander kant toe wees. As jy in 4x4 ry, en jou bande is nie ewe groot nie, sal een stel bande effens gly en die ander stel sal die meeste van die aandrywing doen (die aste se omwentelingspoed sal nie dieselfde wees nie), dit sal vererger as jy draai (dan is nie een van die aste se omwentelingspoed dieselfde nie, elke band loop op 'n ander lyn dus 'n ander afstand word afgele). As jy lockers voor en agter het, en hulle is gelock, en jou centre diff is gelock (of die transfer box is in 4x4), gaan jy moeilik iewers kom op 'n teerpad.
Stem nie saam met daai stelling nie maar wel met die res. :thumbup: Die center diff gesluit word die krag ewe veel na altwee kante toe verspry as jy in 'n reguit lyn ry en al die wiele het ewe veel wrywing. As jy dan nou sou 'n cross-axle doen en een of meer wiele lig van die grond af, gaan al die krag na daai wiel/wiele toe gaan en verander daai 50/50 verhouding
OK, dalk is 100:0 nie heeltemal waar nie, sal in elk geval baie moeilik wees om te bepaal (dalk rekstrokies op die aste sit :lmao: :lmao: ). Die definisie van 'n "oop" (ongesluite) diff is dat dit die wringkrag 50:50 verdeel, ongeag van die verskil in spoed tussen die twee aste, maar dit geld juis nie vir 'n "geslote" (locked) diff nie, behalwe onder sekere omstandighede (bande 100% dieselfde groote, mens ry 100% reguit ens). Ek dink dit sal baie min van die tyd onder normale bestuur gebeur. Hierdie 50:50 met 'n geslote diff word in al die 4x4 tydskrifte deur al die skrywers verkondig, en dit is nie heeltemal hoe dit werk nie. Met 'n voertuig met permanente 4x4 (centre diff), met al die diffs oop, hoef jy net op enige een wiel traksie te verloor en jy staan. Centre diff gesluit (of transfer in 4x4), staan jy as een wiel op elke as traksie verloor. Met al die diffs gesluit kan jy met net een wiel wat traksie het wegkom, dus sal hy 100% van die wringkrag van die engine oordra op daai een wiel. Sommer net 'n interessantheid..... (sorry ons dwaal bietjie af)
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Goed, eks besig om op te laai...
http://youtu.be/rD1_ujMJvzQ" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Dit klink vir my soos iets met rubber te doen. Legend35 se bakkie het ook op 'n stadium so klank gehad en het self weg gegaan as ek reg onthou.

Kry jy enige vibrasies of enige ander simptome behalwe vir die geraas?
To God be the glory
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Geen vibrasie wat ek kon agterkom nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

Het nou weer gaan luister. Dit het 'n direkte verwant aan jou voertuig se spoed. Net 'n skoot in die donker... wat gebeur as jy die briek liggies trap terwyl hy so maak?
To God be the glory
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Ek sal moet seker gaan maak. Sal die rem "tap" terwyl hy vresnel en kyk, maar wanneer my voet nie op die versneller is nie en hy decellerate en ek trap rem is daar geen verandering nie, behalwe dat die geluid ook stadiger raak. Dink jy dit kan die remme self wees?
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

Nou gooi ek 'n klip in die bos agter Tafelberg in die Kaap vanaf PTA. Centre bearing op die proshaft het seergekry agv die wind-up?
Sterkte, enige bleddie geluid wat nooit daar was nie is helse frustrerend en of kommerwekkend!
RianC
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by CasKru »

BosveldBul wrote:Ek sal moet seker gaan maak. Sal die rem "tap" terwyl hy vresnel en kyk, maar wanneer my voet nie op die versneller is nie en hy decellerate en ek trap rem is daar geen verandering nie, behalwe dat die geluid ook stadiger raak. Dink jy dit kan die remme self wees?
Het net gewonder maar as jy decelerate en jy trap briek en hy is nog steeds daar dan is dit definitief nie die brieke nie. Daai was maar net een van die gedagtes was by my op gekom het.
Rianc wrote:Nou gooi ek 'n klip in die bos agter Tafelberg in die Kaap vanaf PTA. Centre bearing op die proshaft het seergekry agv die wind-up?
Sterkte, enige bleddie geluid wat nooit daar was nie is helse frustrerend en of kommerwekkend!
RianC
Ek is geneig om saam met die een te begin stem.
To God be the glory
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

Net om my beginsel te verduidelik hoekom ek so mag dink aan die prop se centre bearing, of dalk pilot bearing op die gearbox (onthou ek is nie meganies aangelê nie, net logies). In 1st rat gebruik jy maks torque, 2de rat minder, en 3de nog minder, sedert jy al momentum opgebou het. So die torque word minder soos jy versnel, maw minder stres op die komponent wat die "strain" vat. Daarom sal die geraas minder raak. Wanneer jy die clutch trap, haal dit wringkrag van die prop af en die geluid verdwyn? As jy rem sal die geluid dan ook stadiger word siende jou toere verminder en die prop stadiger sal draa. Maak dit sin vir die slimmer ouens?
Rianc
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Is daar ñ manier om te sien of die centre bearing moeg is? Is dit ñ duur storie om te vervang?

Dis uiters irriterend. My vriend wat saam my in ñ "lift-club" is tussen pta en jhb is ñ groot ford man. Hy ry ñ everest. Sal nie daarvan hou dat hy moet sê "ek dag ñ toyota breek nooit?!"
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by BosveldBul »

Terloops, Dit het nie gevoel of die bearing warm word nie
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Help. Ek het iets seergemaak op my Hilux

Post by Rianc »

Volgens my sal hy nie nou al warm word nie, want dit is net een roller of ball wat gegroet het ne daarom die skaaf geluid ook (moet weereens sê) ek is nie die ekspert nie, maar het 'n Isuzu gehad (vertel alles).
Die nie so groot job nie, maak jou Ford buddy onder die chassie vas en ry met hom werk toe, teen daai tyd sal hy presies kan sê waar die geluid vandaan kom. Voor, gearbox pilot, middel, centre prop bearing. agter, main bearing op die diff?
Laat die res ook hulle opninie lewer, moet my nie glo nie, maar dis omtrent al wat kon skade ly.
Rianc
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”