My eerste paar Mods !
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
My eerste paar Mods !
Nadat Warren hier op die forum sy trokkie gepimp het , kon ek nie meer uitstel nie en moes self iets doen.
Ek het hom geskakel en alle nodige info by hom gekry - Thanks Warren !!
Hy het my verwys na Jaco van Cape Offroad in Brackenfell- net hier om die draai van my.
Jaco het sommer vinnig geweet wat ek soek en binne n week is my bakkie ook nou n trokkie !
Dalk nie almal se smaak nie maar ek wou nog altyd n bakkie se wiele, sidesteps en rollbar dieselfde donker kleur he.
Ek het besluit op gunmetal kleur en Jaco het al reeds n voorbeeld gereed gehad.
Daars nog n laaang lys van goed wat ek wil doen maar tyd ($) sal leer !
Die volgende mods is toe gedoen ( Alles gedoen deur Jaco van CAPE Offroad)
Neus gelig met lift kit
Kappie gestoor en seiltjie opgesit
4 X 15duim rims gunmetal gesprei
4 x Maxxis Bighorn 764 MT
Sidesteps en rollbar gesprei - (gaan nog rocksliders by Cape Offroad laat opsit - klaar my "design" met Jaco uitgeklaar !)
Beskermings plaat voor onder laat opsit.
Lelike "squeek" geluid voor in die suspensie uitgesort !
Ek wil ook graag vir Eloise van Mufasa Bande BAIE dankie se vir al haar geduld met my klomp emails. Ek kon net nie finaal besluit oor watter band nie - Ek het gesoek na die band met die mees agressiewe patroon maar minste padgeraas. Op die end het ek op Maxxis Bighorns besluit - hulle was ook goed geprys.
Probeer gerus vir Eloise hulle by Mufasa - Beste diens ooit met goeie pryse !

- Attachments
-
- Voor:
- IMG_0347 (Small).JPG (47.11 KiB) Viewed 2845 times
-
- IMG_0354 (Small).JPG (58.35 KiB) Viewed 2845 times
-
- IMG_0355 (Small).JPG (59.79 KiB) Viewed 2845 times
-
- IMG_0356 (Small).JPG (55.86 KiB) Viewed 2845 times
-
- IMG_0357 (Small).JPG (31.31 KiB) Viewed 2845 times
-
- IMG_0358 (Small).JPG (45.5 KiB) Viewed 2845 times
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: My eerste paar Mods !
Eben, hy lyk sommer nou kwaad!
Geluk! :)
Geluk! :)
- antlo69
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 459
- Joined: Sun Mar 03, 2013 10:56 pm
- Town: Pretoria North
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D-4D, leveling kit, 17" with A/T BFg's, sadly stil some Tupperware, wish list growing by the day
- Real Name: Antonie
- Location: Pretoria North
Re: My eerste paar Mods !
Dit lyk baie mooi, nou het hy houding.
wonder hoe sal dit lyk op 'n wit Hilux wat ge "de-chrome" is
wonder hoe sal dit lyk op 'n wit Hilux wat ge "de-chrome" is
"Must be a Toyota, must be a diesel and must run on BFG's"
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: My eerste paar Mods !
bakgat Eben, nou kom ry bietjie Saterdag saam by welgelegen plaas op bottelarey pad.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: My eerste paar Mods !
die sal ook mooi gelyk het. dis nou die bande
- Attachments
-
- Brackenfell-20120818-00798 (Medium).jpg
- (57.97 KiB) Downloaded 478 times
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: My eerste paar Mods !
Lyk baie mooi
Like die Maxxis bande!
Like die Maxxis bande!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: My eerste paar Mods !
ek like dit kwai!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: My eerste paar Mods !
Eben...Jou van lyk awesome!
As ek mag vra watse rims is daai en watse grote bande...Lyk besonders
As ek mag vra watse rims is daai en watse grote bande...Lyk besonders
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: My eerste paar Mods !
Looking good,what's next in the pipe line
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Ultred
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 349
- Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
- Real Name: Mike
- Club VHF Licence: HC108
Re: My eerste paar Mods !
Kyk hoe pronk so n van. Dis nou die begin van groot dinge om te kom. Ek like
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: My eerste paar Mods !
Mooooi
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: My eerste paar Mods !
I like, looks mean , the mods don't stop
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: My eerste paar Mods !
Your truck is looking good Eben.
- Sebata
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1317
- Joined: Tue Mar 15, 2011 5:31 pm
- Town: Cosmo City
- Vehicle: '06 Hilux 4.0l V6 auto 4x4, Iron-Man front bumper, Ali3n Rock-sliders, Old man Suspention, Snokel, 31" Pireli Scorpion Muds
- Real Name: Tau
- Club VHF Licence: X125
Re: My eerste paar Mods !
Nicely done, love your rims
Tau Sello
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
Sebata, Lion enjoys hunting with Hynas...
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: My eerste paar Mods !
Dankie vir al die positiewe woorde !
Antonie - ek is glad nie n fan van chrome nie (nie eers op n Harley nie) , ek dink n paar donker wiele (charcoal of gunmetal) sal baie goed lyk ! Jy kan altyd die wiele "wrap" in n ander kleur en as jy nie daarvan hou nie dan trek jy dit net af. Dink dit kos R2000 - egter nie seker hoe dit sal hou teen 4x4 gebruik nie.
Tertius - dankie vir die uitnodiging , ek sal baie graag wil gaan, sal jou pm.
Bennie - die 15duim staal rims het Jaco van Cape Offroad in Brackenfell vir my gekry (weet nie waar nie), maar ek dink dis wit rims as jy hulle nuut koop. sy mail adres : jaco@capeoffroad.co.za
Die bande is Maxxis Bighorn 764 (31/10.5R15) - het baie nagevors oor bande maar daar was nie n duidelike keuse vir my nie en het toe maar vir Maxxis gegaan, Het ook ernstig Kumho KL71 oorweeg - hulle lyk vir my mooier maar was bekommerd oor nog meer pad geraas.
Neil - still a lot to do (as you all clearly know ) Front and rear bumpers will have to be done for more extreme riding, I have a particular front bumper in mind , just waiting for the money ! I am busy doing research on the merits of chipping the V6 and fitting a free flow for that lovely sound. I suppose with the slightly bigger wheels, the Lux will loose some torque so I hope to gain power again to make up for that. Darker tints to come. I am a 40 year old with the music taste of a 20 year old, so my sound system will have to be upgraded - initially just with a amp and sub. The last item is a suspension kit, but that will only be done if the current setup is not up to the challenges we are going to throw at it. (I first need learn some skills in the mean time ! )
Groete

nog n paar pics :
- Attachments
-
- IMG00849-20130429-1655 (Small).jpg (43.6 KiB) Viewed 2724 times
-
- IMG00855-20130429-1708 (Small).jpg (44.4 KiB) Viewed 2724 times
-
- Sump guard
- IMG00869-20130430-0844 (Small).jpg (52.33 KiB) Viewed 2724 times
-
- Seiltjie lyk en pas baie mooi !
- IMG00860-20130430-0832 (Small).jpg (48.81 KiB) Viewed 2724 times