Opdatering van my Mods

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Opdatering van my Mods

Post by Warrior »

Ek was die laaste 6 weke redelik aan die gang om my trokkie reg te ruk.

Die 31" Big Horn's wat ek opgesit het , het nie vir my reg gelyk nie , toe besluit ek maar om die wiele en rims te vervang.

Ek het weer by Eloise van Mufasa Tyres aangeklop en net soos laas PUIK diens ontvang met die beste pryse in die Kaap.
Ek het hierdie keer 15" 8J mags opgesit.

Body Lift - as ek voor die tyd geweet het wat gaan dit behels sou ek seker dit nie gedoen het nie ! :o:
Dis n m o e r s e job, en Allan of Hoppy hier op die forum het dit gedoen.
Die bak is 3duim gelig en het n groooot verskil gemaak, die wa is nou hoog !!

Daarna kon hulle toe die 32" Kumho's opsit. Ek moes besluit tussen die 32 en 33 opsie - Allan het natuurlik gese ek moet gaan vir die 33's maar my moed het my begewe op die dag van fitment en het toe daar besluit op die 32's. Die ratverhouding (auto box) is nog perfek en ek was verbaas dat hy nog lekker torque het. Die 33" kon ook nie daar opkom op die dag nie - Die voorste wiele het erg gevang. Eloise van Mufasa het uit haar pad gegaan om vir my twee grootes reg te he vir die keuse ! :clap:

Net daarna het ek teespoed gekry (lees gelukskootjie ! :shifty: ) en my voorste plastiek bumper gestamp (saam met lig en regter fender)
Burnco was die duidelike keuse vir die versekerings joppie - ek het besluit op n "clean look" en nie gegaan vir die A-raam pyp bo oor die bumper nie.
Oom Hein en Dino is twee bakgat manne en het die werk uiters profesioneel en vinnig gedoen. Ek kan hulle sterk aanbeveel !! :thumbup:

Volgende op die lys is 2 x 8duim Hella spots wat ek bestel het. Ek wou ernstig by 4x4 Direct daai 2 LED spots koop maar omdat ons Hella agente is, kon ek hulle goedkoop kry.
DIe twee groot spots gaan di neus mooi afrond.

Ek wil graag vir Allan van AEW auto baie dankie se vir al die raad en hulp wat hy my gegee het met die projek.
Daar was en is nog kort kort iets wat verstel of gemodify moet word en Allan is elke keer te gretig om te help - dis nou naverkoop diens op sy beste :applaud: :thumbup:

So , hier is n paar pics van my Mall Crawler sover.
Ek moet nou vir hom n naam uitdink , ek hou van Tank of dalk soos die SFA manne sal aanbeveel : TT ( Tupper-Tank :taunt: )

Die laaste paar maande :
Attachments
IMG_0347 (Small).JPG
IMG_0347 (Small).JPG (47.11 KiB) Viewed 2275 times
IMG_0354 (Small).JPG
IMG_0354 (Small).JPG (58.35 KiB) Viewed 2275 times
028 (Medium).JPG
IMG_2686 (Medium).JPG
(80.21 KiB) Downloaded 399 times
IMG_0805 (Medium).JPG
(72 KiB) Downloaded 399 times
IMG_0804 (Medium).JPG
(60.73 KiB) Downloaded 399 times
IMG_0802 (Medium).JPG
(239.8 KiB) Downloaded 399 times
IMG_0800 (Medium).JPG
IMG_0800 (Medium).JPG (53.94 KiB) Viewed 2275 times
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Opdatering van my Mods

Post by Huismoeles »

Looking good. :thumbup:
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Opdatering van my Mods

Post by AM Racing »

Looking good!
ImageImageImage
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Opdatering van my Mods

Post by Hoppy »

Hy lyk beter elke keer as ek hom sien, sal hom ln n paar roetes moet indruk!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Opdatering van my Mods

Post by ThysdJ »

Ja nee, nou lyk hy amper reg!! :twisted: :twisted: :twisted: Wel gedaan Eben, hy word nou mooi groot.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Opdatering van my Mods

Post by Modder Tekkies »

Lyk sommer smart Eben

Die cepeks kry oor die naweek hulle rubber. Het maar gegaag vir die 265/75/16 soos wat ek huidig hardloop. Wou 285/75/16 try, maar Kumho het nie stock nie :silent: dink anyway hulle sou fit nie.

Nou moet ons daai wa van jou gaan toets :thumbup:
Image
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Opdatering van my Mods

Post by Pietman »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Opdatering van my Mods

Post by george »

Lyk baie smart.Hou van die "clean" look voor :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Opdatering van my Mods

Post by Froll »

Looking very good. :thumbup: :thumbup:
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Opdatering van my Mods

Post by Warrior »

Ferdinand jy kan bly wees daai Cepeks was nie 15duim nie - anders was hulle nou al n ruk lank op my trokkie :twisted:

Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!!

Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!! :shh:
Attachments
IMG_0798 (Medium).JPG
(77.13 KiB) Downloaded 328 times
Last edited by Warrior on Fri Jul 26, 2013 9:03 am, edited 1 time in total.
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: Opdatering van my Mods

Post by Blitzkrieg »

Daai bumper pas mooi saam daai wiele!
Ek dink dit is tyd dat ons vir die SFA ook so bakgat bumper bou.
Image
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Opdatering van my Mods

Post by Modder Tekkies »

Warrior wrote:Ferdinand jy kan bly wees daai Cepeks was nie 15duim nie - anders was hulle nou al n ruk lank op my trokkie :twisted:

Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!!

Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!! :shh:
Daar is nie foute nie :thumbup:

Ek moes wal gooi of daai pel het hulle maak pas op sy ford :laugh2:

Sal photos opsit met clearance sodra hulle op is
Image
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”