Kraan op LR tank

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Kraan op LR tank

Post by Masekind »

Kan iemand my raad gee met n kraan wat ek op my LR tank kan sit wat die petrol nie sal vreet nie n water kraan werk nie?
Attachments
IMG00274-20130727-1300 (640x480).jpg
IMG00274-20130727-1300 (640x480).jpg (225.29 KiB) Viewed 2440 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Kraan op LR tank

Post by cprinsloo »

Yes Drickus,

Jy kan 'n 12 volt solenoid oorweeg, dan bedraad jy hom sodat jy nie onder die bakkie hoef in te kruip om oop of toe te maak nie. Hulle pypies is bietjie dun, maar dit sal seker genoeg wees om die main tank te laat vol loop. Mens kry hulle o.a. by die ouens wat die immobilisers insit, dalk spares plekke ook.

Cheers,

Chris
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Kraan op LR tank

Post by Masekind »

cprinsloo wrote:Yes Drickus,

Daai kan werk ja die pyp is maar 6mm, het so n solenoid n bypass as die krag weg raak?
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Kraan op LR tank

Post by Thabogrobler »

Ek dink net 'n volledige brass kraan gaan hou
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: Kraan op LR tank

Post by Vlak vark »

sit vir jou n inlyn pomp in. sodra jy sous nodig het skakel jy hom net aan. my extra tenk sit bo die spaarwiel en dit is hoe my setup is . die pomp dien dan as n non return valve ook. :thumbup:
One life, one dream, one toyota
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Kraan op LR tank

Post by Masekind »

Vlak vark wrote:sit vir jou n inlyn pomp in. sodra jy sous nodig het skakel jy hom net aan. my extra tenk sit bo die spaarwiel en dit is hoe my setup is . die pomp dien dan as n non return valve ook. :thumbup:
Het al daar na geky al wat my pla is as die pomp op pak en hulp is ver wil so ver as moontlik van krag wegbly tensy hy n bypass het
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Kraan op LR tank

Post by Pote »

Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.

As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.

Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..

Ek weet nie, wat dink julle????
Image
Image
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Kraan op LR tank

Post by Masekind »

Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.

Dit kan werk maar die druk in die tank gaan self baie uit tap, en die moeite met air pyp en goed uithaal ?
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Kraan op LR tank

Post by CasKru »

Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.

As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.

Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..

Ek weet nie, wat dink julle????
Waar "te" inkom gaan daar altyd 'n probleem wees... jy kan druk toe pas maar watse druk gaan hy kan hanteer? Ek het byvoorbeeld uit gevind 'n 5L kan diff olie kan glad nie baie druk hanteer nie... :siffler:
To God be the glory
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Kraan op LR tank

Post by Pote »

CasKru wrote:
Pote wrote:Ek het met 'n ander man een keer gepraat wat my vertel het dat hy sy LR tank se pyp laat loop het soos die "P" trap onder 'n wasbak.

As hy die petrol van die LR tank na die hoof een wil oorplaas sit hy sy kompressor op die LR tank en die petrol word dan so van een tank na die ander een oorgeplaas.

Al wat my bietjie plae is as jy te veel druk op die tank sit kan hy bars..

Ek weet nie, wat dink julle????
Waar "te" inkom gaan daar altyd 'n probleem wees... jy kan druk toe pas maar watse druk gaan hy kan hanteer? Ek het byvoorbeeld uit gevind 'n 5L kan diff olie kan glad nie baie druk hanteer nie... :siffler:
Nou dit laat my dink dit was 'n olie gemorsery... :taunt: :taunt:
Image
Image
User avatar
pietdevs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 253
Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
Town: Mosselbay
Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
Real Name: Pieter
Location: Mosselbay
Contact:

Re: Kraan op LR tank

Post by pietdevs »

Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Kraan op LR tank

Post by cprinsloo »

pietdevs wrote:Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
Dis interesant. Dalk is die ding so ontwerp dat die petrol wat deur hom loop hom moet verkoel. Sover ek weet is dit as mens AC solenoids gebruik jy 'n induksie oond maak. Sal bietjie toets die naweek want dis wat ek wil insit. Wil pomp insit om die LR tank uit die hooftenk vol te maak terwyl ek ry, nou krap jy my planne deurmekaar :wth: :wth:

Het ook nog altyd die ball valve gebruik sonder probleme, net nie lus om altyd onder die wa in te kruip nie.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Kraan op LR tank

Post by Masekind »

cprinsloo wrote:
pietdevs wrote:Bly weg van die solenoid valve af. Ek het een op my bakkie gehad en hy het vuurwarm geword. Die vervaardiger het gesê dis reg - hy moet so warm word. Na ek warm geword het het ek hom afgehaal. Die gewone ball valve wat jy het gee nie moeilikheid nie. Hou dit so eenvoudig moontlik dan het jy die minste moeilikheid!
Dis interesant. Dalk is die ding so ontwerp dat die petrol wat deur hom loop hom moet verkoel. Sover ek weet is dit as mens AC solenoids gebruik jy 'n induksie oond maak. Sal bietjie toets die naweek want dis wat ek wil insit. Wil pomp insit om die LR tank uit die hooftenk vol te maak terwyl ek ry, nou krap jy my planne deurmekaar :wth: :wth:

Het ook nog altyd die ball valve gebruik sonder probleme, net nie lus om altyd onder die wa in te kruip nie.
My valve het toe gemaak toe ek hom in gesit het maar later begin lek en nou maak hy glad nie toe nie, gaan die tank leeg ry en hom uit haal en kyk waar die bollie is
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”