Lost ground clearance with new shocks!
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Lost ground clearance with new shocks!
Hi Almal
Laat ek by die begin begin, ekt Gabriel Safari HDP ingesit voor, die original toyota shocks vervang. Ek het besluit om my spacers in te los en die HDP's op die laagste spring seat in te sit, want met die spacer in behoort dit dieselfde hoogte te wees, nou kom ek agter dat my bakkie dan nou weer afdraand staan vandat die groen shocks in is, die bakkie was level en nou is hy voor (van arch tot onderkant van rim gemeet) 30mm laer as agter, hoe kan dit wees?
Ek kan met die oog sien die bakkie is laer as wat hy was. Ek moet ook se die diens by Hi Q Kuruman was pateties om die minste te se, ek moes hulle help anders sou ek nooit daar uitgekom het nie, en ook nie veilig by die huis nie.
Ekt ten minste 10 foute opgetel wat hulle gemis het wat my lewe kon gekos het, vir een het hulle net 2 van die boute bo op die strut vasgedraai, hulle het byvoorbeeld die onderste bout van die strut (weet nie wat mens dit noem nie) nooit vasgedraai nie , een kant spacer net vergeet ens ens.
Ek hoop iemand het vir my raad.

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Die shocks beheer / beperk uitwaarts beweging, m.a.w. as die shocks wat jy nou voor ingesit het korter is op 'full extension' as die wat jy uitgehaal het, dan sal die bakkie voor laer staan as vantevore. D.w.s. die suspensie het nog steeds die vermoë om verder uit te beweeg maar die shocks hou dit terug.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Maar die shocks is dan reeds veronderstel om langer te wees as die standaard shocks?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Hulle het die verkeerde goed ingesit. Die shocks en springs is een ding, 'n strut, en die shocks dra nie gewig nie en sal dus nie die hoogte van die voertuig be-invloed nie. Die struts wat hulle ingesit het is te kort. Of die wat jy ingehad het, was langer as die standaard...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Ek kan nie glo dat die standaard toyota shocks langer kan wees nie, so al wat ek kan dink is dat hulle 'n ander voertuig se struts ingesit het wat dalk korter is? Maar tog kan dit ook nie wees nie want die 2 shocks langs mekaar, is die HDP effens langer as die standaard een. Ek sal nou foto post.
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Hier's die twee langs mekaar, dit is dieselfde lengte?
- Attachments
-
- Gabriel HDP vs. OEM.jpg (131.67 KiB) Viewed 3264 times
- Mauritz Viljoen
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Wed Oct 17, 2007 11:25 am
- Town: Richardsbaai KZN
- Vehicle: Hilux SC 3.0D4D 4X4 Legend 40
- Real Name: Mauritz
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Hi Rudolph
Ek kyk ook om my shocks binnekort te vervang en het al bietjie opgelees oor die HDP's.
Ek vermoed jy het die verkeerde setting vir die springseat gebruik.
Vanaf die 4x4community forum:
HDP's for Hilux has 5 hight settings.
Setting 1 = dropped suspention hight as it is standard for 120 prado
setting 2 = 8mm higher = standard ride hight for Hilux and fortuner
setting 3 = +10mm on shock = +18mm ride hight
setting 4 = +20mm on shock = +36mm ride hight
setting 5 = +30mm on shock = +54mm ride hight
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... l+hdp+lift" onclick="window.open(this.href);return false;
My plan is om ook die HDP's in te sit op setting 4 of 5 voor, met extended shackles agter.
Ek gaan my spacers dan uithaal.
Ek kyk ook om my shocks binnekort te vervang en het al bietjie opgelees oor die HDP's.
Ek vermoed jy het die verkeerde setting vir die springseat gebruik.
Vanaf die 4x4community forum:
HDP's for Hilux has 5 hight settings.
Setting 1 = dropped suspention hight as it is standard for 120 prado
setting 2 = 8mm higher = standard ride hight for Hilux and fortuner
setting 3 = +10mm on shock = +18mm ride hight
setting 4 = +20mm on shock = +36mm ride hight
setting 5 = +30mm on shock = +54mm ride hight
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... l+hdp+lift" onclick="window.open(this.href);return false;
My plan is om ook die HDP's in te sit op setting 4 of 5 voor, met extended shackles agter.
Ek gaan my spacers dan uithaal.
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Thanks Mauritz
Dit verduidelik hoekom hy gesak het want ekt setting 1 gebruik, ek kan egter nie onthoud at daar 5 settings is nie, maar anyway. Hierdie onkundige mense by Hi Q weet nie hoe om die spring seat te stel anders as die laagste een nie, wel ek weet ook nie, maar hel dis nie my werk nie. Ek gaan nie weer sukkel met hulle nie, anders moet ek die shocks gaan terug gee vir hulle, en heel nuwes iewers anders by ordentlike plek laat opsit.
Wat dink julle?
Waar is die beste plek om sulke tegniese goed te doen in die wereld? Ek sien daar het 'n nuwe 4x4 plek in Kuruman oopgemaak, daar's 'n opposite lock advertensie op, weet iemand van dit?

- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Rudolph
daai is uit en uit die verkeerde "setting" ek het standaard shocks in my Vigo gehaad met spacers, ek het dit als uit gehaal ek Gabriel Safari HDP in gesit met langer coil springs en die bakkie het hoer gestaan na dit.
Ek het dit laat doen by Mikem maar hulle is hier in JHB
Hoop jy kom reg
daai is uit en uit die verkeerde "setting" ek het standaard shocks in my Vigo gehaad met spacers, ek het dit als uit gehaal ek Gabriel Safari HDP in gesit met langer coil springs en die bakkie het hoer gestaan na dit.
Ek het dit laat doen by Mikem maar hulle is hier in JHB
Hoop jy kom reg
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Hi Wayne
So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?
Thanks vir julle hulp manne.
So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?
Thanks vir julle hulp manne.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Nee ek het standaard shocks en coils gehaad met die spacers, dit het ek alles uit gehaal en HDP's in gesit met langer coils. Darryl by Mikem het dit gedoen so ek kan nie se watse setting dit op was nie. Maar hy was hoer en level met langer shackles agter in ookWhiteley wrote:Hi Wayne
So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?
Thanks vir julle hulp manne.
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Dankie
Ek het vir Darryl gebel, hy gaan my probeer help.

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Ek sien in die foto die HDP is 'n bietjie langer, as die spacer in is dan moes die hoogte dieselfde gewees het. Vat dit terug en kry jou geld terug op hulle onkoste, dis nie wat jy wou gehad het nie.
Mens moet maar dan kyk of mens of Setting 3 of in te sit, maar sonder die spacer.
Mens moet maar dan kyk of mens of Setting 3 of in te sit, maar sonder die spacer.
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
EK gaan maar Wayne se voorbeeld volg en Mikem coils op die HDP's sit en die spacers uithaal, asook Mikem extended shackles.
Dankie vir Darrel van Mikem en Daniel van Safari Centre Upington vir julle goeie diens en raad. Daniel gaan die coils en shackles vir my insit van Mikem.
Hopelik is my bakkie dan weer level en als, gaan nie weer terug Hi Q toe nie, uiters swak diens!
Dankie vir Darrel van Mikem en Daniel van Safari Centre Upington vir julle goeie diens en raad. Daniel gaan die coils en shackles vir my insit van Mikem.
Hopelik is my bakkie dan weer level en als, gaan nie weer terug Hi Q toe nie, uiters swak diens!
-
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
- Real Name: Rudolph
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Dankie vir julle forum manne se advies en hulp ook!
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Lost ground clearance with new shocks!
Ek sal nie sommer my lorrie na iemand anders as Darryl vat vir suspension nie.