Ek wil graag 33" op sit, het 50ml body lift en 50ml suspension lift gedoen, bakkie is ook level gemaak
Die 33" pas nie voor nie, kan ek hoër suspensie lift doen en waar in Pretoria ASB
Wie kan help in Lift kit Pretoria
- fmaartens1
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Tue Nov 19, 2013 1:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6 Body Lift, Suspension Lift, Diff split lift, 35" wheels
- Real Name: Francois
- Club VHF Licence: HC172
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Vir watse bakkie is dit
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Die v6 sal seker die vigo shape wees...
Lees hoppy sepsot in n vorige thread:
viewtopic.php?f=136&t=12168
Hulle is 33" op 10" rims
Die rims se "offset" is te wyd, 8" werk ook beter, ons moet ook nog die voorste "arch mouldings" verander.
viewtopic.php?f=94&t=6568
Hierdie bande was 35" hoog, maar met die regte "offset", 9" wyd en 40mm suspension en 75 body lift.
viewtopic.php?f=94&t=4443&start=0
Hierdie is 32" bande wat 33" hoog is op standaard rims met 30mm spacers.
Hy het ook 40mm suspension en 75 Body lift.

Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- fmaartens1
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Tue Nov 19, 2013 1:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6 Body Lift, Suspension Lift, Diff split lift, 35" wheels
- Real Name: Francois
- Club VHF Licence: HC172
Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Skuus, 2006 V6 double cab Vigo shape
-
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Fri Feb 07, 2014 1:59 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 4x4
- Real Name: Dawie
Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Middag Francois
Wil jy laat sny op die kar?
Wil jy laat sny op die kar?
- fmaartens1
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Tue Nov 19, 2013 1:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6 Body Lift, Suspension Lift, Diff split lift, 35" wheels
- Real Name: Francois
- Club VHF Licence: HC172
Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Sal verkies om nie te sny nie, eerder verder lig maar as dit nie anders kan nie sal ek sny