Naand se.
Soek bietjie raad.Hoe moet ek maak as ek n krag punt in my Dubble cab se bak wil sit.
Het nog nie n dual battery sisteem nie (spaar nog).
Hoor graag
Krag punt in bak
- Team Meyer
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Werks Hilux
- Real Name: Wilhelm
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Krag punt in bak
Jy sal maar drade van jou batery trek met n fuse, daar is ongelukkig n ie n ander manier nie. Die dikte van die draad is ook baie belangrik
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Krag punt in bak
Daar is heelwat besprekings op die forum wat dit bespreek, ek persoonlik hou van die een wat onder die bak is en by die agter lig uitkom (binne die bak) dit lyk vir my die een wat die maklikse is. Ek het 25mm kable gebruik en het altwee + en - drade deurgetrek. Hou nie van die bak as n negative nie. Gebruik maar n goeie hex crimping tool.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Krag punt in bak
Kyk na post 2 - http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=187502" onclick="window.open(this.href);return false;
dit het mooi gewerk tot ek reg was om n battery agter te sit. :)
dit het mooi gewerk tot ek reg was om n battery agter te sit. :)
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Krag punt in bak
Soos hulle se, daar is baie info oor dit:
viewtopic.php?f=94&t=30017" onclick="window.open(this.href);return false;
Eintlik baie maklik en n lekker projek
Sterkte
viewtopic.php?f=94&t=30017" onclick="window.open(this.href);return false;
Eintlik baie maklik en n lekker projek
Sterkte
- Team Meyer
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Werks Hilux
- Real Name: Wilhelm
Re: Krag punt in bak
Dankie vir die raad