Nuwe Unichip vir Hilux

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Nuwe Unichip vir Hilux

Post by coetzer94 »

Ons was die naweek by die LA Sport skou in spesifiek die Steves Auto Clinic Stalletjie...

Eers 'n bietjie geskiedenis.

Ons eerste hilux, 'n 2001 KZ het my pa gechip en 'n intercooler by SAC laat opsit. Ek kan nie die stats onthou nie maar ons was baie beindruk daarmee! Van daar het ons meeste van ons voertuie laat chip by SAC (LC 200 VX V8 diesel, Hilux 3.0 D4D, LC 70 V8 Diesel wat ons intussen vervang het met nog een van die selfde), ons het goeie diens gekry en was baie beindruk met die produk.

Nou die naweek vertel hulle my van 'n nuwe produk wat op die mark gekom het omtrent 3 weke gelede. Dis steeds 'n unichip maar die verbeteringe is ietwat meer drasties! In die eerste plek bestaan die harnas uit 3 boksies of afsonderlike chips, wat als deur 'n sentrale beheerboks loop. Die sisteem het 'n klein paneel waar jy kan kies tussen 5 veskillende 'mapping' patrone, onderskeidelik anti-theft, normal driving, fuel consumption, towing en max power.

Die Anti theft funksie beheer glo jou die toevoer van brandstof na die engine.

Volgens die verkoops man by die skou sal hierdie sisteem die 120kW/343Nm van die 3.0 D4D opstoot na 165kW en oor die 500Nm! Alhowel die kW inlyn is wat met jy kry uit huidige Race Chip opsette is die Nm aansienlik hoer as die ongeveer 458Nm wat jy kry uit die top spec Race Chip! (Ek vergelyk nou met RC omdat dit die enigste 2 is wat ek na gekyk het waarmee ek gemaklik voel)

Wat mens ook bietjie meer gerus stel oor die Unicip is dat SAC elke bakkie Dyna tune na die instalasie.

Wel lang storie kort, die bakkie is "gebook" en sal een van die dae met nuwe krag rondloop!
My pa se V8 LC 70 is sommer ook "gebook" vir die chip en 'n 76mm pyp! (Dan gaan hy klink soos die Cruisers gemaak is om te klink)

Ek weet nie eintelik wat die doel van hierdie thread is anders as om te vertel van die nuwe chip en dat ek nie kan wag vir myne nie, maar ek hoop dat ek iemand so opgewonde gemaak het soos ek is! :celebrate:
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Hoppy »

Kan nie wag nie, sit asb die dyno charts ook op
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Hangover »

Janee daai is impressive. Ek wil op n stadium my racechip vervang met n Unichip aangesine dit n baie meer beheerde sisteem is as waar die RC net die fuel rail pressure opstoot. My tuna trek soos n bees met die RC maar eks seker met n 76mm pyp en n front mount cooler saam daai unichip sal dit iets anders wees.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Boertjie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Fri Nov 23, 2007 12:44 pm
Town: Midrand
Vehicle: Hilux D-4D DC
Real Name: Gideon
Club VHF Licence: W61
Location: Midrand
Contact:

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Boertjie »

Ek het reeds myne laat doen en daar is baaaaie groot verskil .
User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Reinart21 »

Min of meer wat prys die syteem?
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by coetzer94 »

Ek het die bakkie toe vandag ingevat om te chip. WOW! Die krag is verstommend!! Ek sal later die grafieke opsit, maar dis wragtig n helse verbetering. Kan nie wag om duine toe te gaan nie!
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Mars »

Klink uitstekend!!!!
johanvb
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Sun Mar 29, 2015 12:35 pm
Town: Welgelegen Cape Town
Vehicle: Toyota Legend 45
Real Name: Johan

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by johanvb »

Koste?
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by coetzer94 »

Haai manne

Ek sukkel net met die upload van die grafieke, maar sal dit opkry een of ander tyd.

Kostes was maar effens aan die duur kant. Maar na mens die bakkie gery het voel dit als die moeitewerd! Koste van die chip geinstaleer en gedyna tune was R9000.00 maar soos ek se, die bakkie voel ongelooflik!

Sal probeer om daai grafieke voor die einde van die dag op te kry, een of ander probleem met te groot file size.
Attachments
rps20150528_074909.jpg
rps20150528_074939.jpg
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by coetzer94 »

Okay die waardes is op die wiele geneem. Omtrent n 37% verhoging in kW, wat n teoretiese waarde van 168kW gee, en omtrent n 40% verhoging in Nm wat +-480Nm gee.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by coetzer94 »

Ek het nog nie n foto op die forum geplaas vab die bakkie nie, so hier is sommer n paar.

Die swart op die wiele (foliatec) is wel intussen afgetrek na ons Moremi in Desember gedoen het (dis n wonderlike produk, net nie as jy bos toe gaan nie) En daar het n stelletjie spotlights op die rollbar gekom. (Die canopy is net vir trippies)
Attachments
rps20150528_075713.jpg
rps20150528_075713.jpg (29.78 KiB) Viewed 3330 times
rps20150528_075750.jpg
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by 4x4BEES »

Baie mooi :thumbup: :thumbup:

Daai bakkie trek nou seker soos n trein :drool:
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by JohanW »

Kosie swanepoel in Stikland het met 'n gewone dastek chip 136kw en 446nm uit my Pa se 2007 fortuner gehaal. Op die wiele. Dit was volgens hom 'n standaard tune. Niks te wild nie.

As ek reg onthou sit Johan Tyres se 3d4d iets soos 150kw en 500nm plus uit. Maar syne het 'n paar ander mods by.

Ek is altyd skugter vir SAC se bemarking.

Maar welgedaan met die tune. Daardie d4d sal nie sommer terugstaan vir enige van die ander vervaardigers se diesels nie.
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: Nuwe Unichip vir Hilux

Post by Umpalumpa »

Ek is nie baie tegnies van aard nie, maar sal dit nie meer probleme op die clutch ens gee nie?
Just a guy with a passion for 4x4.....
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”