Page 1 of 1

LA Sport Snorkel

Posted: Thu Mar 10, 2016 7:58 pm
by coetzer94
Het vandag my snorkel laat opsit, en ook maar net in tyd met die reen wat ons gekry het vandag :surrender:

LA Sport weergawe, goedkoper as safari en tjm airtec, maar hy volg meer die vorm van die cab, nie soos die safari/ 4x4direct weergawes nie. Overall is ek baie in my skik met hom :celebrate:

Re: LA Sport Snorkel

Posted: Tue Mar 15, 2016 7:28 am
by Mars
Lyk netjies!