Page 1 of 1

2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Posted: Tue May 17, 2016 8:28 pm
by 3 Blind Monkeys
Does anyone know if a 2015 extra cab canopy will fit a new 2016 extra cab? (hope it does or else i have to have another canopy made :shock2: )

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Posted: Tue May 17, 2016 10:38 pm
by coetzer94
New bakkie is a lot wider, so probably not

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Posted: Wed May 18, 2016 7:59 am
by ThysdJ
Johann gaan praat met Ciske by Gomad4x4. Hulle het in die laaste tyd baie kappies vir Revo's gebou, hy sal jou gou kan se.. :thumbup: :thumbup: Ek dink amper die verskil is nie so groot soos almal dink nie.

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Posted: Sun May 22, 2016 5:45 pm
by 3 Blind Monkeys
Ek het hom gemeet en daar is net n paar millimeter altwee kante toe verskil. Het die ou canopy maar afgehaal van die 2015 af en vat delivery van die Revo Dinsdag, dan sal ek maar die ou canopy fisies opsit en kyk of ek dit kan maak werk.

Re: 2016 Extra cab Canopy vs 2015 Canopy

Posted: Tue Sep 12, 2017 9:10 pm
by Rooikappie
Wonder of jy al reggekom het met canopy??

Ek soek Al canopy vir 2012 ExtraCab.

Lourens
0828257726