Page 1 of 1
Replacement rear bumper
Posted: Mon Sep 19, 2016 4:42 pm
by rood
Ek het skade op my standaart agter bumper, versekering moet uitbetaal op n nuwe een maar ek wil i.p.v die standaart chrome bumper n replacement een opsit, worry nie oor spare wheel carrier nie..
Waar en by wie van ons 4x4 forum lede wat die bumpers verkoop kan ek n kwotasie kry.
dankie
Re: Replacement rear bumper
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:36 pm
by mossie89
As jy hier in die republiek van die Wes Kaap is probeer Gomad of Burnco
Re: Replacement rear bumper
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:42 pm
by rood
Ek is in Polokwane geleƫ, sal seker van Gauteng af kan laat optel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Replacement rear bumper
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:52 pm
by coetzer94
Ek weet Onca maak n stoute agter bumper
Re: Replacement rear bumper
Posted: Mon Sep 19, 2016 5:58 pm
by Jaans
Ek is deur dielfde storie so n paar maande terug. Het vir my die Bundu gear bumper opgesit wat ek deur 4x4 direct gekoop het.
Re: Replacement rear bumper
Posted: Tue Sep 20, 2016 9:29 am
by Obelix and Dogmatix
Re: Replacement rear bumper
Posted: Tue Sep 20, 2016 10:42 am
by Thunder02
http://www.4x4direct.co.za/hilux-and-fo ... owbar.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Hi, send me a mail to
boksburg@4x4direct.co.za, with your details and lets see what we can do for you.