Page 1 of 1

Replace 2012 hilux d4d auto box with prado 5 speed auto box

Posted: Fri May 05, 2017 1:31 pm
by rubaprojects
Is dit moontlik en ekonomies om 2012 4x4 hilux 4 spoed autobox te vervang met prado 5 spoed. Die 4 spoed en speed control wil maar nie lekker werk.

Re: Replace 2012 hilux d4d auto box with prado 5 speed auto box

Posted: Fri May 05, 2017 2:52 pm
by JohanW
Ek betwyfel dit sterk. Die auto box ecu en die engine ecu moet met mekaar kan gesels. Die prado ecu en fuel system is anders as die wat in die die hilux gebruik word. Selfde familie maar nie interchangeable nie.

Re: Replace 2012 hilux d4d auto box with prado 5 speed auto box

Posted: Fri May 05, 2017 6:52 pm
by rubaprojects
Dankie