agter vere hilux 3.0d4d 2008

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
salie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Dec 01, 2008 12:58 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux08 d/c d4d 4x4 raider
Real Name: salie

agter vere hilux 3.0d4d 2008

Post by salie »

as iemand wat ken raad kan gee asb,my agter vere stamp deur as gelaai het installeerders gevra om standaard vere te vervang met tjm 150kg per kant ekstra het reeds tjm voor coils met tjm voor en agter shocks bakkie het long range tank in,al ekstra gewig wat bakkie by het,tou swaar vrag eenmaal n maand met vol bakkie,toe het hy met tye deurgestamp.hulle sit toe vir my 350kg per kant sterker in per toeval,se sal omruil,wil weet eerder so hou of omruil,wil nie hard ry,gaan 150kg bakkie veel sagter laat ry,wat is beste opsie.bakkie dra op neus ekstra winch en replacement bumper.help asb.
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: agter vere hilux 3.0d4d 2008

Post by Pype »

Salie as jy nie die heeltyd vrag drae nie is jou oplosing "Air helpers" jy pomp hard as jy vrag drae en hou hulle sag as jy nie vrag drae nie dus jy kan sag ry en vrag drae.

Kyk bietjie hier

Of bel vir LA Sport hulle sit dit ook in.
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: agter vere hilux 3.0d4d 2008

Post by BenHur »

Andre

Ek is maar skepties oor daai airhelpers, al van een of twee ouens wat dan offroad is op overlanding trip en terug gekom het met gebuigde Chassis. (wel nie met Hiluxe nie maar dieselfde kan dalk hier ook gebeur - wie weet?)
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: agter vere hilux 3.0d4d 2008

Post by JohanM »

Salie, ek het dieselfde gehad met my Hilux wat sy agter kant ver laat hang as ek hom laai! Ek het die OME Medium vere ingehad, en het later die Dakar veer agter by gesit. Die voertuig ry nie veel meer harder as met die Medium vere nie. Ek ry permament met die Kappie and die recovery toerusting agter in my SFA Hilux. Met dit permanent in, ry hy dieselfde as voorheen met die medium vere.

Jy wat `n long range tank klaar in het sal ek sê, hou die stwyer vere in omdat wanneer jy vrag laai die vere dit makliker kan dra met minder taildrop.

Ek het wel opgelet dat ek so klein bietjie atrikulasie verloor het, as ek nie vrag dra nie, maar sodra ek so 150 Kg agter in het, dan is myne soos voorheen.

Ek self is maar skepties vir die Air helpers omdat ek gehoor het hulle skeur as jy erg cross axle in die veld.

Hoop dit help jou so bietjie.
Johan Marais
W3771M
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Fri Mar 19, 2010 11:08 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux DC 3.0 D4D 4x4
Real Name: Willem

Re: agter vere hilux 3.0d4d 2008

Post by W3771M »

Wat is die prys veskil tussen die vere?
AS jy sê daar is "medium" vere, moet daar seker heavy en light ook wees?

Wat is die beste opsie?
Willem Louw
Toyota Hilux D/C D-4D, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, Natunal Luna 50L
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”