Hilux mis ligte

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Hilux mis ligte

Post by Jagerbom »

Kan iemand my asb help.Op die mis ligte of die gloeilamp n H11 is om dit tevervang
met die Nightbreakers H11 gloeilamp.Het die hoof ligte gedoen met die H4
wil nou die misligte ook doen.

Dankie
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hilux mis ligte

Post by OOOOMS »

Hi Hansen, nie seker of ek jou vraag heeltemal verstaan nie, sover ek weet is dit 'n H11 lamp maar ek is nie seker of dit wel in Night breakers beskikbaar is nie, of wil jy weet hoe om dit te vervang?

Groete
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hilux mis ligte

Post by OOOOMS »

Ek het nou op die thread per toeval afgekom viewtopic.php?f=8&t=3108&view=next en daar praat hulle van 'n HB4 fog lig.
Toe het ek in my boekie gaan loer en hulle praat ook van 'n HB4? Nou, HB4 is seker dieselfde as 'n H11 maar net Night Breaker's
Hier is 'n link na Osram Automotive spec. Hulle praat van 'n 51W HB4.
http://www.osram.co.za/_global/pdf/Prof ... PPS04E.pdf
en hier praat hulle van 'n H11
http://www.osram.co.za/osram_za/Consume ... index.html

Groete
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Hilux mis ligte

Post by Spartan »

Hansen
Het jou spots n enkel draadtjie of nie, want as hulle het kan jy maar die nightbreakers insit no problem. :wink:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Hilux mis ligte

Post by Jagerbom »

Ek het gesien op die lig en die globe staan HB4 Osram verkoop hul maar nie in
nightbreakers nie-Die H11 sien ek is vir die bmw karre en so aan wat twee globes vat vir dim en
bright.Hy is ook baie kleiner as die HB 4.

Dankie vir die hulp en advies
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”