Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
Rossi
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:45 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2009 Toyota Hilux D4-D 4x4 D/C
Real Name: Rossouw

Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Post by Rossi »

:?: I please require information on how to install an inline filter for my D4D 4x4 DC 2009. Any recommendations on who can do this at an affordable price in the Centurion area. I will appreciate any comments on this.[/b]
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Post by Family_Dog »

Have a chat with Louis from 4x4 MegaWorld, Menlyn. He is also a member here.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Post by OOOOMS »

Rossouw, welkom hier by die Hilux familie :thumbup: Kan jy ons bietjie van jou van vertel?
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Post by Uys »

Hier is 'n hele storie daaroor.

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=50993" onclick="window.open(this.href);return false;
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
Rossi
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:45 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2009 Toyota Hilux D4-D 4x4 D/C
Real Name: Rossouw

Re: Installation of Inline Diesel Filter on D4D

Post by Rossi »

OOOOMS wrote:Rossouw, welkom hier by die Hilux familie :thumbup: Kan jy ons bietjie van jou van vertel?
Goeie more mense. My naam is Rossouw van Schalkwyk. Ek het al 'n hele ruk gelede by die forum aangesluit maar myself nog nooit bekend gestel nie. Ek is 'n buitelewe mens, nie noodwendig die "offroad" tipe wat 4x4 roetes aandurf nie. Die ergste wat ek doen is om by Torrabaai en die res van Namibia op die sand te ry en dan ook afgelee grondpaaie ens. Ek was juis Desember vir vier weke in "Suidwes". Wat gee julle die idee dat ek daar grootgeraak het? So aan die einde van verlede jaar het ek my 2001 KZTE 4x4 DC met 210 000 km ingeruil op 'n nuwe HILUX D4D 4x4 DC. Die ou bakkie was nog tip-top en ek het die grootste respek daarvoor. Hy het my nooit in die steek gelaat nie en ek geen uitgawes gehad behalwe die normale dienste nie. Ek is maar swaar op die voet, ry nooit stadiger as 140km/h nie. Ek het ook 'n Gazelle dubbelas karavaan gehad wat ek twee keer tot in Torra gesleep het. Wat 'n bakkie. Ek sal maar sien of die nuwe bakkie my dieselfde diens gee. Ek sal later 'n foto en meer besonderhede oor die D4D gee.
Dankie vir almal wat so gou terug antwoord met inligting. Dit is 'n heerlike forum en die inligting is baie interessant. Ek sal probeer om meer tyd hier te spandeer. Ek moet ook maar werk om botter op die brood te kan bekostig.
Geniet julle dag. :mrgreen:
Post Reply

Return to “General Mods”