Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
vastrap
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Wed Mar 18, 2009 1:42 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 2002 Mitsubishi Colt V8
Real Name: Jan

Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by vastrap »

Hallo al die KZ-TE eienaars (en al die ander grondpad ryers).

Het julle ook die probleem dat die lugfilter baie vinnig vol stof raak op grondpaaie? Hier is die probleem en die oplossing.
In die linker modderskerm is 'n groot stuk plastiek ding waardeur jou bakkie asem haal. Die ding se inlaat sit so dat jou bakkie sy lug tussen die linker voordeur en die modderskerm insuig, dit is reg agter die voorwiel en dit is waar al die stof ingesuig word as jy grondpad ry.
Die oplossing: Haal die plastiek pyp wat van die lugfilter af na links deur die bakwerk na agter draai af en saag die slurpie wat in die modderskerm na agter draai af. Maak die kante waar jy gesaag het mooi glad met skuurpapier en sit hom weer terug op sy plek.
Nou suug jou bakkie vars lug wat langs die koplig en die flikkerlig verby kom in en hy bly baie langer skoon.
Dit werk op die plat neus (voor 2005) en die na 2005 modelle.
Ek glo die petrol bakkies het sekerlik dieselfde kontrepsie in hulle modderskerms en dit behoort op hulle ook te werk.
Kyk 'n bietjie julle 2.7 eienaars en laat weet.
Groetnis
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by OOOOMS »

Dankie, sal bietjie na my D4D s'n loer :thumbup:
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Uys »

vastrap wrote:Nou suug jou bakkie vars lug wat langs die koplig en die flikkerlig verby kom in en hy bly baie langer skoon.
en jy suig baie makiker water in jou enjin in.
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
vastrap
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Wed Mar 18, 2009 1:42 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 2002 Mitsubishi Colt V8
Real Name: Jan

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by vastrap »

Miskien as jy lank in diep water ry maar reenwater kom nie daar in nie en die inlaat agter by die deur is laer as waneer jy hom afsny.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by pietpetoors »

Jan, jy is 100% reg, die 2.7 s'n is ook so. Ek het gesien toe ek my snorkel opsit en self ook gewonder wat was Toyota se rede om daardie simpel pyp op te sit. Dit maak 110% NIE sin nie, behalwe natuurlik as jy meer lug filters wil verkoop.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by ThysdJ »

Dis nie net tot Toyota beperk nie Pieter, ek sien my Ford se pyp loop ook daar deur die kant van die enjin-bay... :shock: :shock: ek sal die naweek verder ondersoek instel en kyk hoe ek hom kan modify voor die Kalahari trippie :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by pietpetoors »

Ek dink motor vervaardigers moet forum gebruikers kontrakteur wanneer hule 'n nuwe voertuig ontwerp, ons kan vir hulle baie waardevolle insette lewer.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by yotaman »

Dieselfde met die 2.7i. Het ook n modifikasie gedoen en sommer n plastiek turbo flo in die systeem gesit. Of laasgenoemde werklik werk vir meer krag en beter brandstof vebruiking moet ek nog vasstel. Anyway, my lug filter gaan beslis langer skoon bly en die enjin haal beter en skoner asem. :D
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Mud Dog »

yotaman wrote:Dieselfde met die 2.7i. Het ook n modifikasie gedoen en sommer n plastiek turbo flo in die systeem gesit. Of laasgenoemde werklik werk vir meer krag en beter brandstof vebruiking moet ek nog vasstel. Anyway, my lug filter gaan beslis langer skoon bly en die enjin haal beter en skoner asem. :D
En toe, Shane? :eh: Ons is geduldig maar moenie asseblief dat ons nog 'n verdere 4 jaar moet wag om te hoor of die 'Turb-Flo' gehelp het nie! :lol:

Ek't vandag 'n ou met 'n Cruiser ontmoet wat so pas 'n Turbo-Flo gekoop het ... nog nie in gesit nie, maar het gesê dat 'n kollega van hom met dieselfde Cruiser 'n ekstra 2 km/lit gekry het daarmee. Nou wil ek by jou hoor of dit op jou trokkie gehelp het?

;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Thabogrobler »

Mud Dog wrote:
Ek't vandag 'n ou met 'n Cruiser ontmoet wat so pas 'n Turbo-Flo gekoop het ... nog nie in gesit nie, maar het gesê dat 'n kollega van hom met dieselfde Cruiser 'n ekstra 2 km/lit gekry het daarmee. Nou wil ek by jou hoor of dit op jou trokkie gehelp het?

;-)
Aaaaaaaaaaaaagggggggggggggggggggg ka.....................aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaassssssssss man!!!!

Toe ek eendag in vroulief se Corsa se binne goed rondkrap toe kom ek op so snaakse wielietjie-ding af in die airflow pyp. Summier uitgehaal en van daar af kry die Corsa 13km/L teenoor die vorige 12km/L in die dorp.

The logic fails me....
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Mud Dog »

Ek dink ook so!

I think that the logic, if one can call it that, is that it creates a cyclonic air movement through the intake. That would mean that the air travels a slightly further distance in the intake (after the fins) since it's not in a straight line, but at a given rpm the same volume of air (supposedly) is still moving through. If that's the case it must also be moving faster. Moving faster over a slightly longer distance would supposedly result in better fuel atomisation which in turn should result in more efficient combustion. I haven't been to their site, nor read up on it, so as I said, that's what I think the logic is supposed to be.

Here's where I have a problem with it - in both carb or EFI the air must pass through a throttle butterfly, which to my mind would disrupt the cyclone to the point of neutralising it, even if it were fully open. The fuel is introduced after the butterfly with EFI and immediately before with a carb, either way it won't get the effect of the cyclone. So in essence all the insert does is restrict airflow IMO.

Correct me if I'm wrong. The only reason I dug up this old thread was because I was told that someone had achieved an extra 2 km/lit with the gadget.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by yotaman »

Hi Andy, ek het werklik my eie toetse gedoen op doe 2.7i en ja daar is definitief n verbetering agv die snorkel al is dit baie effentjies. Ook definitief n klein bietjie meer woema met die snorkel. Met die airflo uit of in die systeem kom ek egter niks agter nie.
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Mud Dog »

Dankie, dis nes ek vermoed het. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Chops
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux 2.7 D/C
Real Name: Henk

Re: Verleng die lewe van jou KZTE lugfilter

Post by Chops »

Ook al gewonder oor die effektiwiteit van die "collector" binne in die modderskerm. Ek doen nie diep waterkruisings nie, en gaan definitief aan hierdie geen $$$ modifikasie aandag gee!


Sent from my iPad using Tapatalk
Using Tapatalk
Post Reply

Return to “General Mods”