Alu-kappie

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Alu-kappie

Post by Fred79 »

Na baie navrae en kopkrap het ek besluit om vir my hier in die UK 'n aluminium kappie laat maak. Ek wou vir my een van die Kaap af gelaat ship het, maar baie van die ouens vir wie ek ge-email het, het nooit terug gekom na my met pryse nie. Nogals bad :thumbdown:

Die ouens is so bietjie besig nou en dis mos nou ses weke skoolvakansie ook so hulle so bietjie understaff wat beteken ek moet wag tot September. Gelukkig bou hulle die kappie in twee dae wat nogal vinnig is.

Hier is solank 'n foto van hoe dit gaan lyk.

Ek is baie opgewonde :yahoo: :yahoo: Ek hoop ek kan nog een kamp inwerk voor die winter weer op ons is, aangesien ek die heel somer met 'n gebreekte been in die huis gesit het.
Attachments
pyrenees june 2011 002.jpg
pyrenees june 2011 022.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Alu-kappie

Post by OOOOMS »

Netjies! Jy sal nie spyt wees nie :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Alu-kappie

Post by Mud Dog »

Mooi! :thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Alu-kappie

Post by Thunder02 »

Looks great :thumbup: just out of interrest what did they charge over there?
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Alu-kappie

Post by Fred79 »

Thunder02 wrote:Looks great :thumbup: just out of interrest what did they charge over there?
Dit is so tussen £1500 tot £2000. Die duurste een het tafel slide en is binne met 'n soort mat uit gele. Die ouens bou nie eintlik kappies vir overland travel nie, dit sal hul twee kappie wees wat hulle nou vir die gebruik bou en hulle gaan so paar ekstra versterkings insit vir my.

http://www.njaluminiumlinings.co.uk/alu ... c-275.html" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Alu-kappie

Post by Hoppy »

Dit behoort baie goedkoper te wees, aluminium is mos volop daar van al die Landrovers wat geskrap word.

Hoop nie daai pommies gaan die hele ding aanmekaar "rivit" nie?
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Alu-kappie

Post by Fred79 »

It has been a while!! Ek het toe die kappie se maak maar ge-cancel. Ek wou gehad het die kappie moes lyk soos die wat African Outback bou, maar die ou will dit nie so bou vir my nie. Ek wou ook nie 'n Alu box agter op die bakkie gehad nie want ek was bang dit gaan soos 'n Eskom bakkie lyk.

So ek het gister die ARB kappie bestel met die internal cage wat help vir as jy 'n tent wil op sit. Het taamlik op gelees oor die kappies en hulle is baie goed gebou en pas mooi by die voertuig. Met die cross bars, internal cage, air vent and lift up side windows kos die kappie amer 'n plaas se geld. Ek kry nou nog so naar kol op maag as ek net daaraan dink. :cry: :oops: :cry:

Hulle sê dit sal so tussen 3-4 weke vat vir aflewering, ek sal dan foto's opsit.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Alu-kappie

Post by jacques kotze »

Daai ARB kappies is duur maar is seker hulle geld werd, maar ek hou net meer van die alu se voorkoms.
Laai daai kiekies as jou kappie op is dat ons kan sien :thumbup: :thumbup:
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Alu-kappie

Post by Fred79 »

Kappie is gister afgelewer en ons het hom gou gister aand op gesit. Het op die oomblik gemengde gevoelens oor die kappie :oops: :oops: , baie geld vir al daai plastiek.
Ek moet nog die roof bars en roll cage inbou maar dit reen al weer vandag so ek sit maar voor die rekenaar. Ek het ook 'n air vent laat insit so as ek eendag grondpad ry dan sal dit darem help vir die stof.

Vir al daai geld lyk hy darem mooi en dit pas mooi by die bakkie :thumbup:
Attachments
ARB canopy 001.JPG
ARB canopy 002.JPG
ARB canopy 003.JPG
ARB canopy 004.JPG
ARB canopy 005.JPG
ARB canopy 006.JPG
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Alu-kappie

Post by Bulletjie-3 »

Dis een baie mooi bakkie.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Alu-kappie

Post by jacques kotze »

Dit lyk heel goed :thumbup: :thumbup:
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Alu-kappie

Post by Fred79 »

Ek het gou gister die roll cage in gesit, nou nog net die roof bars.
Attachments
ARB Canopy 002.JPG
ARB Canopy 001.JPG
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Alu-kappie

Post by OOOOMS »

Lyk heel nice Fred :thumbup:
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

Re: Alu-kappie

Post by Gemsbok »

Dit lyk goed Frikkie! Is daar darem grondpaaie en 4x4 roetes wat wat julle kan gaan ry? :thumbup:
Post Reply

Return to “General Mods”