Brandstof verbruik
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Mar 11, 2012 7:21 pm
- Town: Vryburg
- Vehicle: Hilux 1uz-fe
- Real Name: Johan
Brandstof verbruik
Goeie dag! Ek is nuut op die forum, en ek so bietjie raad en hulp nodig!
Ek het n 4x4 hilux met n 1uz-fe engin in , 265/17 bande met safari snorkel
My brandstof verbruik is so 5 km/l wat te hoog is. Het iemand dalk raad Asb!!
Ek het die 2.7 hilux voor en agter dif asook die 2.7 rat kas in, en dan neem ek aan dis die 2,7 foam filter op die air cleaner,so ek weet nie of die probleem dalk op die lug inlaat is nie!!
Ek het n 4x4 hilux met n 1uz-fe engin in , 265/17 bande met safari snorkel
My brandstof verbruik is so 5 km/l wat te hoog is. Het iemand dalk raad Asb!!
Ek het die 2.7 hilux voor en agter dif asook die 2.7 rat kas in, en dan neem ek aan dis die 2,7 foam filter op die air cleaner,so ek weet nie of die probleem dalk op die lug inlaat is nie!!
Last edited by Klaasvakie on Mon Mar 12, 2012 10:36 am, edited 1 time in total.
- Boland4x4
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 05, 2010 12:36 pm
- Town: Plattekloof
- Vehicle: 2005 Toyota Hilux 4.0 V6 DC 4x4 Auto
- Real Name: Jano
Re: Brandstof verbruik
Het jou Lexus V8 sy oorspronklike ECU in of gebruik jy 'n aftermarket (bv.Spitronics)?
Ook is dit 'n SFA, IFS of Vigo Hilux?
Tipies kry 'n HiLex so 7km/l.
Ook is dit 'n SFA, IFS of Vigo Hilux?
Tipies kry 'n HiLex so 7km/l.
No mods
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Mar 11, 2012 7:21 pm
- Town: Vryburg
- Vehicle: Hilux 1uz-fe
- Real Name: Johan
Re: Brandstof verbruik
Dit is n ifs hilex Met i spitronics ECU, ek hoor daar is maar baie debate oor die spitronics!!
- TOYOTA 4YEFI
- Low Range 4WD
- Posts: 222
- Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Land Cruisr 80
- Real Name: Juan
Re: Brandstof verbruik
het hy nog sy standaard filter box on of is daar al an hom verander en waar le jou revs op 120 kmh en was die bakkie al vir n goeie dyno of nie want daar is baie goe dwat jou brandstiof kan afekteer maar 5km/l is maar bietjie min vir n handrat
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Mar 11, 2012 7:21 pm
- Town: Vryburg
- Vehicle: Hilux 1uz-fe
- Real Name: Johan
Re: Brandstof verbruik
Ja hy het nog sy standaard filter met die snorkel. Ek get hom para Mande gelede gekoop so ek glo nie hy was al vir n dump nie! Dankie julle !!
- Boland4x4
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 05, 2010 12:36 pm
- Town: Plattekloof
- Vehicle: 2005 Toyota Hilux 4.0 V6 DC 4x4 Auto
- Real Name: Jano
Re: Brandstof verbruik
Spitronics is uit die boks uit die mees geskikte aftermarket ECU vir die 1uzfe. Ek neem aan die bakkie ry lekker, niks flatspots ens nie, so ek sou saamstem die engine map wat gelaai is is waarskynlik net nie geoptimeer nie. Het jy miskien 'n oxygen sensor in jou stelsel? Met die sensor sal jy vinnig sien indien jy overfuel.
Spitronics het standaard engine maps op hulle website wat baie naby aan reg is, jy kan jou bestaande met die nominaal vergelyk en sien waar die verskille aangebring is.
Spitronics het standaard engine maps op hulle website wat baie naby aan reg is, jy kan jou bestaande met die nominaal vergelyk en sien waar die verskille aangebring is.
No mods
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Mar 11, 2012 7:21 pm
- Town: Vryburg
- Vehicle: Hilux 1uz-fe
- Real Name: Johan
Re: Brandstof verbruik
Ek moet se ek het die hilux van die 4y tot 3.0 d4d by vere is my hilex my gunsteling,as toyota hom so uitbring is ek die 1ste om hom te koop. Terug na die v8 hy het so efens n flat spot op so 1000rpm maar verder voel hy reg, EN daar is gevra oor sy rpm op 120 dit is in 5de so bietjie oor die 3400 rpm. Ek het nie n oxygen sensor nie waar kan ek moontlik so iets kry hier waar ek bly sukkel jy om n roomys te kry?
- Boland4x4
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Mon Jul 05, 2010 12:36 pm
- Town: Plattekloof
- Vehicle: 2005 Toyota Hilux 4.0 V6 DC 4x4 Auto
- Real Name: Jano
Re: Brandstof verbruik
3400rpm@120km/h klink nie reg nie. Ek het standaard 2.7 diffs en gbox, met 31" bande kry ek 3000rpm@120km/h GPS. Het jou bakkie nie miskien diff ratio veranderings gehad nie?
No mods
- TOYOTA 4YEFI
- Low Range 4WD
- Posts: 222
- Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Land Cruisr 80
- Real Name: Juan
Re: Brandstof verbruik
die standaard air cleaner se in en uitlaat pype is te klein die beste is om hulle na so 76 mm toe groter te maak en jou refs le ook hoog met n die outomatie sle hy op so 2800rpm teen 120 met 32" bande en as jy ook nie n lamda sensor in het nie sal dit ook n groot verskil maak want die ecu kan nie die motor se petrol mengsel stel soos jy ry nie en dit gee my ook diie iedee dat jy dalk nog n ou version van die ecu het watse kleur is die boksie indien hy geel is is dit n ouy ecu en moet jy hom dalk onvat na jou naaste spitronics agent toe sodat hulle hom sommer vir jou opgradeer hulle het fantastiese na verkope diens
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Sun Mar 11, 2012 7:21 pm
- Town: Vryburg
- Vehicle: Hilux 1uz-fe
- Real Name: Johan
Re: Brandstof verbruik
Dankie almal vir al die hulp!! maar bietjie die ouens gaan sien met die parte. Baie dankie