Page 1 of 1

How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 11:16 am
by Juba
Hi,
Weet iemand dalk om die rooi liggie te kanseleer nadat water uit die diesel filter trap gedrain is? :beg:

Dankie
Peet

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 11:48 am
by ChrisF
Peet "search" so bietjie. Dit is al hier bespreek ... weet net nou waar of hoe nie.

iets van plug uit igniton aan, yada yada, ....

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 11:57 am
by Juba
Dankie
Ek sal so bietjie search doen.

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 1:04 pm
by OOOOMS
Unplug die boonste konnector op die Fuel filter.
Skakel die voertuig aan
Sit die Konnector gou weer aan.
Skakel die voertuig af en weer aan, behoot OK te wees.

Maak net seker daar is wel geen water in die FUEL filter voordat jy dit doen nie!

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 2:44 pm
by Juba
Baie dankie
Dit het mooi gewerk. :yahoo:

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Mon May 28, 2012 2:45 pm
by OOOOMS
Juba wrote:Baie dankie
Dit het mooi gewerk. :yahoo:
:thumbup:

Re: How to reset d4d diesel filter light.

Posted: Tue Jun 05, 2012 10:17 am
by Blackadder
Of jy kan Toyota SA R1200.00 betaal sodat hulle spesialis met sy vreeslike ingewikkelde computer dit vir jou kom doen... :thumbup: :thumbup: