Ball joint spacers ens
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: hilux
- Real Name: coert
- Club VHF Licence: none
Ball joint spacers ens
Wil julle opinie hoor ivm met die "ball joint" spacers ens. Het so bietjie rond gesnuffel op die internet, het gelees van die voor en nadele vir die "lift" en gehoor van goed wat breek as jy in die veld is. Wat is julle gevoel ivm met die goed. Wil die die bakkie so bietjie lig en wil nie aan die torson bars peuter nie. n' Body lift wil ek ook nie graag doen nie te veel kopsere ens.