Snorkel vir die YsBeer

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

More menere!

Eerstens n [THUMBS UP SIGN] vir Piet en sy span by 4x4 Direct!! Ek het Woensdag n snorkel en n paar ander goed bestel en dit was gister middag hier in Roodepoort afgelewer.

Hier is solank die "Before" foto: Image

As als goed gaan behoort die snorkel die tyd volgende week op te wees.




Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Thunder02 »

:subscribed:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
rechardt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 90
Joined: Thu Mar 06, 2014 5:52 pm
Location: Centurion
Contact:

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by rechardt »

Subscribed. Would like too see how it looks afterwards and the cost.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Using Tapatalk
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

Hi guys,

Quick update:

Will try my best to get it done before this weekend and will upload pics throughout...

We will see how idiot-proof the installation is. (If I get this right, anybody can do it, and if I don't I am sure most of you will still be able to do it!!) :laugh2: :lmao:
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Haboob »

Remember to measure twice and to only cut/drill once... Good luck. Get a friend to help then you have someone to help hold while you measure...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

Haboob wrote:Remember to measure twice and to only cut/drill once... Good luck. Get a friend to help then you have someone to help hold while you measure...
Thanks for the advice!! Does not seem that I will get it done this week as I hoped. Leaving for Ballito tomorrow morning, so it will have to wait until next week.
rechardt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 90
Joined: Thu Mar 06, 2014 5:52 pm
Location: Centurion
Contact:

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by rechardt »

Ag nee....

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Using Tapatalk
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

More menere...

Nadat my arme span die Sharks so erg verloor het Saterdag oggend, was ek uiteindelik kwaad genoeg om 98mm gat in my eie Hilux te boor...

Hier is my storie:

Nadat ek die wiel afgehaal het, die cover in die wheel arch afgehaal het (moet nog hier so twee grommets vervang wat in die slag gebly het), het ek agter gekom dat die mandrel te groot is vir my ou boortjie (onthou ek is 'n rekenmeester so ek het net die "nodige" gereedskap in my motorhuis).
Gelukkig is my buurman 'n handige ou (hy het sy eie 4x4 sleepwa gebou) en ek het toe sommer daar gaan aanklop vir 'n groter boor. Spaar my darem die moeite om weer alles aanmekaar te sit en terug te ry Builders Warehouse toe.

Template opgeplak en so ver vorentoe geskuif as moontlik soos Heinrich in sy thread genoem het.

Gewapen met die boor en die reuse hole saw staan ek toe ek bekyk my arme Hilux. Dit het my so 5 of 10 minute gevat om die moed bymekaar te skraap om daardie gat te boor, en ek moes eers stop vir 'n Captain en Coke nadat ek die gat geboor het. Daar sit ek toe, met 'n drink-ding in die hand en bekyk die gat in my Hilux, nadat ek so 5 minute gesit en bewe het kon ek my eerste slukkie vat.

Van hier af was dit aftraande... kan nie regtig ophou as jy klaar die eerste gat geboor het nie ne?

Soos die ander manne gese het op die verskillende forums en soos hulle ook op die template se, is die ding nie regtig akkuraat nie... so die boor van die res van gate het maar stadig gegaan aangesien ek elke een omtrent 3 keer gemeet het (gemerk met 'n swart permanent marker en sodoende probeer het om die regte plek op die template te merk). Nietemin, moes ek steeds 'n paar gate met my Ryobi Rotary Tool bykom om te help dat alles mooi pas.

Na al die gate geboor is het ek elke gat met 'n "rust proof coating" behandel en loctite gebruik om die allenkey boute in die snorkel vas te sit.

Snorkel is toe op en ek moes nog net die gate boor vir die bracket wat die snorkel vashou. Hier het ek 'n klein probleem ondervind, moontlik agv die Captain en Coke, of die template... maar die skroewe wat saam die snorkel kom staan bietjie ver uit en raak-raak aan die rubber van die deur as hy oop en toegemaak word... not to worry, ek sal sommer net ander gaan soek wat nie so baie uitsteek nie. (het enige iemand 'n voorstel van wat om te gebruik dalk?)

Die volgende stap (vasmaak van die snorkel van binne die wheel arch af) was seker vir my die moeilikste (weereens nie seker of die Captain en Coke of net bloot 'n gebrek aan ondervinding van enige iets tegnies iets hiermee uit te waai het nie). Hier en daar het een van daardie boute op 'n erg ongemaklike plek gesit en ek kon met my vet vingers nie lekker maklik daar inkom om alles vas te draai nie. Ek het maar weer gesit, nog 'n koue een gedrink en toe weer probeer... alles mooi vasgemaak en daar staan die YsBeer met sy snorkel... Ek het nog nooit so trots op myself gevoel nie, selfs nie eers as ek 'n boer se finansiele state of 'n BTW rekon balanseer nie!!!

Ek laai fotos op sodra ek uitwerk hoe my "loan phone" werk (my Iphone het gesneuwel... niks met Captain en Coke te doen nie, darem...)
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Haboob »

Mooi Nicolaas, nou net die foto's...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

Hier is die fotos... Moes net eers die Captain en Coke uit photoshop... :laugh2: :laugh2: :laugh2:

1ste gat:
1ste gat.jpg
Al die gate:
Al die gate.jpg
Bracket se gate:
Bracket se gate.jpg
Snorkel pas!!! :
Snorkel pas.jpg
Binne:
Binne.jpg
Snorkel op van die kant af :
Snorkel op - Kant.jpg
Snorkel op van voor af :
Snorkel op - Voor.jpg
Snorkel op :
Snorkel op - Skuins.jpg
As julle enige iets sien wat ooglopend verkeerd lyk, laat weet my asseblief!!
User avatar
niclemaitre
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 931
Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: 99 IFS DC 4x4
Real Name: Nic
Location: Stellenbosch

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by niclemaitre »

Jy kan miskien die skroewe vervang met "counter-sunk heads"

Image
Happy trails
Nic

SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Obelix and Dogmatix »

brawwe man met daai captains, wag nog net vir die foto's :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed:
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Cleaner »

Goeie Werk! Dit lyk skitterend! :thumbup:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
nswart
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Wed Oct 30, 2013 9:09 pm
Town: London
Vehicle: Hilux Vigo
Real Name: Naas
Location: United Kingdom

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by nswart »

Ek het baie respek vir jou handewerk! Baie geluk.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by 4x4BEES »

nswart wrote:Ek het baie respek vir jou handewerk! Baie geluk.
+1

Ek het n ou SFA en ek het die :mocking: FAMILY JEWELS :mocking: om dit aan my eie bakkie te doen nie.
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

Dankie manne!
niclemaitre wrote:Jy kan miskien die skroewe vervang met "counter-sunk heads"

Image
Ek sal bietjie na daardie counter sunk heads skroewe Nic, dankie vir die advies.
Obelix and Dogmatix wrote:brawwe man met daai captains, wag nog net vir die foto's :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed:
Quentin, ek dink die Captain was meestal vir die "nerves", fotos is op by the way
Cleaner wrote:Goeie Werk! Dit lyk skitterend! :thumbup:
Dankie Ernst, ek en jy moet tog nou net mekaar raakloop hier by die kantoor sodat ons mekaar nou kan ontmoet, dan kan jy my so paar tips gee oor hoe om my V6 soos joune te laat lyk!!
4x4BEES wrote:
nswart wrote:Ek het baie respek vir jou handewerk! Baie geluk.
+1

Ek het n ou SFA en ek het die :mocking: FAMILY JEWELS :mocking: om dit aan my eie bakkie te doen nie.
Dankie Naas en Kevin... nie te sleg vir 'n ou "accountant met sagte calculator hande nie"!! As julle die Sharks ondersteun, en hulle drop jou so op die einde van die seisoen dan kan jy dalk ook genoeg JEWELS (of woede) kry om dit aan jou eie bakkie te doen!!
User avatar
Rinus
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Fri Apr 06, 2012 5:11 pm
Town: East Rand
Vehicle: Toyota Hilux D4D 4x4 & Ford Ranger DC 4x4 3000
Real Name: Rinus
Location: Spartan

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Rinus »

Mooi so join die Snorkel DIY club, ek was so week terug daar met dieselfde Gat 100mm Hole-saw. Well-done!
Play today like everyone else will play tomorrow!
User avatar
Sprinkaan
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Apr 24, 2014 4:25 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux 2.7 IFS
Real Name: Nathaniel

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Sprinkaan »

:thumbup: Knap gedaan Nicolaas! As ek jou gehelp het sou dit 2 keer solank gevat het en beslis nie so netjies gelyk het nie. Eks redelik seker jou Captain sou klaar gewees het! :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by ChrisF »

Nicolaas NETJIES gedoen. Jy het rede om trots te wees.


Ek is n oud ambagsman en het al n mooi klomp projekte agter die rug. Maar om so gat in my bakkie te boor .... het hom maar afgelaai vir die dag en betaal dat iemand anders (Johan Tires) dit doen ..... SO kwaad was ek nog nooit vir enige span dat ek DIT aan my voertuig kon doen nie !
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

Sprinkaan wrote::thumbup: Knap gedaan Nicolaas! As ek jou gehelp het sou dit 2 keer solank gevat het en beslis nie so netjies gelyk het nie. Eks redelik seker jou Captain sou klaar gewees het! :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Jy drink altyd MY drank so ek is al gewoond daaraan...

Hierdie naweek sit ons daai Roof Console in jou LC.
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Snorkel vir die YsBeer

Post by Oosie101 »

ChrisF wrote:Nicolaas NETJIES gedoen. Jy het rede om trots te wees.


Ek is n oud ambagsman en het al n mooi klomp projekte agter die rug. Maar om so gat in my bakkie te boor .... het hom maar afgelaai vir die dag en betaal dat iemand anders (Johan Tires) dit doen ..... SO kwaad was ek nog nooit vir enige span dat ek DIT aan my voertuig kon doen nie !

Hahahaha dankie Chris... probleem is die Sharks jong... dis nou al die hoeveelste keer wat hulle my so drop!!
Post Reply

Return to “General Mods”