Jis manne. Ek het vandag my 2012 3.0 d4d 4x4 laat decat...freeflow...en n powerbox van diesel torque laat insit. Kyk die ding trek soos n petrol bakkie nou goeie bloed. Maaaaaar.....ons skuif die settings toe op 3 van die factory set af en hy trek laat hy hop. Toe gaan hy in limp mode in.....ons skuif hom toe een af en hy trek lekker nogsteeds....so tydjie later sommer op lae spoed...weer limp mode....nou is hy net een setting hoer as factory set opi chip....ek reken seker nommer 6....en hy trek steeds soos n mal ding maar bietjie minder as net een setting op. Hy het darem nog nie weer in limp mode gegaan nie. Het iemand al dieselle probleem gekry en hoe het julle dit reggemaak? Of is dit maar so. Ek meen my dastek unichip het nie so gemaak nie.
So asb almal wat ook die chip het gee my julle gedagtes asb. Die chip en dicat combo is belaglik meer krag. Net oor 160 in 4de rat net voor hy rooi slaan.
diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Fri Sep 26, 2014 9:05 pm
- Town: vredendal
- Vehicle: 2012 3.0 hilux club cab 4x4
- Real Name: Cornel
-
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Mon Oct 18, 2010 2:14 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i DC 4x4, Toyota Hilux 3.0D4D 4x4 Auto
- Real Name: Louis
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
Do you have the chip that plugs into the common rail or the one that plugs into the injectors?
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Fri Sep 26, 2014 9:05 pm
- Town: vredendal
- Vehicle: 2012 3.0 hilux club cab 4x4
- Real Name: Cornel
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
I think its the one going into the injectors. On the right side kind of on the side in the middle down.
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Fri Sep 26, 2014 9:05 pm
- Town: vredendal
- Vehicle: 2012 3.0 hilux club cab 4x4
- Real Name: Cornel
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
It says in the booklet commonrail sensor
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Fri Sep 26, 2014 9:05 pm
- Town: vredendal
- Vehicle: 2012 3.0 hilux club cab 4x4
- Real Name: Cornel
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
And on what program should it be? Program 1 2 3 or 4? The fine tuning can be figured out
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
Is die Diesel Torque nie die chip wat so bekend is vir die LIMP modes nie?
Ek weet een van hulle maak so, en die ouens stuur dit terug op strepe. Even hier op die forum is hulle terug gegee, of was dit die Racechip? Kan nou nie onthou nie.
Ek het die Chipbox, wat ook inplug waar joune is. Ek weet nie hoe joune binne lyk nie, maar myne is op Setting 3, en die gain is gedraai na kwart oor op jou horlosie. Hy trek dat hy bars.
My gain was eers heeltemal oopgedraai, toe het hy ge%^%$ , sonder limp mode, maar hy het bietjie erg gerook.
Weet nie eers of joune se stellings werk soos myne nie, kyk maar
Ek weet een van hulle maak so, en die ouens stuur dit terug op strepe. Even hier op die forum is hulle terug gegee, of was dit die Racechip? Kan nou nie onthou nie.
Ek het die Chipbox, wat ook inplug waar joune is. Ek weet nie hoe joune binne lyk nie, maar myne is op Setting 3, en die gain is gedraai na kwart oor op jou horlosie. Hy trek dat hy bars.
My gain was eers heeltemal oopgedraai, toe het hy ge%^%$ , sonder limp mode, maar hy het bietjie erg gerook.
Weet nie eers of joune se stellings werk soos myne nie, kyk maar
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
Al die chips wat op die common rail in plug stoot die fuel pressure op en bulshit die original ECU... hy spuit dus meer diesel in en meer diesel = meer krag. Die rede hoekom die trokkie in limp mode ingaan is oor fuel rail overpressure en dus beskerm die ecu die sisteem. Met al die common rail chips het sekere mense probleme afhangende van hoe die sisteem reageer met die ekstra druk en geen 2 sisteme is dieselfde nie dus het seker mense probleme en ander nie... Die unichip is n sogenaamde piggyback chip wat baie meer doen as net die fuel pressure opstoot en dit is hoekom unichip net op n ordentlike dyno gefinetune kan word...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Mon Oct 18, 2010 2:14 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i DC 4x4, Toyota Hilux 3.0D4D 4x4 Auto
- Real Name: Louis
Re: diesel torque powerbox chip op 3.0 d4d
I had the chip from dieseltorque that plugged into the common rail, my vehicle would go into limp mode a lot, it created a dangerous situation with my family in the vehicle and that's when I removed it. Craig replaced it with the model that plugs into the injectors. I have had it installed now for 2 weeks and not once have I experienced any problems. Left the settings on what it was when I received it from Craig. The power increase is noticeable and the auto box does not go back to 3rd every time it spots a hill. Will wait till I have towed the boat a few times before I make up my mind on whether there is any benefit.