Page 1 of 1

Sumospring Lite - helper

Posted: Wed Nov 11, 2015 6:08 pm
by Johan Kriel
Wat dink julle slim manne van die helper spring. http://drivetech4x4.com.au/category/sumosprings

Ek soek iets die om die bakkie level te kry met n kamper op, en leeg nie jou tande los skud nie. Airbags is seker die naas beste oplosing, maar dis iets wat n doring kan stukkend steek. :think: Load hog twin blade of superspring is dalk ook n opsie, en of net n swaarder pak vere, waarvoor jy ook n nier belt nodig het.

Dankie



.