Page 1 of 1

Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Sat Feb 13, 2016 2:37 pm
by Marlo
Wil graag hoor of iemand al die mod gedoen het om voor dubbel shock op n sfa te sit ?

Help dit met rygerief ?
n paar foto's is welkom van die install.

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Sat Feb 13, 2016 3:48 pm
by The Legend
Gaan dubbul shocks hom nie laat harder ry nie? Vra maar net?

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Sat Feb 13, 2016 9:31 pm
by swartvark
Toe ek in 2006 vir Subaru gewerk het het een van Subaru SA se manne so 'n Hilux besit met dubbele Shocks. Hy is 'n redelik bekende Racing driver ook. Dawie Olivier. Ek het nie meer kontak met hom nie, maar ek is seker jy sal hom op Facebook opspoor. Hy werk nou vir Jaguar.

Nice ou. :thumbup:

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Sun Feb 14, 2016 8:08 pm
by Mud Dog
Waarvoor is dit nou nodig? Ry jy baie kompetiesie? Ry gerief sal beslis iets van die verlede wees! :winkx:

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Mon Feb 15, 2016 7:28 am
by Marlo
Het dit al baie op die offroad bakkies gesien en self ook die wat ons hier gebruik om wild tevang

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Posted: Mon Feb 15, 2016 8:05 am
by Knuppel
Marlo wrote:Wil graag hoor of iemand al die mod gedoen het om voor dubbel shock op n sfa te sit ?

Help dit met rygerief ?
..............
Dit sal aleen met rygerief help as jou wiele gereeld die grond verlaat agv rally style bestuurs kunste
Met normale ry sal dit net die bakkie harder laat ry.