Page 1 of 1

Frontrunner tracks on a steeltop

Posted: Wed Oct 12, 2016 7:47 pm
by coetzer94
Het gesoek op die forum maar kry niks nie. Kan iemand my dalk se hoe hulle die frontrunner tracks op die steeltop canopies vasmaak?

Re: Frontrunner tracks on a steeltop

Posted: Thu Oct 13, 2016 12:16 am
by Mud Dog
Praat jy nou van enkele tracks of 'n RR met 'n raam?

Met 'n raam word daar gewoonlik brackets gebruik wat vas bout. Met enkele tracks kan jy ook boute gebruik, maar dan sal jy net by die eindes sal kan vas bout anderste sal die haak moere nie kan verby gly nie - anderste kan jy pop-rivets gebruik van onder af, net mooi meet waar jy hulle plaas.

Watter manier jy ook al gebruik, maak net seker dat dit mooi geseƫl is om te verhoed dat dit lek of daar begin roes. :winkx:

Re: Frontrunner tracks on a steeltop

Posted: Thu Oct 13, 2016 12:41 am
by coetzer94
Dis net die spore, ek het die FR load bars vir n RTT wat ek wil opsit. Sal rivets hou? Megaworld en LAS weier om dit te doen en wil he ek moet die bakkie joburg toe vat om die canopy se lining uit te haal voor hulle aan hom werk, dis dan om boute in te sit. As rivets gaan hou maak ek n plan om die hele storie self te doen.

Re: Frontrunner tracks on a steeltop

Posted: Thu Oct 13, 2016 1:54 am
by doggone
Ek het n steeltop canopy. Ek het tracks laat opsit by FrontRunner in Kyalami. Hulle het rivnuts gebruik sodat dit nie nodig was om die lining uit te haal nie. Ek laai n Bundutec RTT wat swaar is. Geen probleme nie.


Sent from my SM-T815 using Tapatalk

Re: Frontrunner tracks on a steeltop

Posted: Thu Oct 13, 2016 7:07 am
by coetzer94
Dankie Pierre, dis baie goeie nuus dat die rivnuts hou. Ek sal hulle n luitjie gee.