Page 1 of 1

Switch cluster

Posted: Tue Oct 18, 2016 9:41 am
by coetzer94
Weet iemand dalk waar ek iets soos die in die hande kan kry?

http://lightbarwarehouse.co.uk/collecti ... it-12v-90a

Re: Switch cluster

Posted: Tue Oct 18, 2016 11:08 am
by Stef
Jy kan dalk Uniontech probeer; hulle doenLED ligte vir noodvoertuie.

Hulle is in Rosslyn, dink amper nou in Midrand ook. Ook nie te moeilik om self te bou nie, dis net die fancy casing wat 'n probleem is

Re: Switch cluster

Posted: Tue Oct 18, 2016 7:39 pm
by coetzer94
Dankie, ek sal bietjie kyk, het gehoop die ouens van 4x4Direct het so n outjie in die pyplyn.

Re: Switch cluster

Posted: Thu Oct 20, 2016 9:37 pm
by pietpetoors
Ons kyk daarna maar dit gaan nog so bietjie meer as 'n maand, dalk twee vat. Hy is wel in die pyplyn.
Ons sin gaan net meer voerkantig wees met drie skakelaars bo en drie onder.

Re: Switch cluster

Posted: Fri Oct 21, 2016 8:06 am
by coetzer94
Baie dankie vir die terugvoer! Ek het die vorige keer ten duurste n produk gekry wat julle nie gestock het nie, net om dit n maand of 2 later op die website te sien, hierdie keer dog ek ek vra maar.