Page 1 of 1

Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed Sep 05, 2007 9:54 am
by BlumTRD
For the 4x2 Monster 8)

Smoother ride and very stable

Kan regtig die verskil voel . Niks meer hop hop agter nie . Harder maar dis lekker .
Voor 40 mm gewen en agter 50mm

Ek is 1.63m . (TOE): Net net kon ek in hop . (NOU): Trap nou op steppie

Gaan blikkie sop eet vir die res van die maand. :lol: :lol:
Maar dis heel OK
Image

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed Sep 05, 2007 11:53 am
by cprinsloo
Lyk goed. Koste?

Cheers,

Chris

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed Oct 03, 2007 12:22 pm
by Okkie Van Wyk
Wat is die gevoel omtrent die Camil suspension upgrades ,Wil graag voor in my IFS hilux sit om so bietjie harder te kry en die neus op te hou (Neus neig om te bons as ek soos BV.duine ry)

meer inligting en ondervinding asb?

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Sat Dec 08, 2007 10:37 am
by Hiluxman
Ek het Doninsons vere in myne, en ek het gevind dat as jy 'n blad veer voor uithaal aan elke kant en dan die Camil coil-overs bysit, dan het jy weer dieselfde hoogte. Die rygeried is definitief beter met die coils se medewerking - die voorste suspensie voel amper soos 80 of 100 series cruiser as jy op die oop pad ry. Dit werk goed, veral as jy in elk geval jou shocks moet vervang op 'n stadium

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Sat Dec 08, 2007 12:51 pm
by Zantus
Ek is nog onseker of Camil 'n goeie ding is. Shock mounts is ontwerp vir shocks and dampening, nie om deel van die voertuig se gewig te dra nie, dis waarvoor die spinge is, en daar is al ounes wat shock mounts gebreek het op party voertuie met Camil suspensie. Daar is ook ouens wat shock mount breek met gewone shocks, so of die Camil bydra tot die probleem, is ek nie seker nie....maar ek dink dit dra wel by tot die probleem.

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Tue Dec 11, 2007 11:29 am
by BlumTRD
Zantus ek het ook aan die selfde gedink , :shock:

Ek bestuur n Garage en ry baie keer Coke ens rond
Laai 80 kaste 2L op my bak ( 2L coke +-2kg + krat )
+- 960 - 1000kg . Geen probleme nie
Dis agter , Daar kan ek verstaan (miskien buig , maar nie seker nie)
Voor is dit amper onmoontlik om iets te buig .

Ek dink dit gaan net ook wees hoe jy die voertuig hanteer

Ek is baie gelukkig sover .

Maar ons almal dink anders ,

Gaan nou my lux verkoop en Land Cr kry

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Fri Dec 14, 2007 5:35 pm
by Hiluxman
Geldige punt Zantus - maar ek dink 'n paar goeie gas skokbrekers in rowwe 4x4 toestande sit ook maar baie kragte op die shock mounts. EN, die ou Hilux se shock mounts is redelik fris. Ek's ook steeds baie gelukkig - en het dit net voor opgesit, maar ek moet eerlik wees - ek ry nie vreeslik baie in ernstige 4x4 toestande nie

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed Dec 26, 2007 1:19 pm
by Niel
One of our newbies Fransdw2002 (post something for us) recently fitted a Camil suspension on his 2007 IFS, 2007 SC, Hilux 2.5 D4D. I know that he had a good 5cm bodylift and he seems happy.

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu Dec 27, 2007 3:40 pm
by Niel
I took some pics of the suspension that he had fitted last week. Hopefully we will be at the dunes on Friday /Saturday

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Fri Jan 11, 2008 10:17 pm
by JBurger
I took some pics of the suspension that he had fitted last week. Hopefully we will be at the dunes on Friday /Saturday
Hi Niel and every body! I am very interested in this topic especially ito the results on corrugated roads. I found Namibia's corrugations realy got the better of my 2x4 KZ. Tyre pressure did not seem to make much difference..

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Tue Jan 15, 2008 12:02 am
by ToyX4
Niel, Hoor bietjie wat het dit gekos asb?

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Tue Jan 15, 2008 9:03 am
by Niel
Riaan, sal so maak maar ek dink dit was R8500 inclusive (and fitted).

Hy het n goeie body lift gekry glo my. Ek het agter hom gery en ek sien hoe die mense die bakkie bekyk.

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Tue Jan 15, 2008 9:29 am
by Kagiso
Brutus, my geliefde Nissan HardBody d/k het Camils op vanaf dag 1, dis nou 20 000 km later en geen probleme nie.
Ek sal wqeer Camils opsit - gaan net vir Piet slaan en slaan en slaan en dan boelie TOT HY VIR MY LANGER SHOCKS MAAK VIR AGTER ,,, ek verloor artikulasie want daar is nog baie "travel" op die vere, dan is die skok arm op sy vertsste gestrek .
Prentjies van Brutus - [ek laat hom HARD werk vir sy olie en petrol [lees brood en botter :lol: ]
HPIM7548.JPG

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 07, 2009 10:03 am
by Optimus Prime
Hi David ,help miskien lees ek nie meer so goed nie of raak net dommer .
wat presies het jy gedoen om daai HILUX so mooi hoog te kry ,ek wil dit ook he.
My shocks is oppad uit en moet nuwes kry moet ek gaan vir die camels en wat nog of net camels en dit net so hou het ook klaar extra
vere agter in ,maar voor is niks.

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 07, 2009 10:47 am
by Mr_B
I've hear camels are good over the humps...

wait no... what was it again...

I've heard camel humps are good...

no no... ummmmm...

I've heard camels have humps...

yes yes that's the one... :twisted:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 07, 2009 11:02 am
by Mud Dog
Those things look like they are very short on travel ... I would imagine that they limit articulation :problem:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Sun May 10, 2009 4:26 am
by BenHur
Robert

Not a good idea, Dawid has long ago moved onto tomething better on his van

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Sun May 10, 2009 11:01 pm
by Kagiso
ek weet wat ek weet - en die enigste stel wat ek met oop gemoed aanbeveel is CAMIL - ek ry nou op my 2e stel - 'wheel travel' beperk?
I think not - die fotos spreek vanself. BRUTUS is met CAMIL toegerus; 'Silver' is Iron Man en Chuck [Ewald se Chucky ja .. is OME --- oordeel maar self:
BRUTUS - met Camil suspensie
BRUTUS - met Camil suspensie
Iron Man se 'wheel travel'
Iron Man se 'wheel travel'
Brutus wheeltravel.jpg
en dan nog Chuck Norris ...
met OME
Beenomhoog Chuck.JPG

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Mon May 11, 2009 1:49 am
by Mud Dog
Mac, those pics, even though they don't show much, prove my point more than yours, I'm afraid. The first two vehicles (pics) show almost no articulation while the last shows at least some.
Remember, without decent wheel travel you can't have decent articulation, and the first restrictor of wheel travel is the shocks. They reach their full extension long before the srings do. The extension on my OME shocks is almost as long as the overall length of those Camil's!
I'm sorry mate, but I'm not convinced. :eh:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed May 13, 2009 2:24 am
by Kagiso
Andy - I fail to see your argument holding any water - the first 2 vehicles ... the white one [aka BRUTUS is fitted with CAMIL shocks with coil over , the silver one is fitted with Iron Man [the same as OME - BUT look at the distance the wheel hangs out [down'] those distances [wheel travel] are the same
Then - The Patrol has OME fitted - and again, the "wheel travel' [how far the wheel can stretch away downwards - also The same as the two Hard Bodies
The articulation on the Patrol ... well, that is SFA and the Hard Bodies are IFS ... no comparison there.

But as far as shocks go - its the same as tyres ... and bakkies. I know the Nissan is the better product, you think your Toyota is the better vehicle. I fit Bridgestones only, the rest of my mates drive on BFG .
I like LINDT, my son prefers Cadbury.
Off topic?? ja wraggies ... dis laat ek gaan nou inkruip.

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed May 13, 2009 7:19 am
by ThysdJ
Andy. All that proves is that a Nissan Hardbody Towtruck does not work off road. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Wed May 13, 2009 8:29 am
by Mud Dog
I know the Nissan is the better product, you think your Toyota is the better vehicle
:lol: :lol: :lol:
It must be the lateness of the hour IRO your post that confused your mind. :twisted: :twisted:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 14, 2009 1:48 am
by BenHur
Nee wat oom Mac as oom 'n stel van daai camele op Lobo sit sal hy nie eers meer Pavings by Menlyn kan crawl nie :twisted: :twisted:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 14, 2009 9:31 am
by BlumTRD
:mrgreen: Solid axle swop .

Ek het nog die camil shocks in die garage .

Sal post in For sale Section . :D:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 14, 2009 1:59 pm
by Mud Dog
Glad you saw the light, David! :thumbup:

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Thu May 14, 2009 6:51 pm
by Kagiso
Blum - hoeveel myle het daai Camils al geloop? Wat is die toestand ? As ide prys B G is en dis die regte goed - dan soek ek hulle graag

So terloops - Die Terrano loop met verstelbare RANCH 9000's - en Dwergie wil dit swop vir Camil sodra hulle begin moeg raak ...
se maar net

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Fri May 15, 2009 7:01 am
by Zandyl
David, laat hulle eerder na oom Mac toe gaan.
met die werk wat hy doen het hy dit nodiger as ek.
Ek sal die hunters in elkgeval supply

Re: Camil Suspension BlumTRD

Posted: Fri May 15, 2009 9:08 am
by BlumTRD
Geen probleme :thumbup: :lol: Die Hunters is nie nodig nie :lol:

Oom Mac kan hul dan enige tyd net kom oplaai .
Geen Prys . Hulle is nog baie mooi .

PM me and we will make a plan . :thumbup: