RIMS

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

RIMS

Post by Piesang »

:think: Kan ek my standaard toyota staal rims na buite laat breër maak met 1".
Die iedee is om die binnekant van die band meer uit tebring dat dit nie skuur met skerp draai nie, ek het 31x10's op.

'n Vriend sê my dat as ek die rim verbreed dan klim die band maklikker af sa jy afblaas vir sand.

Hy beveel aan ek moet eerder 'spacers' gebruik wat die wiel uitbring, maar dan kan ek net 12mm gaan en gaan die wiel 'studs' die ekstra kan vat :?: :?:

Wat leer ondervinding julle manne :?: :?:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: RIMS

Post by ThysdJ »

Jy kan dit laat doen, maar dis deesdae al amper goedkoper om ander rims te koop as om vir die engineering te betaal, en dis baie veiliger om ander rims op te sit. M2CW.. :shock: :shock: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: RIMS

Post by CasKru »

Kaspaas wrote:Jy kan dit laat doen, maar dis deesdae al amper goedkoper om ander rims te koop as om vir die engineering te betaal, en dis baie veiliger om ander rims op te sit. M2CW.. :shock: :shock: :twisted: :twisted:
Second this!
To God be the glory
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: RIMS

Post by Bushwacker »

Is dit nie goedkoper om die voor-as vorentoe te skuif nie, ek hoor dit werk vir wiele wat skuur :|
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: RIMS

Post by Jaws »

Koop liewers rims met `n groter offset
:thumbup:
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: RIMS

Post by ecotech »

smaak my jy is n amerikaaner......

the bigger the better.......

ek dink nie so nie. keep to what you have. its made that way for a reason
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: RIMS

Post by Jaws »

Hi Martin.

Interessante aanmerking :problem:

Nee ek dink nie grotter is beter nie.(wel nie altyd nie :D ) In elk geval het hy reeds groter bande op.

Eerstens wou piesang sy huidige rims laat verander. En sy tweede voorstel was om "spacers" te gebruik.

My raad was in plaas om spacers te gebruik om die bande na buite te skuif om dalk te kyk na mags met `n groter offset.

Ek het nerens gese enige iets moet fisisies groter nie?. Toe ek nou mooier hieroor gedink het was ek wel verkeerd met my raad. Rims met `n groter negatiewe offset sal dit onnodig maak om spacers te gebruik.

Miskien weet jy nie wat `n rimse offset is nie :?:

Kom ons kyk nie die drie moontlikhede vir die offset van `n rim:

1) Zero Offset
Waar middel lyn van die rim en waar dit aan die hub vaskom is in lyn.

2)Positiewe Offset:
Die hub is na die voorkant van die rim

3)Negatiewe Offset:
Die hub in die agterkant van rim

Die probleem is sodra jy groter rims en bande opsit sal die offset ook verander en die hantering van die voertuig verander en die die offset nie reg is nie sal dit die hantering negatief be-invloed. Maar as jy groter rims opsit en die offset nogsteeds reg kan hou sal die groter bande nie so `n groot invloed op die hantering he nie.

Maar ek moet eerlik wees en erken ek is regtig nie `n kenner op hierdie veld nie en ek is seker hier is baie ander manne met better raad.

@Piesang: Ek het al spacers probeer en tot en met so 5mm kan jy nog regkom met die standaard studs en boute maar meer as dit gaan jy langer studs moet kry - onthou jy wil nie net he die boute moet met twee draaie reeds stuif wees nie. Maar spacers is nie `n goeie oplossing nie.
Last edited by Jaws on Sat Dec 06, 2008 7:29 am, edited 1 time in total.
:thumbup:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: RIMS

Post by Niel »

Pieter waar skuur die bande?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: RIMS

Post by Mud Dog »

Kaspaas wrote:
Jy kan dit laat doen, maar dis deesdae al amper goedkoper om ander rims te koop as om vir die engineering te betaal, en dis baie veiliger om ander rims op te sit. M2CW..


Second this!
Kaspaas wrote:Jy kan dit laat doen, maar dis deesdae al amper goedkoper om ander rims te koop as om vir die engineering te betaal, en dis baie veiliger om ander rims op te sit. M2CW.. :shock: :shock: :twisted: :twisted:
Second this!
Third this

Correct me if I'm wrong, but were'nt 'split' rims illegalised? I recall that to have been the case in the late '80's, while that they still accepted them with an engineering certificate, but that this too changed?
Even so, after all the expense, you'd still be sitting with something not as appealing as a production mag.

Personally I'm not in favour of altering offsets as this changes the stress load relationship between the inner and outer wheel bearings, usually shortening the life of the outer bearing.

M2(& a half)CW :D
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: RIMS

Post by Piesang »

Dankie manne ek hoor wat jul sê en het ook gedink dat dit die werking op die 'bearings' gaan beinvloed.

Die regter wiel skuur teen die (as ek nou die regte naam vir die regte part het :oops: ) stabeliseer arm.

Maar nou het die advies oor rims verander na bande. Ek was die naweek in die berg, ons het 'n 6 ure trip gedoen en baie klip gekry. Toe ek weer terug is op teer en speod optel he ek 'n gevlap gehoor en rubber sien trek :cry: :cry: . Die Coopers het op die voor wielle van sy blokke afgegooi en een band is tot op die draad oop :cry: :cry: .

:think: Sit ek weer sulke groot bande op of kyk ek na standaard en watter soort :?: :?: Die Coopers behoort my nog so 10 000km te gegee het voor vervang so ek dink dit is wys om alvier te doen.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

Re: RIMS

Post by BlumTRD »

Ek het 10j Mickey Thompson rims (spaarwiel is n Aline Blitz-identies) selfde32" BFG Muds
Sal net gaan seker maak oor die offset . Maar die binnekant van my rim is inlyn met
die Drom agter en net net verby voor disk .

Dankie Oom pieter , het die inbetaling nounet gekry . Lekker gesels .

Jammer oor die twee bande , Bande is darem duur deesdae .

Groete David
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: RIMS

Post by Piesang »

:o: :o: :o:
Dankie Oom pieter
Ek is nie 'n man wat sommer vloek of slaan nie maar as wil ge@&$^*()(&%#^%&**(%$ word noem my oom.

Nee wat ek het nie so eggo nie. terg net graag, noem my net wat jy wil. :lol: :lol: :lol: :lol:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Martiens
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Dec 02, 2008 8:13 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux 2.7 SRX DC 4x4
Real Name: Martin

Re: RIMS

Post by Martiens »

Hallo Pieter

Ek het dieselfde probleem op my 2001 SRX D/C gehad. Ek het 31x10.5 bande op my standaard Hilux rims gesit. Dit het teen die stabaliser arms geskuur en ook teen die mudflaps as ek skerp draai, linker kant as ek skerp links draai en dieselfde as ek skerp regs draai.

Ek het toe 'n stel 8j wit rims gekry, omdat die 8j rim die loopvlak van die 31x10.5 bande meer plat maak as die 7j standaard rims. Hierdie rims het 'n -29 offset, met ander woorde die wiel staan 29mm verder uit plus nog 'n 1/2" van die 1" wat die rim breer is. Nou het die bande erg teen die fender geskuur waar die mudflap vaskom as ek skerp draai, omdat die wiel nou verder uitstaan. Ek het toe 'n OME suspensie in gesit en met die bietjie lift wat ek gekry het was my probleem opgelos, maar ook net op reguit pad. As ek skerp draai terwyl ek oor ongelyke terrein ry dan vang die bande weer teen die body as die wiel opdruk.

Ek is weer terug op die standaard rims met die 31x10.5 bande en het geen probleme nie. Weerskante is daar stopper boute wat jy kan stel om te beheer hoe ver jou wiele kan draai. Ek het myne uit gedraai tot die bande nie meer teen die stabaliser arms skuur nie. Mens boet nou wel so bietjie van jou draaisirkel in, maar dis min.

Ander probleem van die wiele wat verder uitstaan is die modder wat teen die bakwerk opskiet, veral met die SRX modelle, want hulle het sonder die wheel arches uit gekom.

Groete
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: RIMS

Post by Piesang »

Weerskante is daar stopper boute wat jy kan stel om te beheer hoe ver jou wiele kan draai.
Dankie Martin :thumbup:

Ek het ook al gedink :think: om die stoppers uit te draai, maar was nie seker hoeveel :confused: ek in die draaisirkel gaan verloor nie veral as 'n ou in 'n benoude kol :o: is waar jy skerp draai nodig het, maar jy stel my gerus as jy sê dit werk goed genoeg. :thumbup:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Martiens
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Dec 02, 2008 8:13 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux 2.7 SRX DC 4x4
Real Name: Martin

Re: RIMS

Post by Martiens »

Dis 'n plesier Pieter. Dis rerig min wat 'n ou verloor, veral as jy kyk na hoeveel jou wiel moet draai voordat hy nie meer vang nie. Soos ek se, ek het nie probleme met myne nie.

As 'n ou breer rims wil opsit wat verder uitstaan sal 'n ou maar 'n bodylift moet oorweeg, ek is nou self besig om bietjie daarna te kyk.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: RIMS

Post by Piesang »

As 'n ou breer rims wil opsit wat verder uitstaan sal 'n ou maar 'n bodylift moet oorweeg, ek is nou self besig om bietjie daarna te kyk
Ek het myne se tortionbars laat stel en het dit het sy neus met +/- 10cm gelig, maar gaan nou balljoint spacers insit en die bars weer evens laat sak om meer soepelheid (die engelse ouens het so goeie woord wat hul gebruik ek kan hom nie seers uitspreek nie wat nog se tik :oops: :lol: ) deur gatte en slote te gee.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: RIMS

Post by Mr_B »

Hey guys,

I have fitted 33' Kumho's to my lux, in order for them to fit properly I purchased new rims and had the front axle moved forward a bit. This was all achieved with the pro assistance of Alan Venter! I did note on the weekend at Matroosberg that the wheels touch the front bumper at times during heavy articulation!

Bretton
Rockspider
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 105
Joined: Tue Dec 09, 2008 7:51 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner 4.0 V6 4x4, Toyota Rav 4
Real Name: Leon
Club VHF Licence: V69
Location: Helderkruin Wesrand

Re: RIMS

Post by Rockspider »

Eerstens sou ek glad nie spacers voorstel vir 'n voertuig vir alledaagse gebruik nie. Dis net nog iets wat kan verkeerd gaan en ek het al stories gehoor...

Ek dink alles hang af van wat jy met die voertuig wil doen. As jy meer ernstige 4x4 wil doen dan is groter bande baie beter maar dan het jy die probleem van raak aan die bakwerk. As jy wil meer ernstige 4x4 doen dan sal jy in elke geval nie gelukkig wees met die standaard suspensie nie. Om groter bande op te sit moet jy die suspensie so bietjie lig en OME's doen dit vir jou. Wat betref die vervanging van jou huidige bande sal almal hulle eie opinie he maar my ervaring na verskeie stelle BF Muds is dat hulle werk! As lobs begin afspring van jou huidige bande dan se dit nie veel van dardie bande nie tensy die area waar jy gery het uitermatige skerp rotse gehad het nie. BF's gee ook 'n 3 ply side wall wat help keer dat klippe nie jou sidewall penetreer nie.

Terug by die rims. As jy ernstige 4x4 wil doen is die allooi rims anyway useless en sal 'n stel goeie staal rims beter wees (alhoewel jy anyway reeds staal rims het, ek se maar net). Ek sal ook nie begin sny en weld aan rims nie. Ek het dit nie kon kry dat hulle dit kan doen sonder dat jy vibrasie het nie. Jou beste bet is om 'n stel van die wit ou Hilux rims te kry. Mens kry dit nie meer standaard nie. Die ouer rims het 'n negatiewe offsret gehad ... kan nou nie lekker onthou hoeveel nie.

Maar na alles, sal die bande nog steeds so effe raak onder artikulasie tensy jy begin met alternatiewe suspensie lig en of body lift. Dit is egter die moeite werd maar om 'n lang storie kort te maak, ek sal ander rims gaan koop en as jy nie te veel offroad doen nie, bly by die standaard tyres maar gaan vir 'n mud. Die groter tyres gaan net krag steel en petrol kos.

Ek is baie geintreseerd oor hoe Blum-TRD 32" ingepas gekry het? Het jy laaaaang shakle hangers opgesit met 'n body lift? Indien wel, moet hoeveel?
Post Reply

Return to “General Mods”