Hi all
I would like to know how I can get hold of the plastic covers for the Lexus V8. I'm missing a few.
Regards
Plastic covers for Lexus
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Plastic covers for Lexus
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
- Town: pretoria
- Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
- Real Name: Fana
Re: Plastic covers for Lexus
REYNARD wat kort jy
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Plastic covers for Lexus
Hi Fana
Ek kort die voorste covertjie oor die coil drade en die 2 langs die kant wat die injectors toe maak. Die injector rail die die onde een. Ek het die kamera by die huis vergeet vanoggend sal 'n foto vir jou oplaai vanaand.

Het vanoggend n D4D met nLEXUS gesien met n nuwe cover ,daai grote wat alles bo toe maak kos by die skelms glo so R900.00 lyk baie mooi.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Plastic covers for Lexus
Ja maar dit pas mos nie my 'n Hilux nie.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!